Comments on: Die finaal Vodacom Vrystaat Cheetah span!

By: Jan Plank
73 Stef

Kan ek (of enige iemand) anders ook by julle aansluit?

Waar kan ek by dié forum aansluit?

By: Meisie
Cheetahs ons weet dat julle volgende jaar ‘n goeie jaar gaan hê. Julle het nou met die finaal gewys wat in julle steek.  Sterkte vir volgende jaar.

By: Stef
Editor dis reeds oor die mense se swak gedra destyds wat ‘n klomp van ons ondersteuners ons eie ondersteuners forum begin het.

Dis goed dat jy streng sal optree hier.  Thanks.

By: Chris
Thx Editor!

Ek kan onthou op die ou “cheetah-chat” hoe die mense probleme gamaak het! Veral toe daai blou bulle so baie moeilikheid gamaak het.

By: Kobus Myburgh
Editor

Ek sal hou by wat jy vra.

Thanks. Jy het die hele ding goed hanteer.

Chris, ek vra om verskoning as ek jou enigsins onregverdig te na gekom het.

Cheetah Groete…

By: editor
Ek gaan van nou af geen bloggers meer toelaat wat op mekaar kommentaar lewer nie.  Indien julle probleem het hiermee, verlaat assebllief die blog.  Ons het juis hierdie probleem gehad met die vorige cheetah-chat wat ons gehad het.

Respekteer mekaar en mekaar se sienings

Groete

By: Chris
Hi Editor

Hoe kan jy dat Kobus sulke negatiewe goed oor my sê terwyl ek net oor posetiewe goed moet praat? Kom ons sny liewers AL die negatiewe goed van nou af.

(Kobus - as jy glo ek bestaan nie hoekom reageer jy dan? - wys jou ‘n swak jou vermoë is om te glo)

By: editor
Hi Kobus

Chris het darem nou gesê hy sal nie weer negatief praat nie. Kom ons gee hom ‘n kans op dit.  Die Vodacom Vrystaat Cheetahs het sterk Christelike beginsels, en ons bly daarby of die ondersteuners dit so wil hê of nie.

Groete

PS: maar kom ons hou maar die geloof en politieke gesels vir ‘n ander plek as die blog.

By: Kobus Myburgh
Moenie worry nie.. Daar bestaan nie regtig ‘n Currie beker nie. Dis alles fairytails. Moenie glo in die Currie beker nie. Daarom het die Bulle hom ook dan eintlik nie gewen nie want die bulle kon nie iets wat nie regtig bestaan wen , (ne Chris, hehehehe). En o ja, ons kan ophou kla want ek glo ook nie meer dat Demas regtig bestaan nie. Hy is eintlik JW Jonker. Dis evolusie, sien! Maar dan, dink ek nie ek glo ook aan Chris nie. Daarom sal ek nie weer sy snert op hierdie blog sien nie. Ek is nie bereid om ons blog te deel met iemand wat ek glo nie regtig bestaan nie.

Ek sien Demas is alweer in die beginspan van die Vodacom beker….

Sorry vir my ergerlike sarkasme vriende.

Dalk was Pro Legoete  net die laaste strooitjie op die kameel se rug. geknak…

By: editor
Hi Chris

Dankie dat jy verstaan.  Ek dink ons sny van nou af geloof en politiek uit die blog.

Ons praat hier oor rugby.

Groete