Comments on: Vodacom Cheetah spanlys

By: Fan
Barry Geel en Corne Uys is n baie goeie kombinasie en ek dink hul sal stewig wees in die middel veld. Barry en Naas kom ook al n lang pad saam en weet as Naas beet is dan sal Hul goed saam speel.

By: JJ
Baie dankie E.D LEKA DAG

By: editor
Jj, ek doen dit met graagte

Groete

By: JJ
More Editor, ek weet jy antwoord my nie eintlik nie, tog wil ek hoor of dit moontlik is of jy nie n spesiale blog kan opsit waar ons Vrystaat ondersteuners boodskappe kan blog vir die familie van REUBEN KRUGER en dit dan aangestuur.

By: JJ
BLOU BULL (14) ek hoop jy reg want ek stem met CHRIS oor die WAKE UP CALL en daar nie weer n paar goed uitspring soos laas jaar. 1. Dat die span elke wedstryd gefokus is vir 80min en nie dink hul gaan maar net vir n saterdag gamepie opdaag soos met OP nie en rond tjommel. 2. Dat die agterlyn nie weer verbeeldingloos gaan lyk en soos skoolseun speel nie en dat HAWIE iets nuut en vars gaan inbring. 3. Dat die beste 22 tal gekies sal word volgens spelpeil en nie weer agter die NAAM nie. 4. Dat OS n groter betrokkenheid en invloed gegee word.  Soos jy gese het JUAN oor Radio, ons het nie meer verskonings nie.  Kan MYER B. nie loskakel toe skuif en plek maak vir ouboet EBERSHON of Phillip nie.

By: blou bul
Dis n opwarm wedstryd niks anders nie.Die blou bulle het verlede jaar teen Cheatahs verloor en die Super 14 gewen.Op was nog altyd Vrystaat se bogi span,vra maar vir Helgaart Muller.Moenei worry nie,die spelers sal na die naweek wakker skrik.

By: Louis Nortje
Ooops, ek het amper van my stoel afgeval toe ek die telling hoor. Ek dink ons het dalk te gerus die wedstryd aangepak en OP BAIE gemotifeerd.

Ons het die spelers om enige v.d Super 14 spanne te wen. Net die regte kombinasies kry en genoeg saam oefen sodat die ouens mekaar beter kan ken.

Ons moet in gedagte hou, en dis baie belangrik, dat die ander SA spanne se super 14 spanne ook hulle curriebeker spanne is. DWS hulle ken mekaar se spel baie beter aangesien ons as n streekspan speel en mekaar se spel nie so goed ken nie.

Voorspoed!!

By: Blikoor
Kerels

Het nie gedink dit sal waffers gaan nie. Miskien beter so, want laasjaar het ons manne die blou bulle gewen in Piepiesburg met die opwarm-wedstryd. En kyk wat het hulle gemaak teen die einde van S14 seisoen. So ek dink ‘n wake-up call is verseker in orde. En wat meer is, dink ek moet ons nie te veel neem uit die wedstryd nie. ‘n Beseringsvrye opwarmingswedstryd met “game time” is veels belangriker as ‘n krieket-score. Sterkte vir die seisoen- het net ‘n gevoel aan die g*tvelle dat hier ‘n grote kom. Sterkte ook vir die mediese span - gaan ‘n lang seisoen word.

By: Gron
Klink of dit nie beste game was nie, maar dit is goed dat die span dit kan uitsorteer voor die reeks. Klink of die probleme hoofsaaklik balhantering en besluitneming was.

Watse beserings is daar waaroor ons moet stres?

By: Chris
Klink my dit was maar weer ‘n gesukkel, en dit teen OP ? Wat gaan die bulle.stormers en sharks dan met ons aanvang ?

En Naka sê : ” dit was ‘n vroegtydige wake-up call vir sy span “. Was verlede jaar se S14 en die 1ste helfte van die 2009 CB nie “wake-up call” genoeg nie, of nie duidelik genoeg nie ?!

En ek stem met Kobus M. saam, dit sal beter wees om S.Strauss as kaptein te behou. Ons CB van 2009 het eers op dreef gekom toe hy as kaptein oorgeneem het. En daarmee bedoel ek nie dat Juan nie ‘n noodsaaklike top speler in die span is of moet wees nie.