Guest writer: A moment to reflect on 2009 as the Vodacom Cheetahs prepare for 2010!!

As we prepare for another exiting year of rugby, it is necessary to pause for a while and reflect on 2009.Whilst 2009 was a year that many of the teams with larger financial budgets might prefer to forget, the Vodacom Cheetahs once again proved during the Currie Cup competition that hard work, dedication and commitment will deliver results and endear the team to thousands of supporters.

 

We would like to refer briefly to a few interesting facts from the 2009 season. This will provide more insight to the challenges faced in a rather exceptional year:

 

Challenges to Players and Captains

 

-         58 players represented the Vodacom Cheetahs.

-         14 of these players were under 21 years of age

-         6 different captains took charge of the team in the 25 games

 

Performance in Competitions

 

-         In the Vodacom Cup the Free State Team was knocked out in the quarter finals by Griquas, winners of the 2009 Competition.

-         The Cheetah U/21 Team won the U/21 Competition for the 4th time since 1998

-         The Cheetah U/20 Team won the U/20 Competition

 

Most important was the performance of the Vodacom Currie Cup Team who once again contested the final on the 31st of October, narrowly losing to the Vodacom Blue Bulls. The Vodacom Cheetahs were off to a slow start and yet again showed the character of champions to turn the season around to the delight of the fans!

 

In 2010 we would like to use the Cheetah Blog to take our supporters behind the scenes and reveal those elements that make the Vodacom Cheetahs such a special team! We would like to invite all the supporters to share their thoughts and request information on those aspects they would like to know more about!

This entry was posted on Monday, January 25th, 2010 at 11:59 am and is filed under General. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. You can leave a response, or trackback from your own site.

23 Responses to “Guest writer: A moment to reflect on 2009 as the Vodacom Cheetahs prepare for 2010!!”

  1. Norman du Plooy Says:

    I cant wait. Really looking forward to the season and I hope we get the chance to see Robert and Sias playing together for the Cheetahs. I predict the Cheethas will beat the Bulls in the first game of the S14.

  2. PC Says:

    I don’t see anything about how well the Vodacom Cheetahs performed in the Super 14.

    This is a new season previous performances mean nothing - you’re only as good as your last performance.

    I’m positive about this season, however, the guys need to put in the hard yards, or we’ll be reading nothing about the 2010 S14 season again this time next year.

    Best of luck for this season Cheetahs - Make us proud.

  3. Pieter Van Tonder Says:

    Alles van die beste vir 2010! Gee ons genot…ons weet waartoe julle in staat is! Laat dit juig!

  4. Gron Says:

    Enige kans dat ons as ondersteuners ‘n paar boodskappe van aanmoediging aan ons geliefde span kan deurgee? Ed?

  5. editor Says:

    Natuurlik! Julle kan dit of op die blog self plaas of e-pos dit na yolandi@fsrugby.co.za Sy stuur dit direk aan die span.
    Groete

  6. Louis Nortje Says:

    Se dat ons bankvas agter ons span staan!! Ons weet ook dat die ander super 14 spanne ook die curriebeker spanne is en ons bewys het dat met al daai bokkies, niemand die hart van n Cheetah het nie!! Ons speel vir trots, dis hoekom die groot unies teen ons sukkel.

    Omdat die ander spanne, Stormers, leeus, Bulle, Haaie, nie meer streekspanne is soos dit oorspronklik begin het nie, het hulle die voordeel van die ouens wat in al die wedstryde mekaar se spel goed ken. Hulle het al die ander streke se goeie spelers gekoop en dus die streke “dood” gemaak.

    Ons as Cheetahs moet saam met Griekwas in n klein rukkie mekaar leer ken, en dit is n baie groot uitdaging.

    Daar is geen rede dat ons nie die Super 14 kan wen nie!!

    Stuur asb die e pos aan die bestuur en spelers van ons CHEETAH span!!

    Groete

    louis Nortje

  7. Andre Says:

    Cheetahs kan goed doen in S14,as hulle die afgelope 5 of 6 seisoene so suksesvol was in die Curriebeker kan ek nie sien hoekom hulle nie ook goed kan doen in die S14 nie.Ek bedoel t.o.v 2009 seisoen was hulle SA se 2 de sterkste span,en ek weet daar’s n’verskil tussen die 2 kompetisies maar werklik nie so groot nie.Cheetahs moet hulself net geestelik reg kry met die regte kopdokter,want as span kan hulle.

  8. bert Says:

    Yes Editor.

