More almal
Vanaad 19:10 hardloop die Vodacom Vrystaat Cheetahs teen die Sharks op Vodacom Park uit. Bloemfontein was nog nooit die plek vir die Sharks om te wen nie - kom ons hoop dit bly so.
Die span wat uitdraf is:
15. Hennie Daniller
14. Danwel Demas
13. Corne Uys
12. Robert Ebrsohn
11. Jongi Nokwe
10. Jacques-Louis Potgieter
9. Tertius Carse
8. Francois Uys
7. Hendro Scholtz
6. Frans Viljoen
5. David de Villiers
4. Nico Breedt
3. WP Nel
2. Adriaan Strauss
1. Wian du Preez
Plaasvervangers
16. Richardt Strauss
17. Coenie Oosthuizen
18. Izak van der Westhuizen
19. Kabamba Floors
20. Jean-Pierre Joubert
21. Louis Strydom
22. JW Jonker
Na die afloop van die wedstryd sal twee van die spelers sowel as die Vodacom Cheetah-meisies by die Castle Deck wees waar Christo en Cobus gaan sing.
PS: Net van admin se kant af - ek is die enigste een wat die blog update en die siekte het my bietjie plat getrek, jammer dat die spanlys so lank gevat het. Ek is ook besig om met Harold te praat dat hy bietjie iets skryf vir die blog.
Groete en geniet die rugby

Dankie Admin vir die update. Ons jammer jy word gegrein maar dis nie bedoeling nie, ek dink ons wil almal graag van Harold en Naka hoor wat hule reaksie is op die postings hier. Hulle moet net nie se die span sal beter speel as daar meet mense op die pawiljoen is nie, want die teenargument is ook waar; daar sal meer mense op die pawiljoen wees as die span beter speel…. Ek wil ook graag weet wat is die plan met Sian Ebersohn.
Nokwe en Mapoe…….
Sou dit graag wou sien. Of Nokwe en JW Jonker…..
Of Nokwe en Michael Jackson……
Maar nie ALWEER Nokwe en Demas???
As hulle 2 Demasse gehad het sou albei vleul gespeel het. Vir ewig. Ek dink Naka gaan 15 Demasse kloon.
Merk my woorde - Rustyd word Nokwe afgejaag en met ‘n ander ou vervang. So voorspelbaar. Demas sal nie rustyd vervang word nie. Ons probeer mos nie bietjie ander kombinasies ook nie. Net altyd Demas. So voorspelbaar. Hy is ingemessel in die VRU. Dalk Hawes se werk??
Ag ek hoop steeds die Boland/Vrystaat XV wen darem vanaand VIR ‘N VERANDERING. As Demas daarvoor kan sorg - Gee hom dan ‘n lewenslange kontrak. Maar vir die laaste 17 games kan hy darem niks uit iets maak…
Dankie Admin, ja laat Harold ‘n bietjie van hom hoor en asb tog laat hy asb die verskoning en statistiek van die verlede maar los, op die oomblik is die statistieke vir die jaar iets wat VRU nie wil aanraak nie….(kyk maar net na die Super 14 en CC log) So Harold praat met ons oor Naka / Hawie, wanneer waai hulle - hoeveel nederlae moet ons nog sien voor jy hulle gaan fire. Oor die regruk plan om VRU op die wenpad te kry, oor wie van die jonger ouens is al gekontrak. Wat gaan julle doen om die paviljoene vol te kry.
Sterkte vir vanaand - ek hoop regtig nie dat die enigste gevaarlike beweging wat julle gaan doen is as julle uit die tonnel uit hardloop nie, hopenlik kon Naka/Hawie vir julle hierdie week ‘n paar nuwe beweging geleer het.
Kobus ek moet saam met jou stem oor Demas maar ons moet hom ook toe gee wat na hom kom. Ek het gedink hy het homself nogal goed van sy saak gekwyt teen WP. Hy het meeste van die werk op die agter ry gedoen.
Wie nou moet regtig pad vat is Corne Uys. Ek het nog nooit so useless Buite senter gesien nie. Dis asof hy alles in slow motion doen.
