Comments on: Heinrich Brussow bly in Vrystaat

By: hein
Ek sien skelm Kaplan (op wie se koffietafel by die huis die Curriebeker staan) is in die Super 14 refs benoem. Hoekom word daar nie iets aan die blatante oneerlike ANTI-Vrysaat pro Bul onregverdige onbevoegde match-fixing ou gedoen nie? Niemand het eers gekla na die curriebeker nie, ons aanvaar dit maar altyd. As dit nou teen die Bulle was wat hy so geblaas het, was daar amper weer oorlog. Weg met Kaplan!!!!

By: JJ
Nou ja skole gesluit vakansie tyd. Ek wil aan die VRU n geseende kerstyd toewens dit sluit jou in EDITOR, dankie vir die blog en hardewerk wat jy ook ingesit het om die blog intresant te hou en  al ons stories en opinies gewillig te blog. Aan AL die CHEETHAS BLOGGERS wens ek ook n geseende kerstyd toe veilig ry sodat ons weer volgende jaar lekka rugby kan chat. CHEERS!!!

By: blou bul
AAN NAKA AFRIGTING SPAN EN SPELERS.

Sterkte met julle voorbereiding vir die s14.Julle ouens is almal wenners en ek voorspel groot dinge vir vlg jaar vir julle almal.

By: editor
Hi Jan Plank

Ons gee glad nie om dat daar ander forums is nie, ons ondersteun dit ongelukkig net nie, want dit is nie offisieel nie.

Groete

By: Jan Plank
Admin

Hoekom word my laaste posting (omtrent 2 weke terug) op ‘Finaal Vodacom Vrystaat Cheetah span’ (75 postings)nie geplaas nie?

Enige rede, behalwe dat julle bang is vir kompetisie?

By: Kobus Myburgh
Die nuus is ook maar skaars deesdae op hierdie web tuiste….

By: JJ
42  JAN PLANK…dit is so Jan kyk salaris moet betaal word of dit gaan om te speel of duiksakke op te tel,  maar hoe ek redeneer kom ons vat JP as voorbeeld, hoe sleg gaan dit nie vir hom wees nie deel van die span, nie deel van die atmosfeer, kry nie speelkans nie hy moet by die huis bly ander gaan toer en kry blootsteling en ervaring, mis uit op wen bonusse ens, hy moet dis net tevrede wees met sy salaris en dis dit tot hy sy nikke en sy komitment aan die span wys. En ek glo nie dat n speler vir 2jr of so net n salaris wil he maar hy kan ni speel nie, dan kan hy net sowel sy skoene ophang en ander werk gaan soek. Jan jy hoor wat ek se mos, VRU se kontrakte moet so wees dat die oukies nie VRU vir n gat vat hulle soek dis net n wegspring blok om naam te maak ens en dan gaan hul, nee die spelers wat teken by VRU moet weet as ek kontrak teken gaan ek my kant bring vir die termyn anders gaan ek duiksakke optel. EN daardeur moet daar ook n duidelike boodskap na ander provinsies gegee word dat hulle nie net sommer kan vat en bestel soos hul wil net omdat hul geld het nie, hulle moet ook weet dat as hul hul oog op n speler het daardie ou is gebind, bou jul eie speler. Maar Jan dit kan n groot debat raak van tree n mens in belang van die spelers, maar ook tree die speler in belang van die unie. As ek HAROLD is sal ek elke speler persoonlik sien en seker maak het jy planne om weg te gaan en dat hul vrywillig kontrak teken en dat die spelers wat teken moet weet as n ander unie hom bel sommer daar en dan se ek is vas stel nie belang probeer oor 2jr

By: corné
Cheetahs gaan vir JW Jonker mis!Hy speel UITSTEKENDE rugby by die sewes!Hopelik skrik die afrigters nou wakker en besef JW moes in die Super 14 beginspan gewees het!

By: Chris
Jong - ek voel erg gepla oor die Springbokke se swak vertoning teen die Hane.

Ek wil nou nie eie beuel blaas nie maar ek dink daar was te min van die Cheetahs se hardheid in die Springbokspan. As jy teen die Hane spaal moet jy vuur in jou span hê en die Bokke het dit nie gehad nie.

Dit is defnitief moeilik om ‘n span saam te slaan wat op ritme moet kan wees minder as drie weke na die Curriebeker finaal. Wat my net pla is dat die Vrystaat voorry nie gebruik is in die Springbokspan nie. Dit is seker omdat John Smit die kaptein is maar ek dink dat as hul posisies bedreig word, sal hul hul spelpeil lig.

Ek sou ook vir Meyer Bosman in die Springbok-agterlyn wou sien - ons het sulke tipe inklimspel nodig gehad teen die Franse agterspelers.

Ek dink Pieter de Villiers is ‘n goeie afrigter maar selfs ‘n goeie afrigter kan dom foute maak. Ek dink hy moet dadelik die Vrystaatse krag in sy skrums gebruik.

Suid-Afrika kort ‘n beter heelagter. Met Frans Steyn wat weg is, is daar ‘n groot leemte in die heelagter posisie. Geen span in SA het op die oomblik ‘n heelagter van wêreldgehalte nie.

By: Chris
Ek is baie teleurgestel in die Springbokke.

Mens kan nie einlik iets van die Franse af wegvat nie want hul het baie goed gespeel om ons doelloos en planloos te laat lyk.

Ek dink twee faktore het ‘n bydrae gehad tot ons verloor -

1) Jy kan nie ‘n Springbokspan laat saamspeel in slegs twee weke nie. (Ons het meer tyd nogig gehad om as ‘n Springbokspan saam te oefen)

2) Pieter de Villiers se spankeuses het hom bietjie in die steek gelaat - ek dink Lionel Mapoe moes eerder as vleuel op die veld gewees het.

Frans Steyn se spelskepping het ons defnitief ook gemis.