Die span wat die Luiperds in Bloemfontein aanvat!
Getroue bloggers… Dinge kom darem nou vinnig tot ‘n einde en nogsteeds is dit onvoorspelbaar wie in die semi-finaal gaan wees. Die Vodacom Vrystaat Cheetahs het julle ondersteuning nodig! Die ref vir hierdie wedstryd….. (darem iemand anders as verlede Saterdag) Mark Lawrence. Ag, ek noem dit sommer maar vir die bloggers, aangesien dit ‘n sensitiewe [...]
