Fans are often frustrated with the interpretation of the Rules of the Game and take their frustrations out on the referees. Referees adjudicate according to the Rules given to them and should be seen as officials facilitating a great game of rugby!
They need to ensure that the game flows and that the contest is a fair one – and for that they need a clear understanding of the rules from all the players. It would also contribute to greater harmony if the fans get to know the rules better!
What do we need to know and what can we expect in 2010?
The good news is that meetings have been held between SANZAR officials discussing an increased focus on the ruck and the forward engagements. The main objectives are to have a more open and attractive game with more time spent with the ball in play!
I have come across and interesting article by James Mortimer titled “SANZAR reviews rucks and scrums - attackers favoured”
It is important to share some of this information with our Cheetah supporters!
How will the rule interpretations allow for a cleaner game?
· The attacking side will be given the advantage at the tackle area.
· Essentially the tackler will no longer have carte blanche to steal the ball, and the ball carrier will have more rights to enable his support to recycle.
· Tackled players will have more time to place the ball and players not making a clean release after the tackle and getting to their feet will be penalised.
· The infringement for holding on will still stand, albeit a potential scavenger needs to follow a specific process.
· Less time to be spent on resetting the scrum - The International Rugby Board has assessed that 12% of the 80 minute match is spent resetting scrums. This is close to 10 minutes.
· Offenders, namely in the front rows, will now be under the direct jurisdiction of the respective countries scrum coaches.
Mike Cron (NZ), Pat Noriega (AUS) and Balie Swart (SA) will now oversee their respective countries franchises/teams.
SANZAR has decided to continue with workshops and listen to the criticism of where the game is at and how to produce a cleaner and more attractive spectacle. For the Super 14 to be one of the best competitions in world rugby it is required to recreate time and space on the field, to recreate the attack with confidence and to ensure more control from the ball carrier and more control for the attacking team.
In summary
THE RUCK
· The ruck will favour the attacking team
· The tackler’s rights will no longer be deemed as being unlimited.
· A tackler must released the tackled player and ball and get to their feet before scavenging.
THE SCRUM
· Offenders will be approached by the country’s scrum coach
· Teams, players and referees will be made aware of the issue
· Media will be made aware of the repeat offenders

Ek wil net ‘n vraag byvra op die volgende goed
THE RUCK
· The ruck will favour the attacking team …. is dit reg dat die aanvallende span bevoordeel word? Wat daarvan as die aanvallende span te doen het met ‘n situasie wat aanvallende verdediging toepas? Miskien moet ek dit anders stel - definieer aanvallend? Mens kan maklik in ‘n strik trap met aanvallend. Sien die volgende voorbeeld: wie is die aanvallende in ‘n situasie waar daar ‘n hoe bal op ‘n heelagter geskop is en dan probeer die heelagter net uit die moeilikheid uit hardloop? Beteken dit dat die aanvallende span noodwendig die bal in die hand moet hê?
· The tackler’s rights will no longer be deemed as being unlimited.
· A tackler must released the tackled player and ball and get to their feet before scavenging……… Dié reel kan werk maar ek dink dat die reels te veel op die individu ingestel is as op die span. Dit is onmoontlik vir ‘n skeidsregter om ekle individu se bewegings individueel dop te hou. Ek dink dat daar eerder gekyk moet word na die hele span en of voorspelers se vloeiendheid as om te kyk na die doen en late van individue. n’ Ref kan nie fokus op klein goed soos die nie.
Goeie vraag. Die reëls het nie ‘n definisie vir ‘n ‘aanvallende span’ nie.
Me forestand nothing………….
