Comments on: Een verandering aan die span….

By: editor
Geagte Chris

Ju bydrae en insette word hoogs waardeer en ernstig opgeneem (en geen argument wat ek gaan noem gaan as slap beskou word nie).

Al die radio stasies wat jy genoem het val onder SABC - indien jy die koerante dopgehou het, sou jy gesien    dat daar gestaak word by die betrokke instansie.  Dit het veroorsaak dat daar by die afgelope wedstryde slegs een omroeper per wedstryd hier teenwoordig was.  Hulle het dus ‘n te kort aan personeel.  Daar is gewoonlik ‘n teenwoordiger van al daardie radio stasies hier om die wedstryd direk uit te saai.  Ter selfde tyd moet genoem word dat indien bv. RSG besluit om die wedstryd tussen bv Sharks en Bulle regstreeks uit te saai, dit letterlik ONMOONTLIK is om daai persoon te kontak deur ‘n wedstryd.  Ek nooi jou om te kom kyk hoe daardie mense te werk gaan.  Hulle kyk nie regs of links en sê net wat in daardie wedstryd aangaan.  Weereens is dit die maatskappy se besluit oor watter wedstryde hulle wil uitsaai.  (die maatskappy bedoelende SABC)

Ek stem saam dat daar dalk gekyk moet word na bv ‘n Facebook groep.  Ons gebruik reeds ‘n sms stelsel wat ons die tellings halftyd en na die wedstryd en die persone wat die punte aangeteken het deur gee. Die rede waarom ons nog nie ‘n Facebook groep het nie, is dat Facebook geblokeer is by ons.

Wat OFM betref - die situasie is met hulle hanteer en ek weet dit sal nie weer gebeur nie.

Weereens dankie Chris en dat jy jou tyd gevat het om op ons blog te skryf.  Daar is altyd plek vir verbetering en ons probeer ons bes.  Dit sou fantasties gewees het as ons personeel gehad het wat elke media instansie met elke punt wat aangeteken word kon bel, maar ons kan net soveel doen, maar ek kan jou verseker, ons sal verbeter waar ons kan.  Hoop om julle by die wedstryde te sien as dit nie uitgesaai word nie.

By: Chris
Editor,, jy sê: “As OFM die telling ontvang het nie, was dit swak kommunikasie in hulle verband”

Ek voel dat daar dan teen hul opgetree moet word.

Ek weet dat baie besighede voel dat hul goed net wil doen tot op ‘n punt toe maar dit is die besighede wat daardie ekstra tree (uit hul pad uit gaan) wat gewoonlik bo die res uitstyg. Vrystaat kan nie bekostig om hulself nie te bemark nie.

Ek was al op baie plekke in Suid-Afrika en ek moet sê dat die Cheethas ten minste 80% van alle rugbyondersteuners se tweede span is! Ek bedoel hiermee dat die meeste Blou Bul ondersteuners vir die Cheetahs sal skree as die Bulle nie speel nie, so ook die Sharks en die WP, Griekwas en deesdae selfs Boland. Editor ek weet nie of jy met my gaan verskil nie maar ek dink dat as mens bietjie hieroor nadink het die Cheetahs ‘n ongedelfde diamant hier beet wat deur die VRU misgkyk word in terme daarvan om die game na die ondersteuners toe te vat - die Cheetahs het soos die Bloemfontein Celtic sokkerspan regoor SA in baie ondersteuners se harte ‘n “sweet spot”!

Ek weet dat ons uitstekende fasiliteite het maar dit help op die oomblik niks nie. Ek voel net dat die VRU vir hulself ‘n guns kan bewys as hul die volgende doen:

1) Bel groot radiostasies regoor SA en vra om met die perone te praat wat gewoonlik Vrydae en Saterdae (waneer ons gewoonlik speel) te praat. (Ek praat nie net van een of twee radiostasies nie -  ek dink so vinnig net aan RSG, 2000, 702, Cape Talk, Radio Algoa, Jacaranda, East Coast, OFM, Radio Rippel, Tswana ens.)

2) Se vir die omroepers dat jul ondersteuners in hul profinsie of streek graag meer uislae wil hoor oor wedstryde terwyl dit gespeel word en dat die VRU poog om ten minste 4 keer per wedstryd die betrokke stasie in te lig oor wat die tellings is.

3) Besluit dan saam met die betrokke omroepers wat die beste media medium is om hul mee in te lig en dat jul graag ‘n betroubare massa media opsie wil gebruik omdat dit nie goed sal werk om radiostasies een vir een te laat weet nie.  Ek dink om ‘n Facebook groep te maak (waarmee baie radiostasies tans werk) kan ‘n opsie wees of dalk ‘n selfoon nommers van mense by die ateljees - dan stuur mens net ‘n SMS aan ‘n betrokke groep.  ((As jul slim wil wees, kry vir Vodacom om vir mense op  hul selfone met ‘n sms op datum te hou teen ‘n klein fooi per sms  soos R1….))

As dit klaar gedoen is moet dit net konsekwent volgehou word en ek dink dat die VRU se ondersteuners regoor SA sal voel dat iets aan die gebeur is - dit is net daardie klein tikkie wat baie ondersteuners dalk nodig het om vir hom/haar ‘n vlag te laat koop en die Vrystaat te gaan support waneer hul in Johannesburg in die Kaap gaan speel.

Ek weet nie wat is so moeilik daaraan en ek weet nie of ek dit goed genoeg beklemtoon nie: VAT DIE GAME NA DIE SUPPORTERS TOE - waar ook al hy is! Skep die indruk by die rasiostasies en TV kanale dat die VRU die unie is wat jou ALTYD die BESTE op hoogte hou maak nie saak wat nie.

