Comments on: Die span wat die Bulle op Loftus gaan aanpak!

By: Jan
Dankie Blou Bul- ek glo jou komplimente oor Vrystaat is opreg bedoel! Aan die Vrystaat span, hou so aan- bly nederig en speel julle harte uit die volgende twee weke- moenie verder dink as die volgende drie of punte op die dag nie. Dinge sal self in plek val en dan speel ons en die bulle weer ‘n eindstryd in Pretoria. Wie sou dit in week 4 van die Curriebeker voorspel het. Een van die groot terugkere in Curriebeker geskiedenis.

By: Chris
JJ — >  “wys my volgende jaar se BESTUURSPAN, AFRIGTERS en TEGNIESE ontleder en ek se vir jou of ek hoop sien”

Ek stem saam met jou hierop JJ!

By: Hein
Ons kan dalk ook ‘n afrigter, sowel as ‘n direkteur van afrigter mee begin. Os vir direkteur van afrigting…..die afrigter rapporteer dan by hom…

By: JJ
Aan Editor, net n tik foutji as jy dit kan regmaak ek wou gese het ASB EK HET NIKS TEEN N PERSOON NIE, MAAR TEEN SY SPEL, DIT LEES OF EK SE EK TEEN N SPELER. DANKIE

By: JJ
Ek moet se dat die span teen alle verwagting oortref het met n come back. Ek weet ek baie NAKA uitgehaal en sy verskonings ens en daar is baie dinge wat nogsteeds nie sin maak nie, maar hierdie keer stem ek oor die REF hy het belaglik geblaas, Hy Het net op 1 speler gekonsentreer en dis BRUSSOW. Die kon niks reg doen nie, en halftyd speel hy net soos di 1ste helfde en wen 6 turn over. En n belaglike strafskop op MAPOE 5m van die doelyn af met BRUSSOW op sy rug dit was verseker n 5punt, dit het ons die game gekos.           BLOU BULK ek lees jou storie, jamer pel stem nie saam jou opmerkings nie, en dis reg as jy verskil. 1. Hoe se jy van BOLAND spelers. Kom ek verfris jou gehue, HENLIER, DEMAS, DAVID,TEWIS,NOKWE het glad nie die wereld aan die brand gespeel nie saam n paar ander spelers, en asb ek het teen n persoon ek praat oor sy spel sy werk. HENLIER se wisselvaligheid, DEMAS se onvermoee, Nokwe se onbetrokkenheid by spel en wie het in die 1ste 4 wedstryde ons agterste driehoek gemaak. Henlier se enigste werklike groot game van super 14 waar ek hom n 9 uit 10 gegee het was teen die LEEUS in BLOEM toe hy ook man of the match was. DEMAS nie n goeie seisoen Teen Luiperds, Boland en Griekwas 6 uit 10 in ander games n 3 geen man of the match nie. Nokwe selfde 1 briljante game die seisoen teen GRIEKWAS in KIMB en man of the match. Tewis het n swak super 14 gehad grootste kritiek te stadig, verkeerde opsies, takties pateties. Nou vra ek jou BULL hoekom het MAPOE, JW, FABIAN, SNYMAN nie van die begin af gekies nie, kyk watse helse verskil maak FABULIOS FABIAN EN MAPOE sou ons nie DALK sekere games gewen het as ons agterste driehoek bestaan het uit JURIES, MAPOE, JW of self HOLLENBACH in plaas van n “BOLAND spelers” wat nie van die begin hul kant gebring het nie, en hier blameer ek afrigter, spankeuses, spelpatroon, rigting, visie ens. Min sker beweging en lyne hardloop is gesien. So ek bly as jy kan sien waarna NAKA opad is ek sien dit nog nie en wat hy wou bereik en wie die groep is want dan is n speler verlore en dan binne in die span dan bench dan speel dan uit. 2. WP  NEL jy reg ook BOLAND hy het eers begin shape toe OS hom bykom en dis nog die draaipunt het gekom vandat OS by die span betrokke geraak het en sy invloed en teenwoordigheid en GESAG afsmeer op die spelers, en kyk teen WP, HAAI, BULLE die veggees in die 2de helfde, en van die ouens het al in super 14 gese gee die span vir die regte afrigter soos HM of Eddie Jones want spelers koop in by n afrigter en sal hul lywe op die spel plaas en dit het gebeur vandat OS betrokke is. Ek hoor jou om vir ons te kom se ook wat ons geleer het en selfvertroue en swak begin en en en. Ek se weer dis daar en dis waar maar dit gee my nou nie gemoedrus vir super 14 nie. Vir my gaan dit oor afrigting, NAKA/HAWIE kon nie hierdie oukies lig tot en met die 2de ronte van CB nie, toe kom OS by en skierlik is daar selfvertroue, veggees, lywe wat op die spel geplaas word ens. Het jy gedink as OS die leisels moet vat. Spelers soek HEROS om te volg en dis OS inter en nasionaal vlak. Wat ek se BLOU BULL wys my volgende jaar se BESTUURSPAN, AFRIGTERS en TEGNIESE ontleder en ek se vir jou of ek hoop sien.

