Archive for November, 2009

Heinrich Brussow bly in Vrystaat

Mnr. Harold Verster, president van die Vrystaatse Rugby-Unie, het bevestig dat Heinrich Brussow nie die Vrystaat gaan verlaat nie.  Hy het ‘n kontrak met die Vrystaatse Rugby-Unie tot einde 2010.
Brussow is reeds in die Vodacom Super 14 groep ingesluit wat vir die Vodacom Cheetahs vroeg in Februarie uitdraf.

Posted by editor on November 4th, 2009 under The Team  •  52 Comments

Vir wie stem jy?

Hello bloggers!
Wat ‘n jaar met uitstekende rugby - dink aan die Vodacom Super 14, die Britse leeu toer, die Absa Curriebeker en die Drienasies… uitstekende sewes en Vodacombeker… 
In die lig van SA Rugby se toekennings wat gisteraand toegeken is aan Suid-Afrika se top rugbyspelers het ek gedink ons kan bietjie op die blog ook spelers [...]

Posted by editor on November 3rd, 2009 under General  •  23 Comments