“Battle of the Giants” - Krieket en rugby

Sondag, 17 Januarie speel die Chevrolet Eagles teen die Vodacom Cheetahs!

Gaan ondersteun die spanne wanneer hulle mekaar aanvat op die krieketveld.

Datum:  17 Januarie

Tyd:  Hekke oop, 12:00.  Wedstryd, 14:00

Plek:  Outsurance Oval

Moenie hierdie pret misloop nie!

This entry was posted on Thursday, January 14th, 2010 at 11:31 am and is filed under General. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. You can leave a response, or trackback from your own site.

6 Responses to ““Battle of the Giants” - Krieket en rugby”

  1. Kobus Myburgh Says:

    Dagse!
    Kan iemand my asseblief vertel wat toe met die jrieket wedstryd gebeur het?
    Is daar nie dalk ‘n opname van die wedstryd beskikbaar om te koop nie?

  2. Kobus Myburgh Says:

    Dis krieket. Sorry vir die slegte spelling my vingers is nog bietjie verroes.

  3. Stef Says:

    Dit was ‘n baie lekker dag. Net jammer die ander Cheetah speelers het nie so bietjie tussen die mense geloop en gesels nie.

    Julle kan dit gerus weer doen.

  4. editor Says:

    Hi Kobus
    Die Cheetahs het die touch rugby gewen 7 - 2.
    Die krieket het bietjie minder goed gegaan, maar hulle het nie ‘n pakslae gekry nie. Die Eagles het 197/9 na 20 boulbeurte en die Cheetahs was 177/7 na 20 boulbeurte.

    Groete

  5. Gron Says:

    Nogal nie sleg nie. Miskien moet ons die Cheetahs ook inskryf in die 20/20 reeks in die af-seisoen. Hehe!

  6. Gerhard Says:

    Welldone Cheetahs. maar Ryan Bailey het seker nie gespeel nie, want soos hy deesdae kolf sou hy definitief ‘n 100 tal gemaak het.

Leave a Reply

Anti-Spam Protection by WP-SpamFree