Comments on: Die span vir die groot een teen WP

By: Dup
Kyk ek het lanklaas so goed gevoel as gister 10/10/2009 toe die WP teen die leus vasgeval het want dit maak dit net makliker vir die cheetahs. ek het in die begin van die seisoen aan my kolegas gese dat ons vanjaar weer die Curriebeker gaan wen maar hulle het vir my gelag veral na die eerste maar wedstryde, maar ons weet nou almal dal dit nie onmoontlik is nie. Aan Naka en die span wil ek net se manne ons weet dat julle dit kan doen en staan bankvas agter julle. Go Cheetaaahs en ons is trots op julle!!!!!

By: Hein
Ek dink hulle het die editor job vir JW Jonker gegee, terwyl hy nie Saterdae werk gegee word nie - hy mag net bank sit………..

By: Kobus Myburgh
“Editor”, wie is jy nou eintlik? Ek dink jy hanteer die blog baie goed. Ek moet jou 10 uit 10 gee.

By: Kobus Myburgh
Chris B, Dankie, ek moet alles wat jy se net weereens beaam:

Elke mening hierbo oor veral die spankeuses het meriete, en dis moeilik om te kritiseer as die span gewen het.

Die feite is egter dat nadat M.Bosman beseer is, het ons weer begin wen ! Ons het weer hope drieë gedruk en die balle het by die vleuels uitgekom. Ons het gewen met groot tellings en bonuspunte. Saterdag @ WP het balle weer nie by ‘n driedrukker soos Nokwe uitgekom nie, en snuiters soos de Jong, en has-beens soos Welsh het gate deur, en om, ons senterpaar gehardloop. Die nagmerrie tekens van die eerste wedstryde van die seisoen het net skielik weer verskyn.

Ons was baie gelukkig om uiteindelik die game te wen met daai strafdrie.

Dit is plein onnosel om ‘n speler wat al sedert die S14 swak speel, weke af was met ‘n besering, direk in die beginspan te sit. Dis net so onnosel om Bosman as ‘n “spelbreker” te beskryf, en veral wanneer jy spelers soos Ebersohn, Snyman en Jonker tot jou beskikking het wat bewys het dat hulle daar hoort, werklike spelbrekers is, en weet hoe om die bal die werk te laat doen. Ons agterlyn se verdediging was weereens skielik up to s@#%, soos dit in die donker dae aan die begin van die CB seisoen was.

Ek kan nie glo dat H.Fourie nog steeds as die agterlyn afrigter en keurder gebruik word nie, en dit gaan ons plek in die CB kos, en top spelers verseker laat verloor !!!

By: Kobus Myburgh
Kan julle nie ook ‘n trein van Hazyview af laat loop nie?

By: Kobus Myburgh
Chris, Bosman se aangee pla? watter aangee? die ou wil net self met brute krag deurbreek. Hy pass glad nie. Dit is sy ou probleem. Nokwe stap maar doelloos uit sy posisie na die losgemale omdat almal altyd kerm dat hy nie genoeg “werk” soek nie. hahaha. Verder stem ek saam metwat jy se behalwe dat ek eerder vir Jonker op senter wil he as Bosman. Bulle kan hom maar koop. En daar koop die Bulle vir JL Potgieter!! Dalk ‘n bedekte seen? Moet ons nie dan nou dadelik ‘n ander loskakel begin kans gee om hom reg te kry vir die super 14 nie? Louis Strydom en Sias is mos daar. Laat JL reserwe speel vir dir res van die tyd. Dis mos nou die ideale geleentheid? Of wat? Ek dink ons behoort die Haaie ook te kap. Ons was nog altyd nie te sleg in Durban nie, of wat?

By: Jan Plank
JL Potgieter

Ons sal baie vinnig vir Sias op tien moet begin speel. Braam sal na sy (Sias) stelskopwerk moet kyk. Sias sal so gou as die Luiperds wedstryd (ten minste 30-40 minute van die bank af) en Boland (vol wedstryd) moet in die span opgeneem word, terwyl JL die Sharks en VVe wedstryde vir ons deurtrek.

Ek glo aan speel en ontwikkel eers jou eie spelers, voordat jy wil begin aankoop.

