Comments on: Voorspoed met die jaar!

By: Kobus Myburgh
Hulle saai die game nerens uit nie?

By: Gerhard
hi Editor en my mede Bloggers.

Ek self kan nie meer wag vir die seisoen om te begin nie en vir ons gereelde bloggers om weer te begin redeneer oor rugby, ons Cheetah rugby nie.

Ek kan nie meer saam stem oor die busse wat jul wil reel nie. Dis ‘n great idee. Ek is vrek spyt ek bly nie tussen parys en Bloem nie.

En Editor, R150000 is regtig nie duur vir die ou Black Steer nie. Ek wens ek kan weet of hy nog te koop is want dan koop ek hom NOU en maak hom ‘n ordentlike CHEETAH klub wat net Afrikaanse en rugby musiek speel en hou tema aande ens.

DIT sal mos nou gees bou en vrek baie geld maak.

Ek het gedink dis net ek wat Cheetah RUGBY eet, slaap en werk. Maar nee wat, dit lyk my daar is nog duisende sulke mense.

Ek kan nie wag om te hoor hoe was die game in PE die naweek wat kom nie.

By: bert
Ek dink ook Adriaan Strauss is ‘n goeie keuse as kaptein. Ons almal love Juan Smith, maar as kaptein het hy ons Super14 span nog nie enige sukses laat behaal nie…………

By: bert
hier gaan nie nie oor kyk na die fans nie - hier gaan dit oor kyk na die cheetahs - m a w maak geld vir die cheetahs, geen ander rede nie, want met geld sal ons spelers hou en nuwes koop en aanhou wen en dus genoeg vir ons……..Reel wel bietjie asb paartiebusse vir die weg games, ek sien da is min sulke busse in bloem, maar een ou doen dit wel, en daar is in potch en dan pretoria en jhb….Asb luister na ons en reel vir die eerste paar games net so paar paartiebusse wat weg games is. Of home games reel die busse van vrystaat dorpe soos welkom, kroonstad, parys ens. adverteer dit oral by jul mediavennote gratis natuurlik - en kry lekker games en fun op die bus. jul gaan baie geld maak met die drank ens…..mens sal verseker geld maak. Admin noem van fondse - wel dit werk so: jy huur die bus, dus gaan jy oorskty: jy kry goedkeuring en oorskry. Net tot na die naweek, want dan betaal jy alles terug, met R12000 wins per bus…….

By: bert
Is die cheetahs net ‘n rugbyspan? M A W wat sit en wag laat iemand hul geld bring? Of is dit ‘n maatskappy wat ander besighede moet begin as hul hul eie geld wil maak? Die cheetah unie moet begin hul eie GELD maak. bietjie meer kaartjieverkope is okay, en ‘n Toets nou en dan en ‘n borgskap hier en daar. Waar waarom koop jul nie groot hoeveelhede studentekomunes nie - cheetah studentekomunes - jul kan baie uit die huur maak. Dryf handel in eiendom, doen groot events vir ander ondernemnigs vir geld, maak nog baie besighede - huur mense, begroot daarvoor en begin geld maak op wyer maniere as net rugby anders gaan jul nooit genoeg geld he nie en gaan jul nie spelers kan behou nie. Koop vakansieoorde en run dit deur opgeleide ouens wat jul huur. Koop Hotellein JHB. Begin IT diensteonderneming, skep baie werk, en maak baie geld………..geld gaan nie aangehardloop kom in die vorm van borge nie - daar is niks wat jul verhoed om elke jaar so paar ekstra besighede te begin nie……….

Dink daaraan.

By: JJ
Hi EDITOR, weet die VRU of MONTY DUMON van Sharks nou vir die unie geleen gaan word. Skuus ek bietjie uit voeling oor die nuwe ouens wat by ons is ek weet SKIPPER  is by ons n goeie plaasvervanger vir RICHARDT, maar wie is HUGO en watse posisie speel hy en n laaste vraagie wat gebeur met JP JOUBERT sage thx

By: andre
Ek moet stem - die unie moet poog om ook iets te doen met die wegwedstryde: ‘n amptelike kuierplek met ‘n grootskerm waar al die ondersteuners saam kan kuier en dan nie net poog om met tuis games geld te maak nie…….jul het OFM as mediavennoot - gebruik hul om die te adverteer, en om ondersteuners te vervoer is ook ‘n goeie opsie, ek hou van daai idees.

By: blou bul
16 Abrie..Vergroot dit tot 20 spanne en dan is die Kings se monde saam met Cheeky Watson ook toe.Deel dit op in 4 groepe met n semi en n finaal.Elke span speel dan 4 wedstryde en die cheatahs en 1 ander span 6 wedstryde.6Wedstryde want dit sluit die semi en die finaal in

By: blou bul
Abrie 16…ek stem saam met jou,dan word daar minder rugby ook gespeel en almal kan dan dan deelneem in die curry beker.

By: JJ
Ek sien JUAN is kaptein, ek persoonlik dink dis n fout. Ek het niks teen JUAN hy bly n goeie speler en mens.  Gaan kyk maar wanneer JUAN vir BOKKE speel, dan speel hy kookwater want hy kan net op sy spel konsetreer. JUAN raak ook te gou en fiesies betrokke wanneer daar n struweling is, en sy kapteinskap beinvloed sy spel en ADRIAAN se kapteinskap het vir my uitgestaan, hy het met voorbeeld gelei, nog harder gespeel en het die ouens bymekaar gehou as dinge uit beheer raak want hy was in beheer, in beheer van die game, van die spel van homself al het die skeidsregter snaakse besluite geneem.