Comments on: Vrystaat span teen Sharks

By: JJ
CC, Ek is bewus van sy geboorte, vir my is hy ‘n gebore vrystaat speler, hy het deur die ranks gekom  met sy rugby loopbaan in die States. Grey College het hom groot gemaak, en die Universiteit van die Vrystaat het die nodige afronding kon doen tot waar hy vir die 1ste keer in sy lewe vir ‘n Provinsiale span gespeel het nl. Cheethas. Wat die kultuur/ die stelsel van die States geleer en deurgekom het, wat plek moes gemaak het vir ouens wat nie eers hier skool gegaan of deur die ranks in die States gekom het nie.

By: CO
Die Redakteur. Ek verstaan nie hoekom my boodskap van gister nie op die site gesit was nie? Glo my dat ek stem dat vuil taal nie gepos moet word nie. Dit het egter niks met die feit te doen dat die site nie opdateer word in tyd nie.

By: CC
JJ, Alwyn is net so min “‘n gebore Vrystater” as wat ek een is.

Hier’s info oor Alwyn soos op SA Rugby se website

ALWYN HOLLENBACHPERSONAL DETAILSFull Name  Alwyn Wilhelm Cornelius Johannes

Surname  Hollenbach

Height  189

Weight  100

Birth Date  14 June 1985

Birth City  Johannesburg

Marital Status  Single

Favourite Film  Crank

Favourite Music  Afrikaans

Favourite Food  Ox tail

Primary School  Newton Primary School

Secondary School  Grey College

Tertiary Education  University of Free State

By: Hein
Ek kan nie verstaan waarom Fabian Juries, ‘n puik spelbreker, ashley johnson, jandre blom, jonathan mokoena, ens net uigeleen word / weggegee word nie, hul is veel beter as die powere spelers wat nou in ons span is….

By: JJ
Aam ons Blou Bull ondersteuner:  Graag wil ek net jou so bietjie reghelp hier op ons blog. 1ste welkom op die VRU BLOG, maar as jy saam met die manne wil gesels praat asb net sens of borsel asb net jou tande want jy braak ‘n klomp twak op ons blog BOET. Daar is ‘n verskil om ‘n Blou Bul trui oor jou kop aan te trek, en ‘n volwaardige Blou Bull in jou hart te wees, ongelukkig sal jou spannetjie nie daardie plek kan inneem nie, want ‘n volwaardige Blou Bull is nou nie vir my nie, want arrogant en verwaand is ek nou nie soos julle Blou Vulle nie, en soos jy so pas vir ons bewys.  Destyds toe dit net so sleg gegaan het met die Bulle in die Super 14 toe en toe ons die beker in julle agterplasie gevat het en die jaar daarna en die jaar daarna en toe die Sharks julle in die eindstryd geklop het en julle Flou Bulle gedink het die Beker gaan weer PTA toe het ons (VRU supporter) nie lekerrrrrrrr gekry en en arrogant en windgat geklink nie.  So jy behoort te weet toe Frans by Heineke oorgeneem het, dat die Blou Bulle afwaarts daardie jaar beweeg het en moes weer hergroepeer. Dis hoekom ek hoop Heineke doen nie eendag aansoek as afrigter by VRU nie, want dit gaan beteken dat hy baie arrogante Blou Bulle Bloem toe gaan trek wat net ons kultuur en samelewing gaan besoedel met arrogante/verwaande/hoogmoedige/supporters. Jou aantuiging oor ons is dom, moet jy voor die regte deur plaas pel, naamlik die afrigters, ons kies nie die spelers of rig hulle af of koop hulle nie.  Laat ek jou ietsie se, hierdie ouens is belis nie B afdeling ouens nie, wat jy wel raakvat is die C afdeling afrigters.  Daar is die Griekwas as voorbeeld, in daardie span is daar nie GROOT NAME nie, Naas Olivier (kon nie WP haal nie, Egon Second dieselfde, Passens, Riaan Viljoen niemaand het van hom geweet of gehoor nie, Barry Geel, en so kan ek aangaan) en op papier as jy speler se name moet vergelyk die van die Vrystaat se name en die van die Griekwas se name, gaan die spelers van die Cheethas se name op papier beter vertoon as die van die Griekwas sin, maar die verskil le nie in die supporters nie, nie in die borge nie, want wat se borge het Griekwas nou, le ook nie in die grootte van die stadion nie, of budget of hoeveel mense op daag vir die game nie, le in die Afrigters, wat kan die afrigters met die name maak.  Ek wet jou gee Naka/Hawie die Bulle span om af te rig vir 2 seisoene en ons kyk weer wie lag dan en wie is dan die domste, hy sal julle Blou Bulle, Blou Vulle maak met hulle Boland spelers en al.