As jul dit sal doen soos wat ek hier vir jul sê sal die vuur in jul ondersteuners regoor SA warm gehou word en die media sal ook later besef dat die VRU ernstig is en dat dit die moeite werk is om  ons games ook uit te saai op TV.

Hoop dat wat ek hier sê vir jou en die unie iets kan beteken. Ek hoop nie ek het my tyd gemors nie en ek hoop ook nie dat nog ‘n (sorry vir die woord) ‘n slapgat teenargument gelig gaan word nie.

By: editor
Hi Hein

Ek weet van die geval - my eie familie het gebel, juis oor OFm wat op radio gesê het hulle ontvang nie die telling nie.  Ek het persoonlik die boodskap gedurende die wedstryd aan die sportredakteur oorgedra en hy het net daar die studio gebel.  Ek noem dit net sodat jy weet - die saak is dadelik onder aandag gebring.

Groete

By: editor
Hi Jan Plank

Ek moedig die ondersteuners om saam met ons dan te kla by Super Sport/mnet/dstv dat hulle ook kan sien die ondersteuners is moeg dat die wedstryde nie uitgesaai is nie, aangesien die besluit nie by ons le nie

Groete

By: Hein
Ja dis reg editor, ek noem maar net dat hul eers na die game die telling gegee het, nie EEn keer tydens die game nie. Ek wetie wie se skuld dit is nie ens, en dit is regtig nie ‘n groot issue nie, dis net dat as ons nie die game op TV sien nie, moet die score darem op die radio gegee word tydens dit. Jy kan maar met die mense gesels wat op die radio geluister en wag het om ‘n telling te hoor…..regtig niks tot na die game nie.

By: Jan Plank
Editor as julle sien dit werk nie, maw julle gee die tellings deur en hulle saai dit nie uit nie, dan moet dit met OFM,Supersport, MNet, wie ook al opgeneem word en hulle duidelik laat verstaan dat daar is ondersteuners (ook buite die Vrystaat) wat dit WIL hoor of sien!!

Behalwe OFM, wat ons nie in Pretoria opvang nie, moet MNet/Supersport/DSTV ook die tellings deurgee op al wat ‘n kanaal is, want of die wedstryd word nie uitgesaai nie of almal het nie DSTV nie.

Dus vra ons julle moet die Cheetahs se ondersteuners op dié manier bystaan.

By: editor
Hi Hein

Ek was in die mediakamer en OFM se sportredakteur het daar gesit.  As OFM die telling ontvang het nie, was dit swak kommunikasie in hulle verband.  Ons bied uitstekende media fasiliteite aan en maak seker dat die media al die inligting verkry wat hulle benodig.  Ons kan ook net soveel doen tot ‘n punt waar die media aan die res van die wêreld moet kommunikeer.

Groete

By: Jan Plank
12 Blou Bul

Niemand het gesê Meyer Bosman is ‘n swak speler nie, maar wel het ek gesê hy is glad nie op vorm tans nie, inteendeel van verlede jaar se S14 af al. Terloops sy verdediging in hierdie jaar se S14 was van die swakste in dié reeks vanjaar. Kan onafhanklike stats voorsien as jy my nie glo nie.

14 Chris

Jy kon dit nie beter gestel het nie Chris. Hulle noem dit bemarking en/of ‘branding. ‘n Baie goeie voorbeeld is die Sharks.

By: Hein
Ek moet nogals saamstem, Chris. Ek was ingeskakel op OFM, die Cheetahs se ‘trotse mediaborg’, en hulle kon nie die telling gee tot na die wedstryd nie. Die aanbieder het self gese hulle sukkel om die score van die Vrystaat game te kry, op die lug sommer. So ja, iewers is da fout met die media skakel…………Elk geval, Meyer Bosman is saam met Ebersohn twee goeie senters dink ek, Die swak skakel in die span is Corne Uys. As hy beter is as JW Jonker, dan is Earl rose beter as More Steyn, hahahahaha. En Vrystaat het nie meer slotte nie, dis ‘n baie groot swakpunt. Kan ons nie vir Corniel van Zyl terugkry, daai ou was briljant in die lynstane…

By: Chris
Editor ek het al baie oneweredigheid gesien in die uitsaai van rugbywedstryde - as die Bulle, Sharks of WP in onder aan die log is en teen ‘n lae orde span speel word dit partymaal uitgesaai. As die groter unies se westryde nie uitgesaai word nie, word nasionale radiostasies en die SABC nuus gereeld ingelig oor wat aangaan in die wedstryde - in teenstelling daarmee word Vrystaat se puntestand in die wedstryde nie so goed soos van die ander spanne by radiostasies uitgekry nie. Dit beteken mos dat daar iewers ‘n kommunikasiegaping is en dat die VRU iets daaraan moet doen - ons moet onsself bemark, maak nie saak wat nie. Druk die logo en unie se uitslae in die media se kele af!

As daar nie ‘n kontak met die media (radiostasies soos RSG, OFM, 2000, 702 ens.) is nie moet dit nie deur die unie as vanselfsprekend aanvaar word nie - daar moet iets aan gedoen word - lig die media 5 tot 10 keer per wedstryd in! Dit is wat ek bedoel en ek voel dat die VRU se bestuur en bemarking slap is! Ek was in die Oos Kaap die naweek en die uistlae van die wedstryd was eers ‘n uur nadat die  wedstryd gespeel was uigesaai.

Ek weet daar word baie wedstryde gespeel maar ons kan maak dat ons uitslae gereeld opgedateer word terwyl die ander spanne se wedstryde uitgesaai word.

Ten minste kan jul nou vir die media sê dat julle fans kla en dat hul moet werk daaraan.