Die span wat die Blou Bulle gaan aanvat
Vrydag gaan dit maak of breek wees vir die Vodacom Vrystaat Cheetahs om 19:10 en die span wat dit gaan doen is:
15. Hennie Daniller
14. Danwel Demas
13. Corne Uys
12. Robert Ebersohn
11. Jongi Nokwe
10. Jacques-Louis Potgieter
9. JP Joubert
8. Francois Uys
7. Frans Viljoen
6. Johan Wessels
5. David de Villiers
4. Nico Breedt
3. WP Nel
2. Adriaans Strauss (k)
1. Coenie Oosthuizen
Plaasvervangers;
16. Richardt [...]