AG nee wat ek het alle vertroue in naka en hawies verloor.Kyk ek ondersteun vrystaat al van 1974 af ens was nog altyd trots op vrystaat,in die maar jare ook.Op die oomblik voel dit soos n mielie boer wat mielies plant in n woestyn, “DAAR GAAN NIKS GEBEUR NIE”.As Naka net wil sense praat en die guts het om te se,man kyk ons speel swak rugby dat sal sy kritesie hom respekteer.Dit is altyd daai helfde het ons goed gedoen en daai 3 minute was dit goed.Gelukkig kan hy nie die verskoning gebruik van die verlede van ons is entlik n klein unie wat nie geld het nie,want GRIEKWAS het hom ore aangesit.Kan iemand my asb se waar is Gerrie Sonnekus.Daai ou sal nie nonsens vat nie,hy sal vrystaat rugby reg kry.
Daar was meer punte op die telbord as toeskouers op die pawiljoen.
Ek is bly dat die Cheetahs verloor het want dit sou beteken dat Naka Drotske langer sal wil aanby.
Ek het nooit gedink ek sal teen die Cheetahs skree nie maar ek wil regtig nie hê dat die span moet wen onder sulke swak afrigting nie.
Ek het einlik baie jammer gevoel vir Drotske toe ek oor die TV sien dat hy sy kop in misnoë laat sak het toe hy sien dat ons wéér verloor. Maar ek moet byvoeg dat hy dit entlik moes verwag het.
Ek was ook bly dat die stadion so leeg te sien nie want dit wys net dat die Vrystaat Rugby Unie nie meer ondersteun word nie - ek hoop dat die boodskap nou eenmaal tot dit breinselle van diegene kan deurdring wat ons rugbykiefde so verwoes.
Ek dink ons het nie goeie dissipline gehandhaaf nie. Naka het al van dat hy begin het met afrigting bewys dat die span nie einlik vir hom luister nie en dit is duidelik sigbaar in ons swak dissipline.
Ek wens ons kan ‘n beter afrigter kry.
Ek wens Naka kan die lees en vir ons laat weet dat hy gaan bedank.
Ek wens ook dat die VRU se patetiese bestuur bedank..
Ek hoop van harte dat hierdie nie wishful thinking is nie en dat ons wel nog tot die Super 14 kan deurdring - ek wil net ‘n nuwe begin hê ouens!!! Kom maan .. VRU jul het nou opgemors,, wees manne en klim uit.. daar is baie ander wat toustaan om met passie by julle oor te neem.. jul skuld dit vir julself, die spelers, die ondersteuners en vir die res van Suid-Afrika se rugbyspanne want ek dink selfs die ander spanne voel dat dit ‘n joke is om teen so ‘n Cheetah span te speel.
kyk na die span
Dit is die span Naka gebou het
15. Hennie Daniller Kon nie die Bulle se span haal nie
14. Danwel Demas Was ‘n mislukking by die Bulle
13. Corne Uys Hy kon nie eens die WP span haal nie
12. Robert Ebrsohn Pure Vrystaat maar bloedjonk
11. Jongi Nokwe Regte Showpony
10. Jacques-Louis Potgieter 2007 Bulle se 3de beste loskakel
9. Tertius Carse Het nie eens die WP span gehaal nie
8. Francois Uys Nooit die Leeus se span gehaal nie
7. Hendro Scholtz Sal hy in aanvraag wees by enige groot unie
6. Frans Viljoen Selfde as Hendro
5. David de Villiers Flip word weggestuur sodat Dawid kan speel
4. Nico Breedt Flip word weggestuur sodat Nico kan speel
3. WP Nel Die voorry probeer darem
2. Adriaan Strauss Adriaan jy sal in enige unie span haal
1. Wian du Preez Wian jy is seker klaar op ‘n inkopie lys
sorry boys. ek voel vir julle ouens. naka, harold, julle almal.
ek lees die kritiek op hierdie blog en dink by myself HIERDIE mense ken
nie rugby nie. jis, praat van onregverdige kritiek he?
ek meen, hoe moes julle weet van die ouens in die griekwa span wat vir
die cheetahs super 14 gespeel het, het geweet demas en nokwe en hennie is
verdag onder die hogere balle en gaan dit uitbuit.