Ek sal tans net een persoon van buite aankoop en dit sal die Sharks se persoon, wat hulle bemarking (’branding’ - TV Programme, hulle kleure word deur Mr Price verkoop, vroue ontbyt met die spelers op die TV, ens) doen, wees. Hy of sy doen dit onoortreflik. Altyd (naby aan) vol stadions, dit terwyl die Sharks maar ‘n gemiddelde span is/was tot verlede jaar se CB (eerste een in 12 jaar).

Ons stadion (VCP) sal dan binne 2-3 jaar ook vol wees tydens ons wedstryde!

As ons daardie persoon dan nie kan koop nie, moet ons ons trots in ons sak steek en gaan uitvind hoe werk hulle sakemodel!!

By: Jan Plank
67 Blou Bul

Ek kan die been trek in jou stem ‘hoor’. Ek hoop ek is reg?

68 Chris

Myns insiens is een van die redes hoekom ons nie goed vaar in die S14 kompetisie die volgende:- Die S14 is ‘n internasionale kompetisie en daarvoor het jy spelers nodig wat internasionale ondervinding het op nasionale vlak. Ek voel om kompeterend te wees te wees in die S14, moet ‘n span ten minste 6-8 Springbokke in sy begin 15 tal hê en 2-3 Springbokke op die bank

By: Pierre
Ek dink ons moet maar ophou kla oor uys!!! Dit lyk my hoe meer ons kla hoe meer kry hy speelkans!!!! WEER EENS GEEN JONKER OF SNYMAN?? Ons verloor klaar vir potties volgende jaar, nou lyk my wil Hawies/Naka die bietjie talent wat ons oor het ook weg jaag!!! Ons kan  eerder met 14 man speel want met n sekere speler daar het ons 1 verdediger kort en sal die ander spelers nie wonder of hy die tackle gaan maak of nie!!!

By: JJ
Chris (68) daar is vir my n paar belangrike sleutel posisies. En geskiedenis bewys dit oor en oor en in daardie posisies het jy spesialiste nodig ouens wie gemaak gevorm en wat net daar kan speel omdat dit sy posisie is en klaar. NR 1 - Haker , Ulie Schmudt, Sean Fritz Patrick, Wessel lightfoot, John Smit(haker), Nr 2 - Slot Frik Du Preez, Ian Jones, John Eagles, Victor,Bakkies Nr 3 - Loskakel - Naas, Carter,Jonny Wilkons, Larkham, De We Ras Nr 4 Heelagter - Andre Joubert, Cristiaan Callum, Gysie. Dis vir my belangrike sleutel posisie en gaan kyk in die vroeer jare hoe die ALL BLACK nog elke keer spesialiste in daardie posisies gekies het en ander veelsydige spelers rond om hulle gebou het, soos Umanga wat vleuel, senter kon speel, Josh Cromfelt wat flank, agsteman kon speel, kan nie hul nr 8 onthou, hy was so veelsydig hy het sommer n drop goal pale toe oorgesit. Die skrummie en kapt van hul, was net so veelsydige speler hy het n sy stap van n senter gehad en spoed van n vleuel gehad. Ek heg net soos jy waarde aan n goeie loskakel wat spesialiseer daar nie speler wat, hy kan loskakel en hy kan senter en as dit moet heelagter ook speel. Daardie posisies is kern posisies wat spesialiste benodig en die States het te veel veelsydige speler en min spesialiste. Ons haker is in plek, op slot kyk hoe sukkel ons Nico was n puik flank gewees, David probeur maar dis nie Spesialiste soos Corniel v Zyl en Barend wat in 2005 Matfield en Bakkies ore aangesit het nie. Jy ken mos die gesegde wat se hoe klop jy  spoed, met  spoed  . En ons lynstane n probleem teen WP weer op n belangrike tyd bal verloor. Loskakel Sukkel al die hele jaar dan was dit Meyer in super 14 dan JLP en Selfde op heelagter Henlier gesukkel, Sy Beste game teen LEEUS gehad, saterdag teen WP gesukkel en ek glo dis jou sleutel posisies waar jy spesialiste benodig en ander rondom hulle bou.