Die finaal Vodacom Vrystaat Cheetah span!
Geagte bloggers
Dit is vir my ‘n eer om vir julle die span aan te kondig wat Saterdag teen die Bulle uitdraf op Loftus. Moenie vergeet dat die afskop geskuif het na 17:30. Vir die wat ek nie op Loftus sien nie - maak seker jy ondersteun die span op die kassie!
15. Hennie Daniller
14. Lionel Mapoe
13. [...]