REELS OP REELS OP REELS. Sal iemand asb die nuwe Reels kan verduidelik in afrikaans sodat ek kan verstaan wat die BRITTE bedoel want as ek na Graig Joubert kyk hoe hy die game tussen SHARKS E STORMERS geblaas het gaan ek nog baie kwaad vir n skeidregter word. Ek wil nou net weet. Ek sien al die nuuste tegnologie en kamaras en verwysings wat die geleerde refs het tot hul voordeel soos Vrydagaand en GRAIG kan gou gou hardloop na n ou boksie en kyk en kyk en n beslissing maak maar wat van die arme skeidsregters wat op skoolvlak en klubs en koshuis ligas blaas daardie ou moet orals wees en hom self in elke posisie plaas om die regte besluit te gee, hy het nie daardie voorreg om gebruik te maak van tegnologie nie en van hierdie oukies blaas goed en is op en wakker ,wat is die verskil as daardie ref op skoolvlak homself in n posisie moet kry en op sy instink en gevoel en n call moet maak wat hy sien hoeveel te meer moet hierdie geleerde refs nie wees nie, hulle is nie eers dan veronderstel om tegnologie te gebruik nie hulle het mos jare se ondervinding en is ook profesionele skeidsregters. Ek het sommer n meer genade gekry vir die refs in ander ligas. Ek sal nogal waardeer, kyk ons het al spelers, afrigters, selfs Mnr HAROLD op die blog gehad en saam gesels kan ons nie n Ref soos JACO PYPER kry om ons deur die reels te gaan of vrae aan hom te stel en dan in sy tyd ons te beantwoord
Daar is so vrek baie skeidsregters wat blatant Pro Blou-Bul is (let op die naam Pro…….haha) kan ons nie tog ‘n ref kry wat vir ‘n slag snaakse beslissings VIR ONS te maak nie? Admin - is Os die skrum afrigter vir die Super 14? Ek neem so aan………….maar ek dink nie dis al amptelik genoem iewers nie wil net doodseker maak, want as Demas nog gekies kan word, weet mens nie wat die volgende besluit is nie. Ons senters moet verseker Barry Geel en Robert Ebersohn wees!
Dis een ding van rugby wat ondersteuners so knorrig maak - want ons weet nie altyd presies wanneer ‘n reel verander het nie, en rugby moet die sport wees wat by verre die meeste en moeilikste reels het. Ek wil nie eers raai hoe dik die reelboek is nie. Kyk ek dink American Football is die stupidste sport in die wereld, maar een ding doen hulle wat ek like: Die ref is direk gekoppel met die klank op die stadions. Wanneer hy ‘n beslissing maak , kan almal op die stadion hoor waarom hy dit maak - en die ondersteuners leer ook meer van die reels op daai manier. Sal hulle dit nie met rugby kan probeer nie? Jy hoor wat die ref se op die luidsprekers - admin swak idee of nie?
Ek dink dit is ‘n baie goeie idee. Weet in sekere sokker stadions oorsee kan jy oorfone koop wat direk gekoppel is met die ref en so kan jy ook hoor wat hy sê. Ek sal dit bietjie aan die stadion en wedstryddag bestuur noem.
Groete
Kom ons (VSRU) wees vir ‘n slag eerste met iets in SA en doen die oorfone ding soos deur Kobie (6) genoem.
Is ‘n goeie idee. Sal definitief die oorfone kry… solank die prys billik is natuurlik.
Ek het nou die aand met iemand bekend gepraat oor die reels en dit klink of die refs wild gaan blaas by n tackle situasie, as n speler getackle word, die tackle gaan grond toe maar die verdediger is nog op sy voete mag die verdediger nie dadelik vir die bal gaan nie al is hy op sy voete hy moet eers die tackler heeltemal los mag nie sy trui of arm of iets vashou nie hulle noem dit chicken wing voordat hy vir die bal mag gaan(strafskop teen verdediger not releasing) Dieselfde as albei spelers grond toe gaan chicken wing op voete en dan gaan vir die bal as daar nie n losgemaal gevorm is nie, anders mag hy nie gaan vir die bal. Ander reel, in lynstane het die flank op nr 9 gestaan en dan het hy inbeweeg en dan omgedraai en die slot ondersteun of eers vorentoe en agter toe beweeg voor hy spring om die bal te kry, nou as n flank buite staan en hy beweeg in moet die haker onmiddelik ingooi(vryskop as haker nie gooi). Nog n riller met skopwerk n heelagter gaan 2 keer moet dink voor hy skop want die omkant reel het daar ook verander en jy gaan minder ping ball skop rugby sien die reels is ten gunste vir die aanvallende span so hardloop gaan n groter voordeel inhou as doellose skoppe. Ek dink ook die tv kassie vir die refs om self te kyk en beslissing te gee is positief dit gaan bietjie vinniger en die ref bly in beheer
Editor, kan iemand asseblief net vir ons se wat het gebeur met die oefen wedstryde teen die Griffons en res vd Cheetahs, want nerens is eers ‘n berig daarvan nie. Het die Griffons ons gewen dat alles so stil is?