Comments on: Vodacom Vrystaat Cheetahs vat die Boland Kavaliers aan!

By: Jan Plank
17 Cheetah Supporter

Ek het nie gesê JW is alreeds weg nie, moontlik direk na die CB, so hoekom sal jy ‘n ou speel as hy reeds besluit het om weg te gaan?

Kom ons kyk bv wat doen die Vlou Vulle met Habana, ek sou hom nie meer speel nie, want ek kan nie dink dat hy nog lojaal kan wees nie. Maar nouja, elke ou dink anders…

By: Chris
JW Jonker is nie so goed nie… dit is ‘n goeie ding as hy nie in die span is nie.

By: Stef
Net 2 opmerkings oor die game. Dalk 3.  L. Strydom het opgekom in Potgieter se plek en baie goed gedoen.  Dan is dit weereens bewys saterdag dat Demas maar liewer vir die spiese of Botshabelo of so moet gaan speel.  Daai drie wat Boland gedruk het is uit en uit deur hom veroorsaak.  Skop die bal met ‘n man aan sy buitekant reg in die Boland voor hom se hande.  Dis reg hy is ooral op die veld, maar hy is net in die pad dis al.

En ek het nog altyd gesê die span moet net vir Nokwe ‘n geleentheid skep en hy sal die driee inryg.  En daar doen hy en hulle dit saterdag.

By: Cheetah Supporter
Go Cheetah’s Go !!!

Go Cheetah’s Go !!!

Go Cheetah’s Go !!!

Daai voëltjie het verkeerd gefluit Jan Plank !!!

JW is nog hier… Hoop net C Uys gaan maar, want JW kook…

VRU moenie meer daai swak verskoning van geld gebruik as outjies waai nie, want die talentvolle ouens word eenvoudig nie kans gegee nie, maar die sukkelaars bly span kry…

Tot Mr. Dry het beter vertoon as Mr. de Villiers Saterdag !

Go Cheetah’s Go !!!

Go Cheetah’s Go !!!

Go Cheetah’s Go !!!

By: Chris B
Volgens Owen Kock was J-L Potgieter se spel Saterdag weer swak. Ek het nie die game gesien nie, maar as hy so wisselvallig gaan speel, dan kan daar nie met die oorblywende games met hom kansgevat word nie. Die “maklike” games is nou eers verby.Dis dalk nou tyd om Ebersohn op te skuif loskakel toe, met JW op buite- en Snyman op binnesenter ? Die ander Ebersohn of Corné Uys kan dan bank toe kom.

En as ons spel by die afbreekpunte en lynstane sukkel moet dit sommer dadelik ondersoek en reggemaak word. Met ouens soos Adriaan,Kabamba en F.Viljoen behoort ons nie daar te sukkel nie ?

Ons moet Saterdag regmaak teen Griekwas !

By: JJ
Hi Chris B, ek was daar en die 1ste 5min toe lyk dit na n 90 skor wat kom maar toe besluit Pro Legota hy gaan die game stadig maak want hy was nie lus vir hardloop nie, toe word dit n slegte game. NOKWE het weereens bewys as die ander ouens nie die pad vir hom oopmaak en driee vir hom gee nie sal hy nie n hel werk gaan soek en sy eie geluk skep en maak nie, hy wil net afrond. Ons vriend Demas bangat soos gewoonlik om getackle te word veld vol gehardloop, Danlier bestemdig, Phillip nie magic nie miskien te veel van hom verwag maar beter keuse as oupa UYS, Jacques eish hy sukkel om lyn weg te kry hardloop skuins hou te lank aan die bal en dan pass hy die bal vir arme Ebershon wat niks kan doen behalwe om grond toe te gaan. Toe LOUIS STRYDOM opkom met 13min oor toe vloei die lyn en NOKWE druk 2 driee. Lynstane pateties, MAN van die wedstryd vir my KABAMBA hy het sy kant gebring.  AAN ADMIN ASB, ASB,ASB ASB NET NIE WEER BY DIE CASTLE DEK VIR KORTSLUITING KRY OM OP TE TREE NIE DAAI OUENS HET N KORTSLUITING WEG. HULLE LAAT N KORTSLUITING IN JOU GLAS LOS TOT DIE YS(EISH) IN DIE COKE WAS BITTER!!

By: Chris B.
Wil dié ouens wat by die game was nie vir ons ander bietjie vertel hoe het hulle gespeel nie? Wie het hoe gemaak, wie het kant gebring en wie nie. Ek lees in Rapport dat Mister Pro Legoete sy gewone swak self was ?

Die geel kaarte waai nou, maar dis dalk maar goed, die ouens moet ook maar leer dat sport reëls gemaak is om toegepas te word. Nog steeds net nie kaarte vir skeids- en lynregters beskikbaar nie !

By: Jurie Els (OF Oom)
Mense mense mense - ek is ontsteld dat Jonker NIE in die span is nie, maar die powere vrot Corne Uys. (Sê wat jul wil, hy is hopeloos en vrel stadig). Ek is darem net bly ek is nie ‘n Lions supporter nie, die ouens het - wait for it - WEER vir EARL ROSE in die beginspan. Hahahahaha het jul hom gesien speel laas week? Ek het nog nooit so iets gesien nie, maar solank hy vir hul speel het ons ‘n baie goeie kans om hul te wen…

By: Jan Plank
Ek het ‘n voëltjie hoor fluit dat JW oorsee gaan speel, so die VSRU het hom losgemaak van sy kontrak en daarom speel hulle hom nie. So JW is reeds verlore vir ons.

By: JJ
Waar is L. Cronje weet iemand of hy siek is of hy toe WP se aanbod aanvaar het. Mooi gestel PIET (7)