Life is about to become a whole lot more interesting! This weekend sees the start of a much anticipated Vodacom Super 14 with discussions at tea time to be so much more interesting for rugby fans. We will again be mocking one another about the performance of our teams and become the guru to advice professional coaches on who to pick and how to play the game!
South African fans have always been loud in their support for their provincial unions. This is not something new and has been the case even before our re-admittance to international rugby. The famous North v South battles in the glory years of Western Province rugby have since changed with the rise of Sharks Rugby and the Vodacom Cheetahs Currie Cup victories!
The first weekend of the Vodacom Super 14 is the most difficult for local supporters. We find 4 of our South African sides battling one another. For many a South African fan this is also a battle between provincial passion and national pride. We wish for our own Provincial team to be victorious, but we also want our other South African Super14 sides to perform well in the competition. It is simply so much nicer to support the 5 South African teams when they play against New Zeeland and Australian opposition!
The battle between the Vodacom Cheetahs and the Vodacom Bulls will simply be HUGE! Nobody will forget how the Currie Cup teams of these unions battled in the Absa Currie Cup finals of 2009. The Blue Bulls were victorious - but the Vodacom Cheetahs showed great heart in coming back from behind and eventually dominating possession in the second half of the Finals.
Rugby fans are expecting a massive tussle at scrum time where the Vodacom Cheetahs appear to have had the upper hand in 2009. The Vodacom Cheetahs will have a more than solid scrum and some of the best loose forwards in world lead by Juan Smith and Heinrich Brussow. The Blue Bulls dominated the Super14 in 2009 with an emphatic victory in the Super 14 Final against the Chiefs. Much is again expected from World Class players such as Fourie Du Preez, Morne Steyn and Victor Matfield.
The new interpretation of the rules of the game around the contact areas will be very important come Friday evening and the Vodacom Cheetahs will be aware of the threat from the boot of Morne Steyn. With the announcement of the contracted Springbok players for the next 2 years the battle has gained further significance. Fewer players have been contracted and there will only be one place to make your mark – on the pitch! Friday evening will the perfect time for players to prove that they are worthy of the Springbok jersey!!
Fans from all the Vodacom Super14 Teams will be scanning the internet and newspapers and analyzing every snippet of information. We will play the game in our minds and predict the outcome of all the matches with every bit of information to our disposal.
Whatever the outcome of the games this Friday and Saturday – we will be ready at the stadiums and in front of our televisions. Rugby fans are ready to confirm once more that rugby is so much more than just a game!

Chhetahs al die pad finals toe . Go boys , julle kan dit doen !!!!!!!!!!
Cheetahs al die pad finals toe . Go boys , julle kan dit doen !!!!!!!!!!
Ek is verlede jaar bietjie moeilikheid gegee omdat ek soms negatief kan raak maar ek wil net weet hoekom Juan Smit nou weer kaptein is? Ek voel ons moet eerder kyk vir ‘n ander kaptein omdat J Smit ‘n baie swak rekord het as ‘n kaptein.
Die game gaan ‘n groot game wees. Ek het net so ‘n voorgevoel dat die Bulle tot ‘n groter mate die gunsteling is om te wen as verlede jaar voor die Curriebeker eindstryd.
Ek sien veral daarna uit om te sien hoe die nuwe rugbyreels die spel meer vloeiend gaan maak. Ek dink dat vloeiende rugby vanselfsprekend is as die skeidsregter genoeg selfvertroue het. ‘n Skeidsregter wat nie genoeg selfvertoue het nie word maklik geintimideer en blaas dan gewoonlik op aandrang van sommige spelers. Ek verstaan nog steeds nie hoe die reels gaan werk nie maar hopelik werk dit. As dit hardlooprugby sal bevorder behoot die die Cheetahs te pas. Ek dink ons het een van die beste agterlyne en ons behoort goed te doen as Demas nie speel nie.
The team according to News24 (It is sad that is available on News24 before it is on the Cheetahs website).
Riaan Viljoen, Lionel Mapoe, Corné Uys, Meyer Bosman, Jongi Nokwe, Naas Olivier, Tewis de Bruyn, Ashley Johnson, Juan Smith (k), Heinrich Brüssow, David de Villiers, Nico Breedt, WP Nel, Adriaan Strauss, Wian du Preez. Substitutes: Ryno Barnes, Coenie Oosthuizen, Walti Vermeulen, Frans Viljoen, Sarel Pretorius, Sias Ebersohn, Danwel Demas.
I think it is a good team. I am not a fan of Corne Uys, but he combines good with Meyer Bosman. Where is Robert Ebersohn, is he still injured?
Go Cheetahs! I think the Bulls are in for a surprise this weekend.
Ek sien toe die span in Volksblad. Daar is twee besluite wat ek regtig nie kan verstaan nie.
