Comments on: Vodacom Vrystaat Cheetah span wat in Potch gaan speel

By: PC
Ek het bietjie terug gegaan en gaan kyk, dit lyk my hulle wys net die wedstyde waarin die vier spanne wat bo-aan die log betrokke is. VS en Boland is 6de en 7de daarom wys dit nie.

Hoop ek raai reg anders is die klomp by Supersport net ‘n klomp slapgatte  wat te lui is om te werk.

By: Kobus Myburgh
Lyk my ook nie hulle gaan VS teen Boland wys nie, al wat oor is is die Griffons teen Pumas, dit wys Saterdag op SS5

By: Jan Plank
Maar eerskomende naweek as die Vlou Vulle teen die Luiperds speel, word dit wel gewys.

Seker omdat dit in Snor City plaasvind.

Potch pas seker nie in Supersport se begroting nie of so nie is ons Cheetahs nie belangrik genoeg nie.

By: Hein
Die van supersport wys eerder die Zim/Bangladesh krieket as wat hul die rugby game wys. die enigste game wat vanaand gespeel word en op 10 kanale kan hul nie plek kry nie

By: Meisie
Sterkte vir julle vir die wedstryd Vrydaagaand.  Ons hoop dit is nog ‘n wen wedstryd vir julle.

By: JJ
Blou Bull, ek sal 22 swart spelers in my span kies as ek weet dis 22 swart spelers wat verdien en die job kan doen, want of ‘n swart speler ‘n driee druk of ‘n wit speler die driee druk, die vreugde het geen kleur nie, maar ek hoor jou!!

Kobus, ek dink persoonlik nie die groot senters gaan die ding doen nie, kom ons wees eerlik, Robert Ebershon is vir my sover nie so dodelik so effektief soos hy verlede jaar was nie, jong verlede jaar was hy giftig en gekook, maar dan moet ons gaan kyk hoekom…. Ek is eerlik nie ‘n groot Fan van Meyer Bosman nie, en ek het sy spel baie gekritiseer maar Meyer is 1 van die min senters wat soos Juan de Villier deur ‘n tackle nogsteeds sy hande deur kry om ‘n pass / off load weg te kry en dis wat R. Eberhon so goed was en dodelik gemaak het.  Corne Uys doen dit nie op die oomblik saam met Robert nie.  Ons kort senters wat ‘n buite senter deur die gaps kan stuur en dan vleuel toe vir afronding

By: Klippies
Geluk met julle wen wedstryd verlede week.  Ons hoop dat julle hierdie week weer so kan maak.  Jacques-Louis Potgieter ek hoop jy vat jou skop skoene saam.  Ek weet jy kan dit doen.  Jy het dit in jou om al die skoppe oor te skop soos jy bewys het in die wedstryd teen die Stormers.  Geniet die westryd ouens en wys die Griekwas wie is baas.  JULLE KAN!!  JULLE HET DIT BEWYS TEEN DIE BLOU BULLE!!!

By: Kobus van Tonder
Ek sien .. VS soek groot  senters!!  Wel jy soek ‘n groot sente wat kan speel !! Corne Uys is wel groot maar glad nie ‘n goeie bal speler nie .. ek dink hy is ‘n bang senter !!  Sou eerder Philip in die begin span gesien het !! Ek dink nie Naka is die probleem nie .. want die voorspelers was nie die probleem nie dit is agter!!  En ek sien Naka raadpleeg hawies oor span keuse agter.. as ek hy was  kies ek my eie span .. want Hawie gaan hom sy job kos !!!

By: blou bul
jj…daai span lyk goed ,net een probleem.Dit verteenwwordig nie die hele nasie nie.Ek dink jy verstaan,daar is reels my Vrystaat pel.

By: Kobus Myburgh
BV8 - Jou droom het waar geword. Nou hoop ek net jy droom dat Sias en JW en Kabamba beginspan kry, o ja Phillip ook. Droom ook dat Demas deur Zimbabwe gekoop word. Gaan JW Jonker nie dalk ‘n fantastiese heelagter maak nie? Weet net nie of hy kan skop nie, maar dit maak mos nie saak nie, want Demas kan mos alles doen. Snaaks hy skop nie ook pale toe nie. Ek hou baie van JL Potgieter, maar sy skopwerk was die laaste tyd regtig nie konstant nie. (maar wie anders is daar?)

*Cheetahs, baie geluk en julle verdien die wen vir ‘n slag!*, Maak dit nou net ‘n gewoonte. Laat Naka weer twee oefeninge per week mis en Hawies die hele week se oefeninge.

Ek moet noem dat ek dink OS DU RANDT WAS DIE GROOT VERSKIL IN HIERDIE OORWINNING - DANKIE OS, JY VERDIEN ‘N HOER POSISIE IN DIE AFRIGTINGSPAN!

Fanie, lyk my die “bygeloof” is nou gebreek! (hoewel ek moet noem dat dit snaaks was dat ons gewen het juis die dag toe jy alleen saam met ons kom kyk het…???)