Klippies jy moet ook mooi lees wat ons blog en wie ons aanvat en hoekom.  Ons soek ons eie seuns in die VRYSTAAT span en wie ons weet en kan sien wie ‘n verskil kan maak, maar wat nie gekies word omdat ons ‘n Boland afrigter het, dis feite en verby feite kan jy nie weg redeneer nie, so moet nou nie jou st8 I.K kom uithaal op ons nie, ons soek ook nie Boland spelers/ supporters wat nie hulle kant bring in die Vrystaat span nie, hulle kan gerus ook vir ‘n ander span gaan speel.  Wil jy my nou regtig oortuig dat Demas/Nokwe beter is as JW JONKER. Wil jy my regtig oortuig dat Henlier/Corne Uys beter is as Alwyn Hollenbach wat ‘n gebore Vrystater is wat senter/vleuel/heelagter kan speel maar moes groener gras gaan soek het, omdat sulke patetiese Boland spelers bo hulle gekies word omdat ons sit met ‘n Boland afrigter…..wat voorkeur gee aan sy spelers en nou moet ek my mond hou en vir ‘n ander span gaan skree en en en. Jy maak seker ‘n grap.

Aan Rassie se ouma, EK MIS NET SO VIR RASSIE!!!!!!!!!

By: Piet
Klippies jy is al een wat tevrede is met die tipe spel. Seker ook een die Bstuur se pelle. Ek is eerlik as ek se dat ek altyd ‘n cheetha sal wees maar sien nie kans om meer 600km,heen en weer, te ry en na die gemors te kyk nie. Dit is nie vir die toeskouers leker nie en ek dink die spelers geniet dit ook nie meer nie.

By: Chris
Klippies,,, jy is so dom soos ‘n tipiese ANC ondersteuner. EK sê so omdat jy die span soos dit nou is ondersteun en opkom teen diegene wat net wys hoe ernstig hul Cheetah passie nou geblus word. Dit is mense soos jy wat maak dat die Cheetahs se CAK afrigters sal aanbly.

Kom by man… ons is ons plek in die S14 kwyt!

By: jan
Blou bul

As julle en Natal ophou om Vrystaat se spelers al op laerskoolvlak al te begin kontrakteer sal dit beslis beter gaan. Ontwikkel julle eie talent. Kyk hoeveel spelers van die huidige springbokspan kom vanaf Grey plus Morne wat julle saam Stegman gekoop het. Ek skreeu eerder vir n Vrystaat verkloorspan as vir enige ander “wen”-span in die land (behalwe miskien griekwas!!!!!!!!!

Ek hoor daar is spelers wat die jaar cravenweek gespeel het wat klaar deur Natal en Bulle gekoop is en een seun wat nog in matirek is ry alreeds met n motor wat geborg word deur Natal? EK HAAT NATAL!!!!!!!!

By: Hein
Hi editor - dankie, ek dink nie die manne is regtig kwaad vir jou nie. Die hopelose rugby is nie jou skuld nie en dis reg dat jy vloekwoorde sensor - ek gebruik self baie van daai tydens vrystaat games net om na die tyd skaam te kry.

Okay dan het ek besluit om nie die naweek my bloeddruk op te jaag en kwaad te word nie - vir wat?? Nee wat, ek gaan ver weg bly van enige tv af (behalwe vir die Bokke game)

Goed dan het ek ‘n vraag aan almal: Wat het die volgende spelers gedoen om weer speelkans in die beginspan te verdien: david de Villiers (Hopeloos!!!!), Francios uys (Nog meer hopeloos het die hele seisoen nog NIKS beteken nie), Frans viljoen (Wat net strafskoppe afgestaan het), JL Potgieter (almal kon sien hoe hy die hele jaar nog net droogmaak), Corne Uys (Ek het gedog daai jaar Chris Kriger en Goodes is ons swakste senters ooit maar Uys het ‘n nuwe standaard vir hopeloos gestel), Nokwe (wat weereens power gespeel het), Demas (o vrek ek se liewer niks), en dan die SWAKSTE HEELAGTER VAN DIE HELE CBEKER - Daniller.

Volgens my hoort ons voorry, Kabamba, Carse, en Ebersohn al te wees om hul plekke te hou.

Ek SMEEK JULLe WEER MENSE: BEL ASB 051 407 1700 en moan!! Hoe meer hul stem laat hoor, hoe meer sal daar gebeur.

Groete - sterkte vir die wat die game gaan kyk - moenie enige hoop he nie!!

By: johan
n Mens kan nie anders om te vloek met sulke patetiese powere afrigters en bestuur sonder enige insiatief nie.