Comments on: Die span teen die Haaie!

By: hein
Gooi die lynstaan balle almal agter op Frans Viljoen, m a w jy ’skip’ vir Matfield deur die bal oor hom te gooi……….Druk die driee almal reg onder die pale - al skop ons meeste daarvan mis……..Dan het die skoppers dalk so halwe kans om dit oor te skop. Ek meen Meyer Bosman het een reg voor die pale gemis laas week…Speel met die forwards - dryfmaal soveel as moontlik kere met die bal. Wen die game, moenie gaan vir 1 punt uit die game nie, want dan val ons verseker uit die curriebeker uit. James - hooee laaik jey mey speling ? Ekka denk ekka spjal baja goet!

By: James
60 - PC

Hi PC, Ek dink jy moet weer kyk as jy kan na saterdag se wedstryd. Mapoe was met twee van Juries se beste lopies voor hom gewees - dit beteken hy kon nie vir hom aangee nie. Ek dink dat Mapoe daar eintlik die kritiek moet ontvang want hy het nie stadiger gehardloop om agter Juries te bly nie.

Juries se plan was duidelik om die verdediger van Mapoe af te trek maar wat meer kan jy doen as jou speler nie in plek is nie.

Mapoe en Juries moet op die oefenveld werk aan hul kummunikasie tussen mekaar. En hul moet ook hul spoed aanpas en aansluiting by mekaar aanpas - dan sal ons BAIE drieë druk.

Ek maan die Vrystaat afrigting om dié kombinasie weer ‘n kans te gee maar dat daar gekyk moet word na die bogenoemde. Dit sal ‘n fout wees om vir Daniller terug te bring op heelagter as hy feitlik uit sy posisie gespeel is.

Ek sal nogal daarvan hou as daar gekyk kan word om Myer Bosman se kraglopies oordeelkundig te gebruik teen die swakste verdediger in die oponente se span - dit kan dalk breekslae meebring wat die agterste 3 of 2 kan wegstuur.

Kan is skrikerig vir Saterdag se wedstryd teen die bulle. Een aspek wat ek weet waarin ons beter is as die Bulle is dat ons agterspelers vinniger is. Soos ek vroeer gesê het beteken vinnige agterspelers nie dat jy ‘n vinniger agterlyn het nie maar as daar gewerk kan word aan wat ons die naweek teen die Sharks gesien het gaan daar verseker vir die Bulle probleme wees. Ek voel dat as ons mooi daaroor nadink is daar nie eintlik ‘n ander opsie nie. Ons het nie ‘n skopper nie en dit beteken dat ons, ons teenstanders met drieë moet klop. Dit is nie maklik teen die Bulle nie maar dit  is moontlik.

Ek voorsien baie probleme vir ons in die lynstane. Ons moet probeer om nie rond te ploeter met ons lynstane nie. Die Victor gaan ons daar looi! ‘n Goeie taktiek wat ek sien die WP op ons ingooie gedoen het is om nie te kompeteer vir die bal nie maar om eerder te bind en die oomblik as die baldraer se voete die grond raak dadelik te begin stoot. Dit kan maak dat die Bulle nie ‘n goeie rolmaal vanaf hul lynstane op ons kan afdwing nie.

Ek is baie opgewonde om ons skrums teen die bulle s’n te meet. Dit gaan regtig ‘n lekker skrumfees wedstryd wees.

Ek wil vir die Vrystaat spelers vra om nie een keer deur die wedstryd te gaan lê nie. Speel na elke drie wat ons druk nog ‘n bietjie harder - want die Bulle gaan na elke drie wat ons druk ‘n bietjie harder speel.

Laastens wil wil ek net sê:

Gaan haal vir de Waal.

By: JJ
CHRIS (51) ek lees op die blog en die voriges van ouens se kommetaar en hoe sekeres aanhaal, party ouens moan gatte, elke week die selfde storie of rympie……maar elke saterdag van die super 14 af tot by saterdag se game gebeur die selfde storie wat maak dat die selfde rympie geblog word nl ons het nie n spesialist loskakel wat games kan dikteer en n wen kan deur trek nie. Soos MORNE STEYN teen BRITSE LEEUS, soos Willem de Waal gedoen teen Britse Leeus in di doodsnikke. En nie 1 kan vir my se op grond van WAT bly JL dan gekies word, of Bly sekere ouens net gekies en dan eendag op n mooi sonskyn dag val n ou soos Fabian soos n verlore seun sommer binne in die beginspan. En 2 dinge van hom. hy het n ander dimensie verskaf maar jy kon ook die verkil agter kom dat hy lank en gewoond geraak het aan die pas en gehalte van GRIFFONS en dat CB n step up is en jy meer skerpheid en konsentrasie moet he, op GRIFFONS vlak as ek dit so kan stel as jy n glips gemaak het of kanse verbrou is die kans goed dat jy weer so n geleentheid kan kry en dit regmaak en gebruik maar op CB vlak moet jy anders ingesteld en hoer konsentrasie vlak he dit het bietjie gelek by hom maar anders ek hom geniet en om van so n vlak na CB vlak te begin en man of the match well done. Merlin stem met MEYER hy speel te veel channel 1 rugby en moet meer in die spasies in beweeg en off load voor hy grond toe gaan. Hy is ook nog nie skerp op die aanval nie, op verdedigend kom hy aan.    Ons kort n spesialist op loskakel nie n veelsydige ou nie. Dis hoekom NAAS OLIVIER daar sal werk en nie GAFFIE nie, my opinie. Sien uit om die span te sien want kyk NAKA is vol verrasings. Sal nie verbaas AS Edrick Fredrick op flank uitdraf nie.      JAMES (58) ag ou broer vergewe maar my ou spelfoute ook as jy my blog lees. Ek sien jy is fyn ingesteld daarop.