    Ek wil grou vra: waarom is dit dat die Cheetahs nooit geld het om spelers te behou nie? Is daar in die hele Vrystaat geen besigheid met geld nie, of sit die bemarkingsmense heeldag op Facebook en Solitaire? Ek vra maar net………dan nog ‘n vragie - watter een is julle apmtelike facebook page? Want ek sien da is amper 10 en wetie watter ene om te join nie………

  9. tertius Says:

    Waar gaan ons nou weer ‘n goeie skrumskakel kry? Em waarom enigiemand vir ‘n swak span soos die lions wil gaan speel sal net JP Joubert weet. Dit was sy beste jaar laasjaar..Maar nou ja as mens nie in die semis of finale speel nie dan kry mens seker bietjie ruskans…..

  10. JJ Says:

    BOODSKAP VIR DIE SPAN!! JUAN JULLE IS N GOEIE KLOMP OUENS BYMEKAAR, HIERDIE JAAR IS DAAR HOOPE TALENT, SPOED, LEIERSKAP , VAARDIGHEDE, ONDERVINDING , JEUG ONDER JUL, JUL HET DIE HELE PAKKET!! GEEN VERSKONINGS HOEKOM JUL NIE VIR GOUD KAN GAAN HIERDIE JAAR NIE. DIE VERLEENTHEID WAS GROOT VERLEDE JAAR VIR JUL SUPPORTERS MAAR SOET AAN DIE EINDE, MAAK ONS TROTS , GEE NET JUL BESTE ONS GLO WERKLIK JULLE KAN. NEE LAAT EK SE ONS GLO NIE JUL KAN NET GOED DOEN NIE ONS GLO JUL KAN DIE KOMPETISIE WEN AS N SPAN!! KRY JUL KOPPE REG EN GLO DIT ELKEEN VAN JUL KAN IN DIE GROEN EN GOUD DRA. STERKTE VIR DIE 12de ONS IS DAAR IN ORANJE EN ONS GAAN DIE BULLE N SMAAK GEE WAT DIE HUIS VAN ORANJE KAN DOEN ONS IS OOK N DOMINERENDE SKARE NIE NET LOFTUS NIE. MAAK DIE BULLETJIE N VULLETJIE. GROETE JJ

  11. blou bul Says:

    My voorspelling is dat die Cheetahs vanjaar in die semis gaan speel.Verlede jaar to die Cheetahs so sleg begin het met die CC het ek gese Vrystaat gaan in die eindsrtryd speel.Semi finaal mense,hoor my lied.

  12. blou bul Says:

    Ek sien Bismark gaan oorsee.Editor bind vir Adriaan Straus met n tou vas,want ek vertrou nie die bleddie Sharks nie.

  13. Gron Says:

    Sal nice wees as die Cheetahs webblad ook ‘n woord van meegevoel aan Kruger se familie kan gee.
    Hy het ons wel verlaat vir die bulle, maar hy was een van ons.

  14. editor Says:

    Hi Tertius

    Ons het darem nog vir Tewis de Bruyn en Sarel Pretorius wat ‘n groot uitblinker in die Absa Curriebeker reeks was.

    Groete

  15. editor Says:

    Hi Bert
    Ons wens ons het heeldag tyd gehad om te facebook en solitaire te speel. Die geld kwessie is al holruggery en ek kan honderd keer aan almal probeer verduidelik. Ons unie is eenvoudig net baie kleiner as die ander unies, daar is net nie soveel mense in ons omgewing soos byvoorbeeld in die Natal omgewing, ens. Dit is ongelukkig nie verskonings nie, maar feite.

    Die amptelike Facebook fanpage is Vodacom Cheetahs, maar gaan net op ons webblad en kyk heel onder is daar ‘n link wat jou direk daarheen sal vat.

    Groete

  16. tertius Says:

    Hallo meneer die editor.

    Dankie, o ja, ek het vergeet van Sarel Preotrius, hy is briljant. Ek moet eenvoudig se dit sal ‘n skande wees as hy nie eerstekuese is nie, tewis is average, maar te stadig, JP Joubert het die wereld se verskil in die CC gemaak, sarel is nie in ons CC span nie, so na die super 14 sit die cheetahs weer met krisis. Tewis is soos Falie - een game goed en 3 sleg. Waarom o waarom vra ek met trane in my oë, is Danwel Demas nog in die prentjie? Ons is die ouens wat geld uithaal om die games te kom kyk, maar ons het absoluut geen seggenskap in die somtyds onverklaarbare keuses nie (Corne Uys, Demas ens). Waar is Meter Bosman? Ek dink hy en Barry geel sal goeie kombinasie vorm. Tertius Carse was nie sleg nie, gaan hy darem weer kans kry? Okay, dankie dat jy uithou met al ons kritiek altyd - ek neem aan as mens baie baie erg is oor jou span is mens maar so.

