Archive for August, 2009

Vodacom Vrystaat Cheetah span wat Saterdag in Kimberley speel.

En so het ons ook die helfte van die Absa Curriebeker seisoen bereik en die aksie raak nou lekker warm.  Hier volg die span wat Saterdag, 29 Augutus op GWK Park in Kimberley teen die Griekwas uitdraf.
15.  Hennie Daniller
14.  Danwel Demas
13.  Robert Ebersohn
12.  Corne Uys
11.  Jongi Nokwe
10.  Jacques-Louis Potgieter
9.  JP Joubert
8.  Frans Viljoen
7.  Hendro Scholtz
6.  [...]

Posted by editor on August 26th, 2009 under The Team  •  33 Comments

Een verandering aan die span….

Daar is een verandering aan die Vodacom Vrystaat Cheetahs span teen die Boland Kavaliers vir die naweek.
Wian du Preez vervang vir Jean Botha op die reserwebank in die nommer 17 trui.

Posted by editor on August 19th, 2009 under The Team  •  23 Comments

Vodacom Vrystaat Cheetahs vat die Boland Kavaliers aan!

Heelwat veranderinge is aangebring aan die span om die verkoues en griep te omsuil.  Hier is die span wat Saterdag, 22 Augustus omstreeks 15:00 op die veld gaan uitdraf teen die Boland Kavaliers.  Die voorwedstryd skop om 13:00 af tussen die onder-21 spanne van die Vrystaat en Boland.
15.  Hennie Daniller
14. Danwel Demas
13.  Philip Snyman
12.  Robert [...]

Posted by editor on August 19th, 2009 under The Team  •  20 Comments

Veranderinge aan die Vodacom Vrystaat Cheetah spanlys. /Changes to Vodacom Free State Cheetah team

 

 
Almal in Suid-Afrika sukkel met verkoue en griep en die Vodacom Vrystaat Cheetahs kon dit nie vryspring nie.
Twee van die spelers, Corne Uys en David de Villiers sukkel met die griep, maar niks ernstig nie en die uitlating is eerder voorkomend.
Die volgende veranderinge vind plaas:
JW Jonker beweeg in die buitesenter posisie in terwyl Robert Ebersohn [...]

Posted by editor on August 13th, 2009 under The Team  •  27 Comments

Vodacom Vrystaat Cheetah span wat in Potch gaan speel

Hierdie Vrydag vat die Vodacom Vrystaat Cheetahs die nuwelinge in die Absa Curriebeker-kompetisie aan.  Die span wat dit gaan doen is:
15.  Hennie Daniller
14.  Danwel Demas
13.  Robert Ebersohn
12.  Corne Uys
11.  Jongi Nokwe
10.  Jacques-Louis Potgieter
9.  JP Joubert
8.  Francois Uys
7.  Frans Viljoen
6.  Johan Wessels
5.  David de Villiers
4.  Nico Breedt
3.  WP Nel
2.  Adriaans Strauss (k)
1.  Coenie Oosthuizen
Plaasvervangers:
16.  Richardt Strauss
17.  [...]

Posted by editor on August 12th, 2009 under The Team  •  16 Comments