Comments on: Onderteuners op Loftus die naweek?

By: paul
Hardus my ou maat, die Vrystaat ondersteuners kan dan nie eers die Vrystaat stadion (Vodacom Park) volpak nie, behalwe as die Bulle daar speel.

Maar genoeg van kaarties. Alle eer aan de Cheetas vir hulle goeie spel en veggees. Hulle het bygedra tot ‘n skouspel. Jammer vir Wian Du Preez - hy moes in die Bok span gewees het.

en dan aan die Blou Bulle, wat ‘n ongelooflike seisoen!! Die Bokke in die Bulspan spog met ‘n super 14 trofee, reeksoorwinning oor die Leeus, die Drienasie Trofee en nou die Curriebeker. Enige toekomstige rugbyspeler wat dit in een jaar wil vermag sal ongelukkig 12 jaar moet wag. Ander Suid Afrikaanse spanne sukkel al 13 jaar om net die Super 14 te wen. So ek verwag nie dat die “Dubbel” gou herhaal gaan word nie. (Maar miskien is dit nou die einde van ‘n Goue era vir die Blou Bulle… )

By: Sheri
Hardus, kon jy nie ook, soos ander mense by Computicket ens kaartjies koop nie?

By: Hardus en Beolah
Ons kan vandag met trots se dat die Cheetahs die beste span in SA is. Nadat niemand ons n kans gegee het om die fimaal te haal nie het ons die hele land n ding bewys. Die bulle is n spul arrogante gautengers wat n pakslae kort. Hoe kan hulle ons net 3000 kaartjies gee nadat ons hulle gehelp het tot n tuis finaal? Hulle is bang man!!!!!!!!!!! Sien julle by Loftus!

By: Jaco Grobbelaar
Ek het kaartjies gekry dankie. Sê vir my gaan daar by die Cheetah Village TV’s wees wat die onder 19 en onder 21 gaan wys

By: Gerhard
Ek dog julle se die kaartjies is nop. Ek wag nou nog om te hoor van die VRU vir kaartjies.

By: editor
Hi

Cheetahs het ook ‘n ondersteuners bus wat loop.  Skakel Rentia by 051 407 1700 of e-mail by rentia@fsrugby.co.za

By: Hardus
Ek is sterk oppad loftus toe saam met ongeveer 20 ander Cheetha ondersteuners. KOm ons gaan verf loftus oranje!!!!

By: hein
Jaco, as jy kaartjies soek, email annerine@unikatrust.co.za ek weet hulle het , met vervoer ingesluit na pretoria en terug.

By: Norman du Plooy
4. Koos, die bynaam “cheaters” dateer uit 2005 uit toe Rassie Erasmus die gewoonte gehad het om ander spelers in die span op die veld te sit op gameday as wat hy vroeer die week aangekondig het.  Die ligte wat hy bo-op die stadion gebruik het ook gehelp vir die bynaam.  Toe ons natuulik hulle verras in die finaal 2005 was dit petrol op die vuur. Dit is dus niks nuuts nie en dit pla my persoonlik nie regtig nie.  Ons ondersteuners gebruik al lankal terme soos die “flou nulle” en “blou osse”, dus kan ons nie eintlik kla nie.  Die belangrikste is dat ons teen verwagtinge in die finaal speel en ek glo ons het ‘n redelike kans om te wen.  Die Cheetahs moet net hierdie vorm voortsit in die S14 volgende jaar, ond doen elke jaar redelik in die CB, maar vertoon power in die S14. Ek het ‘n vermoede wat dit kan veroorsaak maar wil my nie nou daaroor uitspreek nie.

By: blou bul
Aan al my Vrystaat vrinne….Saterdag dra ek Oranje.Ek kan nie anders nie,want die Vrystaat span het almal se bekke stil gespeel.