Comments on: Vodacom Vrystaat Cheetah span wat Saterdag in Kimberley speel.

By: tahs tahs
Baie geluk aan die Cheetahs met hulle mooi oorwinning Saterdag. Julle moet nou net aanhou hard werk om die kwarteindrondte te haal. Julle is ‘n puik span. Go Cheetahs go!!!!

By: tahs tahs
Baie geluk aan die Cheetahs met hulle mooi oorwinning Saterdag. Julle moet nou net aanhou hard werk om die kwarteindrondte te haal. Julle is ‘n puik pan. Go Cheetahs go!!!!

By: Hein
Ek sien Ashley Johnson speel die naweek: dit is nie ‘n slegte vooruitsig nie, daai ou het hope talent, volgens my, en DAMN!! Daar breek Robert Ebersohn sy enkel……ai bad luck! Kom ons hoop Bosman is gou reg, ek dink hy en Snyman kan ‘n lekker kombinasie vorm.

By: Louis Nortje
Ek sien op die nuus dat die haaie 11 spelers aan die springbokgroep afgestaan het. Kyk hoe goed doen hulle nog, DIEPTE, dis wat ons kort. MAAR, ons ouens moet nie eweskielik skrik as daai ouens terugkom nie. In die super 14 het ons die haaie met al hulle bokke n goeie loessing gegee, en was ons baie ongelukkig om teen die super 14 champ’s (Bulle) te verloor, mety al hulle bokke.

Ons kan die dit doen, hard werk na semis, en dan na eindstryd en die beker weer vat…..who knows

By: blou bul
klippies 26

Gelukkog is dit so dat daar n wen kultuur geskep is in die vrystaat die afgelope paar jaar,en die kritiek wat ek lewer ondersteun ek wel ouens soos Sias en Lionel Cronje,of het jy nog nie agter gekom bloed is dukker as water nie.Toe Bismark loop toe loop Jannie.As sias loop dan loop Robert.Luister my maat as jy op die kantlyn wil sit en geen kritiek wil lewer nie en tevrede is met n wen of verloor dan deel jy nie die mening van jou mede vrystaat ondersteuners nie.Meet JL wanner die bokke terug is en in vlg jaar se super 14.Vandat Vrystaat ingesluit is in die super 14 is die daar meer geld in die currybeker word gewen.In die verlede kon Vrystaat net die halfeind haal,jy was seker maar tevrede daarmeee.Word wakker,n span moet plek maak vir die Southern Kings en as dit Vrystaat is die is dit agv ondersteuners soos jy.Gelukkig is die res van die Vrystaat ondersteuners wenners.Haaaak vrystaaaat en los klippies by die huis

By: PC
Klippies en wat?? Coke, sprite of fanta?? Lees eers die comments klaas voor jy op jou pertjie spring en oor die sleutelbord begin gallop.

Na my mening het JL nog nie tot en met die laaste wedstryd tot sy potensiaal gespeel nie, net soos Nokwe aan die begin van die seisoen.  As jy in Potch was om die Luiperd-game te kyk sou jy gesien het dat hy selfs toe nog gesulkkel het ten spyte van die wen.  Om daardie rede sou ek graag wou gehad het dat iemand wat lus lyk vir rugby ‘n kans gegun moet word.  Daar kom toe ‘n verandering in JL se spelpeil soos met Nokwe die geval was en hulle wys albei waartoe hulle in staat is.  Het net nodig gehad om wakker gemaak te word en te bewys hulle kan wel op die vlak en selfs op die volgende trappie kompeteer.  Ek voel steeds dat Corne Uys eerder van die bank af moet speel en plek moet maak vir Snyman, en as Ebersohn wel beseer is moet Phillip en JW na my mening begin.  Let wel dis maar net menings wat ons hier gee, enigiemand is welkom om nie saam te stem nie, gelukkig weet ek daar is ook ander wat wel sal saamstem, dit maak ons mense en nie skape wat almal spring as die voorste een spring nie.

Aan almal wat nie kon agterkom dat dat die wenresep-comments(2&19) ligtelik bedoel was nie, vra ek nederig om verskoning, volgende keer sal ek maar ‘n: LOL of “grappie” of hahaha in hakkies sit.  Dit was maar net ‘n opsomming van die basiese dinge in rugby wat die Sharks reggedoen het teen Griekwas en nie teen die WP kon herhaal nie, en wat die Vrystaat wel van die wedstryd teen die Bulle af tot nou toe kon doen, en hopelik so sal aanhou.

Ek het darem ook die guts om te erken dat ek ongelukkig nie provinsiale rugby gespeel het nie.  Ek het op die Vrystaat o/21 proewe uitgeval en moes maar tevrede wees om koshuis en klubrugby te speel.  Gelukkig is die vlak waarop mens rugby gespeel het nie ‘n kwalifikasie om dit te mag geniet of die Cheethas te ondersteun nie.  As dit die geval was sou die stadion nog minder mense met wedstryde gehad het en sou dit seker net Klippies gewees het van almal op die blog wat mag gaan kyk het, ek neem aan hy het provinsiale rugby gespeel.  ‘n Mens mag ook ongelukkig word as jou span soos hulle gatte speel en jy in jou hart weet hulle kan beter doen, veral na so ‘n Super14 van vanjaar, en so ‘n begin aan die Curriebeker.

EEN ding waaroor ons almal (behalwe miskien Blou-Bul) sal saamstem is: GO CHEETAHS!! - Eet die leeus Saterdag op!!!

By: Hein
Gerhard, ek hoop van harte ons hoef nie statistiese kanse te bereken om die senis te haal nie. Ons moet eenvoudig PROBEER om alles te wen van nou af. In Rassie se tyd het ons onoorwonne die semis gaan speel, so ek glo nie ons hoef te settle vir nog een verloor nie. Wen alles van nou af en maak seker. Ja seker makliker gese as gedaan, maar omdat ons eerste 4 verloor het, is da geen ander keuse nie. Is Braam van straten permanent gekontrakteer admin? Ek hoop so!

By: Klippies
PC Gron en Blou Bul, ek wonder watter provinsiale span het julle voor gespeel??? Dink julle dalk dit is julle gekla en “wenresep” wat hulle laat wen het???? Ek dink nie!!!  Jammer volgens julle keuse dat JL Potgieter feitelik die hele wedstryd gespeel het. Wonder of hulle sou gewen het as hy die veld vroeer verlaat het soos julle sou wou gehad het. Meskien moet julle graad I kinders gaan afrig en die keuse van spelers en spel patroon los vir die mense wat self op daardie vlak gespeel het. As julle die guts het laat my weet watter provinsie  julle (PC, Gron en Blou Bul) voor gespeel het!! Ek raai dat julle nie verder as die derde span vir julle skool gehaal het nie. Gee liewer opbouende kretiek. Lees ook Blikoor,MB en Hein se komentaar. Gron en Blou Bul wat het julle nou te sê? Seker te skaam om komentaar te lewer op dom opinies.

By: MB
JJ, wie laaste lag, lag die lekkerste… WWHAHAHAHAHA!!! Wat sê jy nou?

By: JJ
Mooi Manne, baie geluk goeie oorwinning Cheethas. WEL GEDAAN AAN DIE BOKKE. NOU wat nou BLOU BULhoe het jy jou TEE GEVAT DIE NAWEEK (lol) toemaar ek weet pel vir 4 wedstryde het ek net bitter koffie gedrink, ons sal jul wys hoe n mens met n LEEU moet maak die naweek!