en hoe moes julle weet dat die leeus gaan terugbaklei in die 2de helfte.
dis tog nie asof hulle dit n hele paar keer in die super 14 gedoen het nie.
die enigste verskil is, in die super 14 was dit partykeer te laat, seker maar
gehoop dit sou teen ons ook te laat wees.
en hoe moes julle weet dat as jy in jou eie helfte teen die wp oortredings begaan,
dat dit punte gaan wees. wie sou nou kon dink dat de waal SO goed kan skop.
en dammit boys, daar gaan staan dit en reen teen die haaie. praat van bad luck!
hoe moet n ou tog vir so iets voorberei? en daai damn kockott. ek het net soos
julle gedink dis net de waal wat SO kan skop. dis mos nie asof ons so n skopper
het nie?
en dan is daar natuurlik die refs. blerrie cheats. ek meen, hoe de hel kan hulle
toelaat dat ons openente deur die hek kom, op hulle voete bly, en ons balle afvat.
sarfu moet n dringende ondersoek loods. daar is definitief n komplot teen ons.
hoe anders as dit ELKE liewe game gebeur?
hoe kan hierdie ander mense met hulle kritiek en hulle dreigemente dit nie ook sien nie?
wees gerus, daar is ten minste nog 5……. uhm 3? uhm, eintlik seker net ek wat by julle
staan. deur dik en dun!
VRYSTAAT RUGBY IS DOOD! LANK LEWE VRYSTAAT RUGBY.
ps. thanks for the memories! sien julle volgende jaar! dan gaan julle ons sien!
Vier keer in ‘n ry. En teen die tyd is ek al so gewoond aan verloor, dat ek al soos ‘n Valke-bestuurslid en -speler begin voel. Dis glad nie so sleg om vier keer na mekaar te verloor nie, kerels. Ons moet nou net terug na die tekenbord, ons sal weer probeer. En weer en weer en weer.
Let mooi op: die bestuursverskoninkies van Naka en oom Harold
Almal het hulle kritiek op Rassie en die WP. En Chris Jack. Maar dis duidelik hy verstaan dat sonder ‘n Bakkies of Rory Duncan GAAN ONS DIT NOOIT MAAK NIE.
RIP, geliefde Wit Tornado.
Naskrif: moet asb nie vir JP Joubert speel in beginspan nie, julle sal dalk begin wen en dan gaan ek nooit herstel nie.
Daar het ons toe weer ‘n sarsie verbeeldinglose rugby beleef. Ek kry die idee dat daar geen respek deur die afrigters en bestuur oorgedra word na die spelers toe nie.
Jake white was nie gewild toe hy bevind het dat dat die top nvan die Leeus vervang noet word nie, maar dit het gebeur en dit kan gesien word in hulle spel.
Kom Cheetahs word wakker en doen iets. Dit kan nie net geld wees nie, kyk waar is Griekwas die jaar
Nee jong ek weet wat gaan daar in daai kamp aan nie. Hulle lyk nie afgerig nie. Al hoekom ons so goed gevaar teen die britse leeus was oor brussow. Nou is hy weg sukkel ons om op die voor voet te kom! O ja en natuurlik onbevoegde afrigters wat ons span tot in die grond in ploeter en dan het hulle nog iets om positief uit die game te haal. Belaglik al positiewe ding is dat dit so aanhou dan kan harold nie vir volgende jaar as coach hou nie. En vir volgende jaar se super14 maak dawie theron coach! Ek hoop nou die wen droogte kom darem teen die boland of die leapords tot i einde!
K bedoel dan kan naka nie meer coach wees na so i swak seisoen nie.
Nou Wat NOU !!! Nee wat manne julle is net so gevrek soos jul bestuurspan !! Julle verdien mekaar !!! Harold, Hawies EN Naka hou so aan jul is op die regte pad. Die stadion is leeg, een van die dae is die borge ook weg, dan het jul als bereik wat julle wou. Ag tog oupa Harold AS JY EENDAG DIE GUTS het om te antw op hierdie blog moet ons tog net nie verveel met al jou verskonings nie. Die verlede se sukses is verby ons leef in die huidige !! Verloorders gee verskonings !!
Wel gedaan !!!
Nog ‘n Naka en Hawies “SUKSES” !!
