Archive for October, 2009

Kom wens die span geluk en sterkte toe!

Hello bloggers
 
Nog ‘n geleentheid vir die wat in Bloem bly en jammer vir die wat in Snor City is.  (Ons waardeer julle ondersteuning baie - dit is hoekom die Cheetahs nie bang is vir Loftus nie, daar is genoeg Cheetah-ondersteuning daar)
Vanaf Woensdag tot Vrydag gaan van die Vodacom Vrystaat Cheetah-spelers in Mimosa Mall wees tussen [...]

Posted by editor on October 12th, 2009 under The Team  •  10 Comments

Wil jy die semi-finaal gaan kyk?

Wil jy graag die semi-finaal in Durban gaan kyk? 
Hier is jou kans - klim saam met die res van die Vodacom Vrystaat-Cheetah supporters op die bus en ry saam Durban toe.  Die bus retoer en jou semi-finaal kaartjie ingesluit plus ‘n cheetah-geskenk kos R750.
Indien jy belangstel skakel dadelik vir Rentia by    051 407 1700    of e-mail rentia@fsrugby.co.za

Posted by editor on October 12th, 2009 under Marketing  •  21 Comments

Die laaste een wat semi gaan bepaal..en die span is…

Hello Bloggers
En hier is hy dan nou - die laaste wedstryd en wat so belamgrik is vir ons.  Natuurlik is dit nie net ons wedstryd wat die uiteinde van die semi-finaal gaan bepaal nie, maar hou duim vas almal - dink dinge gaan nog opwindend raak.
Goeie nuus is dat die wedstryd darem uitgesaai gaan word [...]

Posted by editor on October 8th, 2009 under The Team  •  35 Comments