  17. harry Says:

    Hi res van julle ouens.

    Wil net meegevoel aan Ruben Kruger se familie uitspreek. Hy is ook ‘n oud Vrystaat speler en bok, en ons almal voel dis ‘n reuse verlies.

    Wat ‘n voorbeeld en ‘n legende!! Ek sien dit was tot op die BBC se nuus stukkies…

  18. harry Says:

    Ek weet dis nou al lank nadat dit uitgekom het, maar ek luister nou die dag na al die rugby liedjies wat ouens uit het. Die Bulle sn van Steve is maar nie so goed nie, Gerrie Pretorius het ‘n poging aangewend met ‘n Stormers liedjie. Party mense het die stem en aanvoeling vir rugby musiek, maar ek moet se dis regtig ‘n baie flou liedjie. Da was ook al hier en daar pogings met Cheetah liedjies wat nie gewerk het nie, maar Leon schuster is maar die meester van rugbyliedjies. Die Cheetah songs wat hy geskryf het (haak Vrystaat, Goin FS en Hier kommie Cheetah, om nie eers te praat van al sy ander rugby iedjies soos Hie kommie Bokke wat in invictus moes ge feature het ens is maar net kop en skouers bo enige ander!! Leon Schuster jy is ‘n legend!!)

    Admin wens asb al die manne sterkte toe. As ek die lotto wen sal ek julle genoeg gee……!!

  19. Chris Says:

    Ja Bert,,, dit het tyd geword dat die Bloem manne moet kinders kry sodat ons meer supporters kan hê vir die Vrystaat… Hoor julle almal? Maak babas.. baie babas!! Dit gaan ons demokrasie help asook die hoeveelheid ondersteuners!! Verf sommer die babakamer onanje van die begin af vir ‘n dogtertjie of ‘n seuntjie.. Bly weg van ander kleure.. veral blou.

    Dit is sleg om nie ‘n lekker ondersteunersbasis te hê nie. Een ding wat my pla is dat die rugbykultuur in Bloem in die 80’s groter was as nou. Destyds het baie meer ondersteuners gaan rugby kyk as wat deesdae gaan kyk. Dalk het dit te doen met TV maar dit kan nie al wees nie…

  20. Kobus Myburgh Says:

    As Danwel Demas en Meyer Bosman dan regtig so fantasties goed was, hoekom het geen ander span nog belang gestel om hulle te koop nie…………? (kyk nou maar bv. vir Juries wat min game time gekry het, maar gewys het wat hy kan doen, hoe gou is hy nie opgeraap nie?)

    Ons loskakel probleem is nou opgelos - hou net vir sias daar. robert en - barry (in meyer se plek) op senters,Nokwe en Mapoe op die vleuels, en dan kan ons alles voor ons platvee…
    Ek hoop Adriaan Strauss in darem onder kaptein.

    Se my Editor, het die spelers weer gestem oor wie die kaptein moet wees of was dit maar net ‘n afrigters besluit?

    Harry (18): Robbie Wessels het ook nie te “bad” liedjies van die Cheetahs nie…

    Chris (19): Ek glo nie die tv het enige regte invloed nie. ‘n WARE ondersteuner elke tuiswedstryd bywoon. Ek dink byvoorbeeld as ek nie 800km ver gebly het nie sou ek elke game gaan kyk het. Nou ry ek maar 250km ver na Loftus as ons daar speel, en darem kan ek dalk hopenlik die jaar ‘n game op Witbank gaan kyk met die CB want dis bietjie nader aan die Laeveld. So ek se net baie dankie dat sommige games op tv uitgesaai word vir ouens soos ons wat nie die voorreg het om op Bloem te gaan kyk nie. Ons sou as ons net kon…

    Groetnis…

  21. tertius Says:

    Jip = Robbie Wessels se liedjies was ook goed. Dozi se poging vir die cheetahs moet by veree die swakste rugby liedjie ooit wees…….gelukkig het dit ‘n vinnige dood gesterf die liedjie.

  22. Kobus Myburgh Says:

    Dozi s’n nooit gehoor nie…

  23. JJ Says:

    ZAK v Niekerk se WIT SNELTREIN is ook nie te bad nie, het n lekker beat.

Leave a Reply

Spam Protection by WP-SpamFree