Comments on: Die semi-finaal span

By: VERWARD
Hoop jul bring die beker terug Vrystaat toe. Sterkte aan al die spelers. Hoop jul span is reg gekies - Hoop JW kry speelkans. Die man kan driëe druk as die bal na sy kant toe kom.

By: editor
Hi Gerhard

Al nuus van die span se kant af is dat hulle nou hard oefen en voorberei.

Ons lees nogsteeds alles wat op die blog aangaan.  Wat Robert se gedeelte betref - hy gaan op soos wat hy tyd het tussen sy rehab en dinge.

Groete

Editor

By: Chris
Editors - kan ons nie die blogs meer update nie? Ons is in die finaal maar steeds is jul reaksietye op die blogs baie traag.

By: Gerhard
Kan almal by die VRU nie na die eindstryd vakansie vat nie. Die blog word nie meer geupdate nie en ons hoor niks nuuts van ons geliefde span af nie. dis net die bulle wat in die nuus is.

By: PLAYER 23
Wel gedaan Cheetahs! Gee JW Jonker net ook ‘n speelkans asseblief! Jul sal dan sien hoe kom die drieë in. JL Potgieter jy verdien om “Man of the Match” te wees. Mooi gespeel.

By: JJ
Nou WAT ons die naweek? seke die tuinwerk inhaal. Hul moes dat SHARKS EN WP vir 3,4de plek gespeel het. EDITOR kan HAROLD dit nie motiveer. Dink net dan staan 2 unies die kans om eindstryde aan te bied. In die geval sou Sharks die WP in Durban gespeel het wat net so n goeie game sou gewees het wat weer n volstadion opgelewer het en weer eens geld ingebring het. Sodoende gaan jou semies ook nie net meer oor net n wen nie, maar gaan bonus punte nogsteeds belangrik wees want die span wat 4de kom en gelyk is met die 3de plek dis net bruto punte en hul trek 2 punte en die span wat 3de is verloor ook met geen bonus punt skuif die 4de plek na 3de en hou n 3de 4de plek eindstryd op sy tuisveld. VOLG JY. Wat ek ook se bonus punte moet tel in semis ook en dan kyk na punte stand en di span wat 1ste is met punte huisves die finaal teen span 2, en 3de plek huisves die 4de plek

By: JJ
Nou wat gaan ons hierdie saterdag kyk? seker maar tuinwerk moet inhaal. Hul moet dit so maak dat WP en NATAL die naweek moes gespeel het vir 3, 4de plek. EDITOR moet ons nie dit motiveer, so staan 2unies meer kans om die semis, finaal en n 3,4de plek en finaal aan te bied. In die geval sou SHARKR wel n 3,4de PLEK eindstryd teen WP kon aanbied wat net so n goeie game sou gewees het wat sodoende weer n vol stadion en geld sou ingebring het.

By: Klippies
Wel gedaan!!! Julle het darem ‘n puik wedstryd gespeel.  JL Potgieter jy het weereens gewys wat in jou steek en jy het verdien om die “man of the match” te wees.  Ek dink ook nou sal almal kan sien dat jy integriteit het en kan sien waar jou lojaliteit lê.  Wys almal julle kan die Bulle ‘n pak slae gee en laat hulle blou trane huil.

By: Chris B
Blou bul (53). Dit sal nie help om met jou aanmerkings hier oor Bosman te poog om hom in die span te hou sodat jou span dit makliker kan hê teen die Cheetah agterlyn nie. Naka lees nie die goed wat ons hier post nie. Stuur hom liewer ‘n direkte mail, en kyk of sal hy nie maar vir Bosman in die span hou, sodat jou span se agterlyn ‘n beter kans het nie. Want die enigste hoop wat die VV’s gaan hê, is met die agterlyn, voor gaan hulle verwoes word, dit weet hulle, en hulle moet nog voorsiening maak ook vir Bakkies en Stegmann se 10 minute ” ruskanse ”

Want soos jy sê ” Bosman is die beste en slimste balverspreider”, veral as hy die bal na die opponente toe moet “versprei “. Sy passes ( of balverspreiding dan ) het al baie meer drieë aan ons opponente gegee as aan ons !

Ek weet in elk geval dat selfs blou bul ondersteuners nie so min van rugby weet dat hulle Bosman as die “beste” sal beskou nie !

By: Gron
blou bul. Ou nuus. Hulle het dit Saterdag ook tydens die wedstryd ‘n paar keer genoem.

Chris B, klink my jy het omtrent ‘n ding oor Bosman. Wil jou ook bietjie regmaak. Bosman het bitter min gespeel hierdie CB seisoen asgevolg van sy besering, so jy kan hom wragtig nie blameer vir Uys se swak spel nie.