Comments on: Die span wat die Luiperds in Bloemfontein aanvat!

By: steven
ek wil weet wi is nuwe aanwinste vir volgende jaar en wi verloor ons

By: Kobus Myburgh
Ek is ook nou op Superbru met die rugby en krieket onder my eie naam. “Kwakkie”, ek het jou daar gesien, ek dink ons is in dieselfde poel.

O ja ek dink ek verstaan nou, HA-KA hulle het net met Boland se kop gesmokkel om te se Damwal Demas is in die span. Nou gaan hulle geflous wees en ons gaan ons sterkste span begin, met JW ook nog in Bosman se plek. Mooi taktieh HA-KA….. Net ‘n joke, mense, ek droom maar net bietjie. Ek kan nou al se wat gaan gebeur. Na rustyd sal Juries op kom en hulle sal dan weer vir Nokwe afhaal. Demas sal op bly tot na die game. Hulle maak mos maar altyd so. Ons begin nou al weer seker met dieselfde ou voorspelbare taktiek as in daai eerste paar treurige games. Hoekom nou? Moenie verkeerd verstaan nie, ek hoop regtig ons kry die punte, selfs MET Damwal Demas, maar……………………………………..Hak Hak Vryland, of is dit dalk Bostaat?

By: Hein
Nee Gerhard, hoe kan die Griekwas, ‘n span met ook min geld en net passie, wat goeie rugby speel, jou irriteer bo ‘n klomp souties wat al hul spelers by ons koop??? Ek kan die flippen sharks nie hanteer nie!! hul gaan vir brussouw binnekort ook vat. al hoekom ek vir die sharks moet skree, is omdat ek moet! Ek is glad nie ‘n fan nie.

blou bul, jy weet jy is eintlik ‘n Cheetah fan , kom maar oor, ons sal jou aanvaar met al jou foute, soos om eers vir die bulle te skree..

By: Gerhard
Ek stem saam PC. kan nie wag nie. Go EAGLES. sterkte.

MENSE, GRIEKWAS irriteer die hel uit my uit. Hoop Sharks gee hulle ‘n vyftig.

By: PC
Boland se tellings op wellington sover hierdie jaar:

Boland vs Luiperds: 26 - 18 - punteverskil +8

Boland vs Leeus:    13 - 19 - punteverskil -6

Boland vs WP:        7 - 38 - punteverskil -31

Boland vs Sharks:    3 - 48 - punteverskil -45

Boland vs Griekwas:  23 - 31 - punteverskil -8

Boland vs Bulle:    16 - 72 - punteverskil -56

As ons nie die bonuspunt kry en ter selfdertyd ‘n helse telling opsit nie verdien ons nie ‘n plek in die semis nie.  Hulle het teen die spanne wat reeds hulle plekke verdien het altesaam 132 punte afgestaan op hulle tuisweld.  Die Bulle alleen het 72-16 op Wellington gewen met net 2 of 3 Bokke terug in die span. Ons moet ten minste 60-20 of so iets opsit, anders het ek nie hoop dat ons enige semi sal wen (as ons dit maak nie).  Dit is maar my opinie, sorry as ek negatief klink, ek bedoel dit nie so nie, ek is positief oor ons kanse.

Voorspellings vir die naweek:

Bulle met 50

Cheetahs met 40

Sharks met 25

WP met 6

By: blou bul
Sef…ek stem saam oor Snyman.En een van die driee wat gedruk is,was agv uitstekende opvolg werk van JW Jonker.Hy het wel nie die drie gedruk nie maar die drie gemaak.Hy is ook net op die bench.En iemand het geskryf oor Bendan Venter,hy is nie meer by WP nie,hy rig nou n span af in Engeland wat vol SA spelers is,ek dink dit is Saracens teen wie die bokke later vanjaar speel.

By: PC
Hy Gerhard (Kwakkie), Jy is op.  Net jammer daar is nie nog meer van die bloggers wat wil saamspeel nie.  Ons het darem al ‘n redelike groep ek dink dit gaan lekker wees, Sbru is bietjie verslawend.

By: JJ
Kobus Myburg (60) STEM 200% SAAM JOU DIS BELAGLIK.

By: blou bul
Hello Hein…Ek moet se jou boodskap het my laat smile.So sarkasties het ek lanklaas gesien.Skop skop demas,skop al wat n bal is.Editor kan jy asb se of wilton peterson weer gaan speel en hoe verloop sy reabilitasie.

By: Stef
Ek wil nie meer praat oor Demas nie, dit help nie.

Maar mag ek vra?  As Hawies vir Demas nog ‘n kans wil gee, waarom gee hy nie vir Phillip ook ‘n kaans nie.  Hy hoort tenminste in die span asgevolg van sy goeie spel.

Antwoord dit vir my asb.