Eerstens is dat Tewis de Bruyn bo Sarel Pretorius gekies word. Belaglik - al is ek n groot Cheetahs fan , meen ek dis onbillik om te diskrimineer teen griekwas se gehalte spelers. Almal wat kan sien weet dat Sarel Pretorius myle en myle beter is as De Bruyn. D Bruyn het nog nooit beindruk nie. En dan: Daar is nie eers op die bank plek vir Barry Geel nie. Hy het in die curriebeker veral die eerste game teen Griekwas reg bo oor Conr Uys gehardloop en hom uitmekaar uit gespeel. Hoe verklaar mens weer hierdie spankeuses? Dis belaglik…………..anyway dankie tog Demas is nie in die beginspan nie. Hyt wel ngelukkig die bench gehaal. Is hy regtig beter as Barry Geel? As ek griekwas was sou ek sommer my ander spelers onttrek het, want hul kry geen kans om hul te ewys nie………….
Uitstekende span.Na die springbokke verlede jaar aan die einde so swak gevaar het met n klomp bulle in die span,het ek die gevoel die momentum is die naweek aan die Cheatahs se kant.Die Bulle gaan speel op voormalige reputasie en dit gaan hulle die naweek duur te staan kom.Go Cheetahs al die pad eindstryd toe.Ek glo Juan Smith is die regte kaptein.
Kierie ek stem 110% met jou saam. Dan is Phillip ook baie beter as Uys, al was hy laas jaar beseer. Hy het hom in die oefen games beswys.
Ek dink die span kan die bulls wen. Daar is wel nog steeds ‘n paar haak plekkies.
Chris: Weereens moet ek saam met jou stem oor Juan as kaptein.
Verder neem ek maar aan Robert E en A Strauss is seker maar nog beseer.
Barry Geel is nie daar nie want Bosman hou hom uit. Bosman: gaan hy weereens suinig speel en die bal laat doodgaan of in die oposisie se hande laat beland? Hoekom Hoekom Hoekom nog steeds Danwel Demas? (ek dink sy kontrak se hy moet elke game speel tot Boland hom weer terug vat, en nou wil Boland hom nie meer he nie…) WAAR is JW Jonker???? Hy kan mos vleuel en senter speel, verdedig en driee druk, goed onder die hoe bal en kan skop. Hy het homself mos nou al genoeg bewys.
(Hoekom moet almal kan skop? Ek wag nog steeds om Demas se giftige skopskoen te sien)
Ja-Nee, verder, kan ons die bulle troef. Jy weet hulle het darem net een ou wat KAN skop!
Sterkte. Maak ons trots
Dankie Editor, ek sal uitkyk vir daai foto, hoop jy het dat een van die cheetah girls die trui aantrek vir die foto…
Hey Kierie,,
Jy moet nie te gou opgewonde raak oordat Demas op die reserwebank sit nie. Verlede jaar was hy telkens net op die reserwebank net om te sien hoe speel hy die hele game deur.
Tewis De Bruyn het baie meer ervaring as Sarel Pretorius veral teen tradisionele groot wedstryde soos Saterdag s’n. Ek dink de Bruyn is op grond van ervaring gekies. Nietemin is Pretorius op die reserwebank en kan hy baie goed as impakspeler gebruik word. Mens hoop net dat die afrigters nie dieselfde foute as verlede jaar maak deur spelers net vir die laaste 5 minute op te stuur as die span agterloop nie.
Barry Geel is ‘n goeie speler - dit is regtig jammer dat hy nie in die span is nie.
Ja , ek stem saam dat Meyer Bosman vir Geel uit die span hou - maar ek sal vir Meyer Bosman saam met Geel wil sien. Sarel Pretorius is vinniger en baie baie meer rats as de Bruyn, daarmee gaan jul my nie opinie laat verander nie. Kom ons weers eerlik: hoeveel keer is Tewis al aan die slaap gevang, waar die opponente die bal agter ons eie losskrum gaan haal en driee druk? Dit het al meer as eenkeer met de Bruyn gebeur. Hy het ook al meer as eenkeer die bal bo-oor die losskakel se kop gegooi naby ons eie doellyn. Die ouens wat ons laasjaar die beker gekos het: JL Potgieter - wat met ‘n overlap die bal bo-oor die doodlyn geskop het is gelukkig weg , en Demas - wat 2 driee op sy eie afgestaan het met swak spel. Ek dink ons moet die bal gereeld wyd speel na ouens soos Mapoe - wat ‘n yster!! Hou ook vir Ryno Barnes dop - hy mag maar. Is skipper badenhorst nou nie op die bench nie? Ek sien uit as Frans Viljoen op die veld gaan verskyn en die ouens seermaak met sy krag. Ons moet soveel as moontlik skrums probeer afdwing dink ek - Wian du Preez, WP Nel en Oosthuizen is verseker die sterkste stutte in SA. My grootste bekommernis is egter: Jonathan Kaplan is weer die skeidsregter - hy het homself al oor en oor as Bul fan bewys!!
It’s always nice to find a new blog this good I’ll be back for certain