Harold kan hulle elk ‘n “prestasie” bonus gee…..
1 punt na 4 wedstryde vir die Cheetahs.
14 punte na 4 wedstryde vir N-Tvl……..en Naka sê hy teiken die Bulle vir ‘n wen …LMFGA !!
Naka , teiken eerder vir jou ‘n pos by Senekel dorp Rugbyklub , want dit is al waar jy iets kan beteken. Hawies , vat jou maaitjie Demas en trek terug Boland toe ASSEBLIEF
JJ , die enigste gevaarlike beweging WAS toe die uitdraf.
Kom ons kyk of Harold ‘n man is en ons vrae kom beantwoord , of gaan hy weer statistieke van 2007 aan ons voorlê ? Laat Naka gaan , en ons maak weer die paviljoene VOL !!!!!!!!!!!!
Ek wil net se dis jammer as mens se kommentaar gereeld verdwyn vanaf hierdie webblad- ek hoop hierdie een word geplaas. Ek glo nie Roos het die Vrystaat die wedstryd gekos nie maar hy was regtig pateties. Toe Scholz beseer is moet die spel voortgaan (sonder Scholz of n plaasvervanger) maar elke keer as n Nataller seerkry word die spel gestop. Vrystaat word gestraf vir getalle in die lynstaan maar nie die Natallers nie. Nee wat Roos dis tyd dat kapteins die reg kry om vir die skeidsregter n geelkaart te kan gee.
Demas is dalk nie so goed nie maar maak op daarvoor met n baie groot hart- hy soek gedurig werk en staan nie net en rondkyk op die vleuel soos Nokwe nie. Ek stem saam dat J W Jonker beter behandeling verdien- hetsy op vleuel of buitesenter het hy al gewys hy het die talent net jammer hy kry nie kans wat hy verdien nie.
Dit sal nou oulik wees…
Laat Naka kom praat oor spankeuse….
Oom Harold kan praat oor sy Afrigterkeuse….
En laat “the powers that be” vir ons verduidelik hoekom hulle aanhou stem vir Harold en kie…
Selfs die blog word al stil, as die ondersteuners minder kla oor ‘n verloor moet jy weet die kalf is in die put.
Wie dink julle sal goeie plaas vervangers wees vir die nuwe bestuur en afrigtings span vir die Cheetahs. Ek verstaan Heyneke Meyer het nog nie ‘n vaste afrigtings pos nie. Dalk moet ons ook vir Jake White en kie inkry om ‘n ondersoek en aanbevelings te kom doen. Ek het die cheetahs nog nooit so swak gesien speel die afgelope tyd. Verskonings werk nie meer nie. Hoe kan dit reggemmak word, wat is die pad vorentoe?
Ek lees in die volksblad, weer ‘n klomp snert ek stem al lankal saam oor ‘n paar spelers wat moet gaan, hoekom begin DIE koerante nie saam met ons ondersteuners te kla oor die afrigters nie. Wat van ‘n Hoof opskrif Vrystaat ondersteuners vra FIRE FIRE NAKA/HAWIE. Kerels hierdie is nie ‘n vrystaat span nie, dis ‘n Boland span - WP Nel, David De Villiers, Tewis dU Bruin, Henlier, Demas, Nokwe, almal ‘n klomp Boland kinders wie bo ons eie Vrystaat seuns gekies word. Toe Rassie of Peet die afrigters was, het ons ons eie seuns in die beginspan gesien of te minste spelers wat verdien om die nr 1 te wees, hierdie is ‘n Groot sirkus, en ek gaan Vrydag aand ‘n Blou Bul trui aan trek totdat NAKA/HAWIE gefire is. Ek hoop Vrydag is die stadion Blou dit moet sommer vir die BLOU BULLE voel soos Loftus. Ek IS GATVOL NAKA/HAWIE VAT JULLE BOLAND OUENS EN GAAN VUL DIE BOLANDSPAN MET HULLE OP.
Ek dink regtig!!! dit is tyd dat ons jong manne wat wil speel kans gee!! Al wen hullle nie nou dit mos hoe mens bou vir die toekoms!!