By: blou bul
Hein…sien dit is nou waarvan ek praat,jy se WP kry nie eintlik bokke terug nie.Waarvoor moet Vrystaat terug staan al is daar 20 bokke in n ander span.Vrystaat het nie terug gestaan vir 15 Britse Leeus nie.

By: blou bul
vrystaters…saterdag is almal van julle se bloed blou.Julle gaan voor die kassie sit en blou bul skree soos nog nooit van tevore nie.Blikoor in PTA,jy is nou n regte arrogante Pretorianer.Wat ek se oor Vrystaat bedoel ek,ek het nooit gese Vrystaat het swak gespeel Saterdag nie,ek het die teendeel gese.Die bulle speel teen Griekwas nie teen WP nie.Trek julle blou klere aan Saterdag.

By: Hein
Ek dink van die drie spanne wat die semi’s kan haal, het ons die beste kans. Dit sal ‘n reuse upset wees as ons nie 10 punte uit die volgende 2 games kry nie. Ek kan nie sien dat Griekwas teen die Bulle ‘n bonuspunt kry op Loftus nie - dit beteken hul sal op Kimberley 3 punte uit die Sharks game moet kry. Waarskynlik ook nie met die Sharks se bokke in die span nie. Die Leeus moet net een van hul volgende 2 games verloor om uit te wees. Hul sal na alle waarskynlikheid albei verloor, maar veral die eerste een teen die Sharks. So dit behoort ons in die semi spot te plaas. As ons vir die eerste keer in jare in die semi’s ‘n regverdige skeidsregter kan kry, dan behoort ons in die finaal te wees. Ek voorspel - let wel niemand is Nostradamus nie, ek raai maar net - dat die WP bo eindig, shraks tweede, Bulle derde en ons vierde. Dus semis speel ons teen WP op Nuweland. Ons speel weer ‘n great game en wen. Wp kry nie regtig bokke terug nie, so ons behoort hul te klop met goeie rugby. Maar ons en WP is baie gelyk wat spelpeil aanbetref op die oomblik. Die Sharks en Bulle speel dan die ander semi teen mekaar…..op die oomblik dink ek die Bulle is sterker as die Sharks en ek voorspel die Bulle wen die sharks in durban….. Goed, dan weer ‘n reuse finaal op Loftus……….onvoorspelbaar…………..

By: blou bul
My Vrystaat vriende…net n gedagte.Een ding wat Vrystaat geleer het die seisoen en wat hulle meer volwasse gaan maak in vlg jaar se super 14 is die volgende.Vrystaat het vanjaar n swak begin gehad in die currybeker en het met n terug veg poging homself in n moontlike semifinaal posisie terug gespeel.Die jaar na n swak begin in die super14 het hulle koppe gehang en die selfvertroue was weg.Soos Naas altyd gese het die beker word nie in die eerste ronde gewen nie.Die span gaan vlg jaar meer karakter he al verloor hulle n wedstryd of 2 in n ry want hulle het dit vanjaar bewys hulle kan opstaan.

By: Chris
Naka –> Gaan na die SABC nuus toe met jou ontevredenheid met die skeidsregters. Jy kan ook kontak maak met Freek Robbinson op sy “Praat Saam” program op RSG as jy wil hê die publiek moet sien dat swak skeidsregters ‘n probleem is.

Ek dink steeds dat ons onself moet blameer vir die verloor en nie die skeidsregter nie. Ons het baie swak foute gemaak wat ons die wedstryd gekos het - die ingooi blaps wat ons kaptein begaan het 5 minute voor die einde het my net so ‘n groot invloed soos die skeidsregter se swak beslissings.