Comments on: How will the scrums and rucks be officiated in 2010?

By: Kobus Myburgh
Editor, kan iemand asseblief net vir ons se wat het gebeur met die oefen wedstryde teen die Griffons en res vd Cheetahs, want nerens is eers ‘n berig daarvan nie. Het die Griffons ons gewen dat alles so stil is?

By: JJ
Ek het nou die aand met iemand bekend gepraat oor die reels en dit klink of die refs wild gaan blaas by n tackle situasie, as n speler getackle word, die tackle gaan grond toe maar die  verdediger is nog op sy voete mag die verdediger nie dadelik vir die bal gaan nie al is hy op sy voete hy moet eers die tackler heeltemal los mag nie sy trui of arm of iets vashou nie  hulle noem dit chicken wing voordat hy vir die bal mag gaan(strafskop teen verdediger not releasing) Dieselfde as albei spelers grond toe gaan chicken wing op voete en dan gaan vir die bal as daar nie n losgemaal gevorm is nie, anders mag hy nie gaan vir die bal.  Ander reel, in lynstane het die flank op nr 9 gestaan en dan het hy inbeweeg en dan omgedraai en die slot ondersteun of eers vorentoe en agter toe beweeg voor hy spring om die bal te kry, nou as n flank buite staan en hy beweeg in moet die haker onmiddelik ingooi(vryskop as haker nie gooi). Nog n riller met skopwerk n heelagter gaan 2 keer moet dink voor hy skop want die omkant reel het daar ook verander en jy gaan minder ping ball skop rugby sien die reels is ten gunste vir die aanvallende span so hardloop gaan n groter voordeel inhou as doellose skoppe. Ek dink ook die tv kassie vir die refs om self te kyk en beslissing te gee is positief dit gaan bietjie vinniger en die ref bly in beheer

By: Gron
Is ‘n goeie idee. Sal definitief die oorfone kry… solank die prys billik is natuurlik.

By: Jan Plank
Kom ons (VSRU) wees vir ‘n slag eerste met iets in SA en doen die oorfone ding soos deur Kobie (6) genoem.

By: editor
Ek dink dit is ‘n baie goeie idee.  Weet in sekere sokker stadions oorsee kan jy oorfone koop wat direk gekoppel is met die ref en so kan jy ook hoor wat hy sê.  Ek sal dit bietjie aan die stadion en wedstryddag bestuur noem.

Groete

By: kobie
Dis een ding van rugby wat ondersteuners so knorrig maak - want ons weet nie altyd presies wanneer ‘n reel verander het nie, en rugby moet die sport wees wat by verre die meeste en moeilikste reels het. Ek wil nie eers raai hoe dik die reelboek is nie. Kyk ek dink American Football is die stupidste sport in die wereld, maar een ding doen hulle wat ek like: Die ref is direk gekoppel met die klank op die stadions. Wanneer hy ‘n beslissing maak , kan almal op die stadion hoor waarom hy dit maak - en die ondersteuners leer ook meer van die reels op daai manier. Sal hulle dit nie met rugby kan probeer nie? Jy hoor wat die ref se op die luidsprekers - admin swak idee of nie?

By: tertius
Daar is so vrek baie skeidsregters wat blatant Pro Blou-Bul is (let op die naam Pro…….haha) kan ons nie tog ‘n ref kry wat vir ‘n slag snaakse beslissings VIR ONS te maak nie? Admin - is Os die skrum afrigter vir die Super 14? Ek neem so aan………….maar ek dink nie dis al amptelik genoem iewers nie wil net doodseker maak, want as Demas nog gekies kan word, weet mens nie wat die volgende besluit is nie. Ons senters moet verseker Barry Geel en Robert Ebersohn wees!

By: JJ
REELS OP REELS OP REELS. Sal iemand asb die nuwe Reels kan verduidelik in afrikaans sodat ek kan verstaan wat die BRITTE bedoel want as ek na Graig Joubert kyk hoe hy die game tussen SHARKS E STORMERS geblaas het gaan ek nog baie kwaad vir n skeidregter word. Ek wil nou net weet. Ek sien al die nuuste tegnologie en kamaras en verwysings wat die geleerde refs het tot hul voordeel soos Vrydagaand en GRAIG kan gou gou hardloop na n ou boksie en kyk en kyk en n beslissing maak maar wat van die arme skeidsregters wat op skoolvlak en klubs en koshuis ligas blaas daardie ou moet orals wees en hom self in elke posisie plaas om die regte besluit te gee, hy het nie daardie voorreg om gebruik te maak van tegnologie nie en van hierdie oukies blaas goed en is op en wakker ,wat is die verskil as daardie ref op skoolvlak homself in n posisie moet kry en op sy instink en gevoel  en n call moet maak wat hy sien hoeveel te meer moet hierdie geleerde refs nie wees nie, hulle is nie eers dan veronderstel om tegnologie te gebruik nie hulle het mos jare se ondervinding en is ook profesionele skeidsregters. Ek het sommer n meer genade gekry vir die refs in ander ligas.  Ek sal nogal waardeer, kyk ons het al spelers, afrigters, selfs Mnr HAROLD op die blog gehad en saam gesels kan ons nie n Ref soos JACO PYPER kry om ons deur die reels te gaan of vrae aan hom te stel en dan in sy tyd ons te beantwoord

By: harry
Me forestand nothing………….

By: Gron
Goeie vraag. Die reëls het nie ‘n definisie vir ‘n ‘aanvallende span’ nie.