‘n Legende sterf …

‘n Groot rugby legende het gisteraand die stryd verloor teen breinkanker.  Ruben Kruger, rugbyliefhebbers sal jou nooit vergeet.  Die Vrystaatse Rugby-Unie dra hul meegevoel oor aan Ruben se familie en vriende.

Vir die bloggers wat saam wil gesels oor Ruben op die blog, julle is meer as welkom.

This entry was posted on Thursday, January 28th, 2010 at 11:35 am and is filed under General. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. You can leave a response, or trackback from your own site.

4 Responses to “‘n Legende sterf …”

  1. Gron Says:

    ‘n Ware legende wat altyd onthou sal word. Ons dink aan sy familie en wens hul sterkte toe.

  2. JJ Says:

    REUBEN WAS N YSTER WIE SOU 1995 WORLD CUP VERGEET!! SY HARDNEKKIGE VERDEDIGEND, HOE HY LOS BALLE OP DIE GROND KON WEN HY MOES DIE DONKIE WERK GAAN DOEN HET EN SY SPEL WAT HY VIR DIE STATES GELEWER HET THANKS REUBEN. AAN SY FAMILIE ONS IS OU VRYSTAAT ONDERSTEUNERS ONS INNIGE MEEGEVOEL STERKTE VIR JULLE.

  3. harry Says:

    Jip, dis baie hartseer nuus!! Ek hoop hy sal ‘n heldebegrafnis ontvang en die vlae van al die unies behoort vir ‘n week halfmas te hang…………

  4. koos Says:

    ‘n Ware gentlemen wat rugby uitgeleef het, dis baie hartseer om, hom op so ‘n vroëe ouderdom te moet groet, ons verloor iemand baie besonders en ‘n voorbeeld vir ons almal.Rig ‘n standbeeld op ter ere aan sy nagedagtenis.My innige simpatie aan sy eggenote en die kinders, julle is nie alleen in hierdie moeilike tyd nie , sterkte

Leave a Reply

Spam Protection by WP-SpamFree