By: editor
Hi James

Gelukkig plaas jy jou naam op die blog.  Op die e-mails bly jy anoniem.  Ek is ongelukkig bietjie af siek gewees en die foute het ingeglip. Almal maak foute en ek probeer my bes om dit uit te skakel.  Jammer aan die res van die bloggers vir dit aanstoot gee.

Groete

By: Kobus Myburgh
Asseblief, laat weet ons wat gaan aan met die losskakel onderhandelinge???

By: Kobus Myburgh
die mense op die blog is stil, ewe skielik, wat nou?

By: Norman du Plooy
Merlin, ek stem 100% saam met jou.

By: PC
Ek  verskil dat Juries so briljant gespeel het.  Ja hy het uitstekende dinge gedoen en die lyne mooi gebreek.  Ongelukkig is hy seker die suinigste speler in SA  rugby (self erger as Juan), of hy het heeltemal te veel vertroue in sy eie spoed/vaardighede, 2 driee weggegooi a.g. daarvan.  OOP doellyn en gee nie vir Mapoe uit nie, hardloop man alleen in 3 verdedigers in en word myle teruggedra net om nog die bal ook te verloor.  Dis glad nie briljante spel nie.  Daar gaan JL Potfieter nael teen die kantlyn af en gee die bal op die regte tyd uit en ons kry die drie, maar skop soos sy gat.

VS is nou maar net verantwoordelik vir hulle eie ondergang, ons is weer terug by die tipe Rugby wat ons die eerste 2 wedstryde gekos het.  Die manne sal vinnig moet besluit wat hulle wil doen - wil hulle wenrugby speel of dit sommer heeltemal los.  Ons speel nie as ‘n span nie, elkeen neuk op sy eie aan.  As almal saamtrek kan ons Saterdag die bulle wen - daar is geen rede om bang te wees en paniekbevange te raak soos in die eerste helfte teen die WP en die Sharks nie.

By: Wharren
Kerels moet nou nie negatief begin raak nie, ons is nogsteeds in die race vir die Beker.

Fabian het n baie goeie game gehad en goeie breek slae gehad moet net pass as hy deur die gaps gekom het, ek sal hom weer kans gee.

Die Sharks het 2 gelukkige driee gedruk, moes nooit gebeur het nie. JLP het goed gespeel maar ja skoppe het ons gekos.

Ons skrums was puik teen n Springbok voorry!

Gaan die naweek n great game wees! Go Cheetahs maak dit 2 teen Bulle!

By: James
Kan iemand in die unie vir Owen Kock onder sy gat skop oor die swak spelling. Ek is seker niemand hou daarvan dat ‘n rugbyskrywer sulke swak taal gebruik in op die cheetahs se webtuiste nie. Owen Kock het in so ‘n kort berig nie minder as 7 foute gamaak nie - ek het dit gemerk van 1 - 7. Dit is die derde keer dat ek vir die VRU skryf oor Owen Kock se swak spelling en Yolade van die VRU het met my tweede klagte gesê dat sy sal seker maak dat dit nie weer gebeur nie…. en hier gebeur dit weer.

Bloemfontein.1 - Rugbynuus is dat Griekwas op al hul suiers vuur en hul stemme dik maak vir ‘n plek in die halfeindronde van die Absa Curriebeker-reeks.

Hulle het die naweek,2 hul goeie vorm voortgesit en met die Lions op die Hoerskool 3 Diamantveld se veld afgereken het. 4 Hulle kom die naweek teen die WP op Nuweland te staan wat tans tweede op die puntelys is. Die Vrystaat maak hulle gereed vir ‘n heweige 5 aanslag van die Bulle op Loftus en ook hulle is nog in die wedloop om ‘m 6 plek in die halfeind.

Die Bulle sal egter sonder die beseerde Bakkies Boitha 7 moet speel en Bryan Habana wat op sy wittebrood is.

Owen Kock