Comments on: Veranderinge aan die Vodacom Vrystaat Cheetah spanlys. /Changes to Vodacom Free State Cheetah team

By: Kobus van Tonder
PC,

Ek dink die manne se kontrakte word uitgekoop deur wie ook hulle wil hê!! dus maak die provinsie geld daaar uit want hulle word vir meer verkoop was wat die oorspronklike kontrak stippeleer.

Dit gebeur in die sokker wereld ook

By: PC
HI CC.  Ek stry nie of die manne wou bly of nie en is ook nie daarmee gepla nie.  Bakkies wou ook nie by die bulle bly nie en Jaque Fourie wil klaarblyklik nie by die leeus bly nie.  Daardie unies hou egter voet by stuk, my probleem is hoekom kan VRU nie ook nie. Die feit dat manne so maklik vrygestel word en die feit dat daar altyd ‘n “escape clause” in die kontrakte ingesluit word maak my ongelukkig. As die ou nie sy kontrak wil hernu nie - 100% - dis sy keuse.

Kyk maar hoe moeilik is dit om uit ‘n selfoon kontrak uit te kom.  Ek dink bestuur moet dit vir die spelers moeiliker maak om uit kontrakte uit te kom en lekker groot afkoopfooie op kontrakte vra.  Ek lees dat Munster vir die WP oor die miljoen moet uitbetaal om Jean de Villiers na die drienasies te kry voor die Heinekenbeker begin anders sal hulle hom hou tot hulle hulle geld kry of sy kontrak verstryk.  So iets kan dalk ‘n bietjie stabiliteit in die squad bring, na 2004 t.e.m. 2006 seisoen het ons baie min spelers verloor, toe begin daar weer ‘n uittog en nou moet ons voorbegin.

Miskien is dit naief om so te dink??

By: Kobus van Tonder
Chris B, ek is jammer ou maat ek gaan met jou verskil oor Corne Uys!…. Hy het glad nie goed in die super 14 gespeel nie.. ek stem wel saam oor Meyer Bosman en die res!! Ek dink ook Hawies is die verkeerde man!! Leen Uys vir die Griffons.. en hou Philip hier .. ek dink hulle moet die ou wat die o/21 afrig die agterlyn afrigter maak !!

By: Hein
Ai die ou patetiese WP en Sharks panzies………..Wil tussen hulle 2 spanne die hele springbok groep koop. Wat is die kuns dan? SA Rugby moet tog EENDAG ‘n plan maak. Ek stel voor ‘n reel dat jy vir 4jaar by jou eerste unie moet bly………….dalk belaglike voorstel, maar beter as die oor en weer skuiwery van spelers die hele seisoen deur.

By: CC
PC, Willem de Waal wou nie terug kom Cheetahs toe nie, hy wil sy rugga afsluit by die WP/Stomers. Willem het Rassie genader om vir hulle te speel. Jannie wil saam met boeta speel dis sy rede vir die skuif na Sharks toe en nou kla hy oor te min speel kans. As ‘n ou nie vir die Cheetahs wil speel nie kan miljoene hom nie in Bloem hou nie.

By: Louis Nortje
Hi julle, ek verneem dat Richardt of is dit Adriaan Strauss einde v.d seisoen oorsee toe gaan. Selfde klub as CJ. Weet julle dalk iets van dit?

Wil net byvoeg by Jan Plank 17/8. Ek glo dat Os regtig n inpak gemaak het. Ek dink die spelers kyk op na hom, het respek vir hom en is n ikoon vir almal. Dan glo ek nie Naka en Hawies kan regtig daai krediet kry nie, onthou die Leopards is regtig nie in dieselfde liga nie, kom ons wees eerlik. Die regte toetse sal na ronde 1 wees, dan sal ons kan se of hulle iets anders gedoen het.

Maar nog steeds, Os maak n geweldige bydrae.

In terme van Meyer Bosman, ek glo hy’t sy tyd gehad, dit lyk nie of sy motivering meer daar is nie. Verder as waar hy nou is gaan hy ongelukkig nie kom nie, nie eens by n ander provinsie nie. Al wat hy kan doen is om nog oorsee te gaan

Groetnis van n “alleen” Cheetah ondersteuner in Kempton Park

By: PC
Ek sien toevallig op Supersport dat die WP ernstig na Habana vry en is bereid om groot geld vir hom te betaal.  In dieselfde asem noem hulle ook dat hulle dalk in Lionel Cronje sou belangstel.

