Comments on: Guest writer: A moment to reflect on 2009 as the Vodacom Cheetahs prepare for 2010!!

By: JJ
ZAK v Niekerk se WIT SNELTREIN is ook nie te bad nie, het n lekker beat.

By: Kobus Myburgh
Dozi s’n nooit gehoor nie…

By: tertius
Jip = Robbie Wessels se liedjies was ook goed. Dozi se poging vir die cheetahs moet by veree die swakste rugby liedjie ooit wees…….gelukkig het dit ‘n vinnige dood gesterf die liedjie.

By: Kobus Myburgh
As Danwel Demas en Meyer Bosman dan regtig so fantasties goed was, hoekom het geen ander span nog belang gestel om hulle te koop nie…………? (kyk nou maar bv. vir Juries wat min game time gekry het, maar gewys het wat hy kan doen, hoe gou is hy nie opgeraap nie?)

Ons loskakel probleem is nou opgelos - hou net vir sias daar. robert en - barry (in meyer se plek) op senters,Nokwe en Mapoe op die vleuels, en dan kan ons alles voor ons platvee…

Ek hoop Adriaan Strauss in darem onder kaptein.

Se my Editor, het die spelers weer gestem oor wie die kaptein moet wees of was dit maar net ‘n afrigters besluit?

Harry (18): Robbie Wessels het ook nie te “bad” liedjies van die Cheetahs nie…

Chris (19): Ek glo nie die tv het enige regte invloed nie. ‘n WARE ondersteuner elke tuiswedstryd bywoon. Ek dink byvoorbeeld as ek nie 800km ver gebly het nie sou ek elke game gaan kyk het. Nou ry ek maar 250km ver na Loftus as ons daar speel, en darem kan ek dalk hopenlik die jaar ‘n game op Witbank gaan kyk met die CB want dis bietjie nader aan die Laeveld. So ek se net baie dankie dat sommige games op tv uitgesaai word vir ouens soos ons wat nie die voorreg het om op Bloem te gaan kyk nie. Ons sou as ons net kon…

Groetnis…

By: Chris
Ja Bert,,, dit het tyd geword dat die Bloem manne moet kinders kry sodat ons meer supporters kan hê vir die Vrystaat… Hoor julle almal? Maak babas.. baie babas!! Dit gaan ons demokrasie help asook die hoeveelheid ondersteuners!! Verf sommer die babakamer onanje van die begin af vir ‘n dogtertjie of ‘n seuntjie.. Bly weg van ander kleure.. veral blou.

Dit is sleg om nie ‘n lekker ondersteunersbasis te hê nie. Een ding wat my pla is dat die rugbykultuur in Bloem in die 80’s groter was as nou. Destyds het baie meer ondersteuners gaan rugby kyk as wat deesdae gaan kyk. Dalk het dit te doen met TV maar dit kan nie al wees nie…

By: harry
Ek weet dis nou al lank nadat dit uitgekom het, maar ek luister nou die dag na al die rugby liedjies wat ouens uit het. Die Bulle sn van Steve is maar nie so goed nie, Gerrie Pretorius het ‘n poging aangewend met ‘n Stormers liedjie. Party mense het die stem en aanvoeling vir rugby musiek, maar ek moet se dis regtig ‘n baie flou liedjie. Da was ook al hier en daar pogings met Cheetah liedjies wat nie gewerk het nie, maar Leon schuster is maar die meester van rugbyliedjies. Die Cheetah songs wat hy geskryf het (haak Vrystaat, Goin FS en Hier kommie Cheetah, om nie eers te praat van al sy ander rugby iedjies soos Hie kommie Bokke wat in invictus moes ge feature het ens is maar net kop en skouers bo enige ander!! Leon Schuster jy is ‘n legend!!)

Admin wens asb al die manne sterkte toe. As ek die lotto wen sal ek julle genoeg gee……!!

By: harry
Hi res van julle ouens.

Wil net meegevoel aan Ruben Kruger se familie uitspreek. Hy is ook ‘n oud Vrystaat speler en bok, en ons almal voel dis ‘n reuse verlies.

Wat ‘n voorbeeld en ‘n legende!! Ek sien dit was tot op die BBC se nuus stukkies…

By: tertius
Hallo meneer die editor.

Dankie, o ja, ek het vergeet van Sarel Preotrius, hy is briljant. Ek moet eenvoudig se dit sal ‘n skande wees as hy nie eerstekuese is nie, tewis is average, maar te stadig, JP Joubert het die wereld se verskil in die CC gemaak, sarel is nie in ons CC span nie, so na die super 14 sit die cheetahs weer met krisis. Tewis is soos Falie - een game goed en 3 sleg. Waarom o waarom vra ek met trane in my oë, is Danwel Demas nog in die prentjie? Ons is die ouens wat geld uithaal om die games te kom kyk, maar ons het absoluut geen seggenskap in die somtyds onverklaarbare keuses nie (Corne Uys, Demas ens). Waar is Meter Bosman? Ek dink hy en Barry geel sal goeie kombinasie vorm.  Tertius Carse was nie sleg nie, gaan hy darem weer kans kry? Okay, dankie dat jy uithou met al ons kritiek altyd - ek neem aan as mens baie baie erg is oor jou span is mens maar so.

By: editor
Hi Bert

Ons wens ons het heeldag tyd gehad om te facebook en solitaire te speel.  Die geld kwessie is al holruggery en ek kan honderd keer aan almal probeer verduidelik.  Ons unie is eenvoudig net baie kleiner as die ander unies, daar is net nie soveel mense in ons omgewing soos byvoorbeeld in die Natal omgewing, ens.  Dit is ongelukkig nie verskonings nie, maar feite.

Die amptelike Facebook fanpage is Vodacom Cheetahs, maar gaan net op ons webblad en kyk heel onder is daar ‘n link wat jou direk daarheen sal vat.

Groete

By: editor
Hi Tertius

Ons het darem nog vir Tewis de Bruyn en Sarel Pretorius wat ‘n groot uitblinker in die Absa Curriebeker reeks was.

Groete