Soek jy ‘n gratis Gilbert Cheetah-trui en mini replika van Curriebeker?
AS die bostaande jou aandag getrek het, het ek nuus vir jou! Dit is baie maklik. Koop jou wedstrydkaartjie voor Vrydag-middag 16:00 en staan ‘n kans om dit te wen!
Moenie vergeet van die budget-sitplekke nie - teen slegs R30. En jy staan nogsteeds kans om die trui te wen.
This entry was posted
on Tuesday, September 8th, 2009 at 4:07 pm and is filed under Marketing.
You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed.
You can leave a response, or trackback from your own site.
Wat van seisoen kaartjie houers kom hulle nie in aanmerking vir hierdie prys nie?
Ja, ek soek asb ‘n gratis trui! Met my hele hart. Ek koop sommer more my kaartjie.