Voorspoed met die jaar!
Geagte bloggers!
Welkom terug - ek hoop julle is al net so uitgehonger vir rugby soos ek!
Die Super 14 is om die draai en die eerste wedstryd is alreeds die 12de Februarie teen die Bulle op Vodacom Park! Daar gaan ook opwarmingswedstryde gespeel word. Die 23ste Januarie speel die Vodacom Cheetahs teen die Kings in PE. [...]