Ek kry so ‘n gevoel in my maag dat dit nie ‘n “dalk” is nie maar ‘n “defnitief”.

My vraag is: As die WP/Stormers gelyktydig in Cronje en Habana belangstel, wat de hel gaan aan dat ons bestuur nie dieselfde talent raaksien nie?  Dan hoord hy mos in die Curriebeker en nie in die o/21 kompetisie nie!

EK dink ook nie dit gaan hier stop nie, as Jaque Fourie op die ou end nie WP toe gaan nie, gaan hulle ander senters soek om saam met Juan de Jong ‘n sterk agterlyn te bou - EK sal nie verbaas wees as een van die volgende name: Robert Eberson, JW Jonker, Philip Snyman, teen die einde vd curriebeker met ‘n skuif WP toe geassosieer gaan word nie.

Ek doen weereens ‘n beroep op VRU bestuur en afrigtingspan om die manne te hou en hulle soveel moontlik speelkans op die hoogste vlak moontlik te gee.  Moenie sulke talent in die o/21’s mors nie.  Die Curriebeker is belangriker.

Kyk wat het die laaste ruk gebeur met Cheetah rugby omdat spelers te maklik uit hulle kontrakte kon uitkom en daar te min moeite gedoen is om hulle te hou.  Kom ons noem ‘n paar: Corniel v Zyl, Willem de Waal, Rory Duncan, Jannie du Plessis.  Vergelyk dit met hoe die Bulle tot in die arbeidshof baklei het om Bakkies te hou, dan besef mens hoe agter ons kontrakteringstelsel is.  Lojaliteit in profesionele sport is aan eerstens aan jou beursie dan aan jou unie.  Die manne gaan nie in Bloem bly omdat die trui die mooiste van al die spanne s’n is of omdat daar minder verkeer as in die groter stede is nie, dit moet vir hulle die moeite werd wees.

Mens spandeer altyd baie tyd aan dit wat op die veld aangaan, en kry nie genoeg kans om jou frustrasie met wat van die veld af aangaan te “vent” nie.  Dankie vir die geleentheid en dat ons kan saamstem en verkil maar mekaar steeds kan verdra.

By: Chris B
Kobus, ek dink as die agterlyn spelers gemeet moes word, dan was C.Uys nie ‘n snars swakker as Demas, Nokwe, J-L Potgieter, Daniller, Piet van Zyl en Meyer Bosman nie ? En almal van hulle al ervare  spelers, veral Bosman. Maar die meeste van hulle was sterre vvor die koms van Hawies ? Die swak skakel was Hawies Fourie, en die verkeerde kombinasies.

Ek weet nie of daar verandering aangebring is met Hawies se betrokkenheid by die agterlyn nie, maar die agterlyn speel nou ‘n ander soort rugby.

En moenie vergeet dat C.Uys een van ons beter senters was in die S14 waar ons maar weinig gehad het wat goed was !

By: Kobus van Tonder
Ek is jammer!!! Corne Uys het nog niks vir Vrystaat gedoen vandat hy hier kom speel het nie! Hy is nie eers sterk op verdediging nie .. sy aanval bestaan  nie .. hy druk net driee as dit op skinkbord vir hom gegee word .. soos onderskep ens ens ..  Ek dink Naka en Hawies moet hulle trots sluk en besef hulle het’n “kat in ‘n sak gekoop” .. dit is baie geld manne .. julle kon julle jong spelers beter kontrakte gegee het!! en behou .. Nee wat ek wens ek kon net een keer persoonlik met die manne praat. Toe Rassie ‘n paar jaar terug ‘n dut gekoop het.. het hy dit herken en ontslae geraak van hom. Ek stel voor leen Corne Uys vir die Griffons.. !!

By: Chris
Ek dink nie ons kan ons spelpeil meet met ons vertonings van die afgelope twee weke nie. Veral nie die laaste vertoning nie.