15. Sias Eberson 14. JW Jonker 13. Robert Eberson. 12. Philip Snyman ? 11. Lionel Mapoe. 10 Lionel Cronje. 9. JP Joubert. 8. A. Johnson. 7. F. Uys. 6. K. Floors 5. D. de Villiers 4. N. Breedt (K) 3. WP Nell 2. A Straus 1 du Preez. 16. R Straus. 17. C. Ooosthuizen. 18. I van der Westhiuzen. 19.T. Carse 20. JL Potgieter. D. Demas
Wie het Johann Thormahlen se artikel “VS kan van passasiers ontslae raak” gelees? Lyk my hy Hawies het hom ook van die Boland af saamgebring om die Cheetahs op papier te laat goed lyk. Net jammer hulle speel op gras, en kry niks reg nie of dit nou droog is of nat. Dit help veel jy het ‘n speler soos Demas wat werk soek en as hy dit kry voeter hy die bottom-line op en die besigheid vou in sy dinges in. Die rede hoekom hy so baie balle uit die lug vat is omdat almal op hom skop want die opposisie weet as die bal by hom kom gaan dit by hom doodgaan. Hulle kan hom en Daniller gerus vir die Grens of die OP gaan leen, hoe verder oe beter. Die man wil nou ook sommer vir Nokwe kruisig omdat hy nie werk soek nie, hoeveel werk het Corne Uys gesoek, hoeveel werk het Potgieter nie gehad nie en al wat hy darem reggekry het was om goed pale toe te skop. As almal op ander plekke gaan werk soek sal almal permanent uit posisie uit wees.
Verder, wat help dit jy skrum goed (Dankie OS)maar jou voorspelers kan nie ‘n nat balletjie vashou om daarmee te dryf nie. Reen is nie ‘n verskoning vir sulke patetiese spel nie, as die manne sukkel om nat balle te hanteer spuit dit nat tydens oeffening of “dunk” die goed in waterkanne. Lynstane was ook nie Vrydag vir die eerste keer ‘n probleem nie, ons lynstane is al sedert die Super14 myle swakker as vorige seisoenne en ons staan al van toe af vryskoppe af omdat die spelers soos mal goed rondhardloop en hulle nie vinnig genoeg die bal ingooi nie, om nie eers te praat van die lynstane wat ons verloor en die kommerwekkende aantal skewe ingooie nie. As mens eerlik moet wees kan ek nie onthou wanneer laas ek opgewonde was oor ons lynstaan werk nie. Ek dink ook nie die opposisie sien die Cheetah lynstaan as ‘n bedreiging nie, in teendeel ek glo hulle teiken al sedert die Super14 ons lynstane as ‘n swakplek.
Nou wonder Naka nog of ander spelers gaan beter vaar as die wat nie hulle kant bring nie. My vraag is of hulle kan swakker vaar? Ek antwoord sommer self - Nee swakker kan hulle nie speel nie, dit kan net beter gaan met jonger spelers wat honger is. Dis nou tyd vir Naka en Hawies om in rat te kom. As dit so aangaan bereik ons niks in hierdie jaar se kompetiesie nie (wat ek in elkgeval dink te laat is om iets reg te kry) en voor hulle hulle kan kry is daar niks gedoen om ‘n span vir volgende jaar te bou (as ons nog in die kompetiesie is) wat dalk beter kan vaar nie.
Van Naka gepraat. Ek dink die man besef hy is nou totaal uit sy diepte uit, Het julle sy gesig gesien na die eindfluitjie Vrydag geblaas het? Daar is nie meer verskonings oor nie, ons het nou al ons tuis games verloor - loting se dinges - Grikwas het net so ‘n taai loting soos ons. Die man sal nou moet klou aan sy job, as dinge so aangaan sal hy nie eers as ‘n onder-agt spannetjie se afrigter aangewys word nie. Die plaas roep al harder pel, moenie langer wag nie gaan maar so gou jy kan.
Dalk het ek te veel geskryf - maar moes die dinge lug gee - as dinge so aangaan weet ek nie meer vir hoe lank ek na die Cheetah span as “ons” gaan verwys nie. Dit raak by die dag moeiliker. Die VRU sal moet ingryp, ek kan aan geen Pa dink wat sy kind maar sal los om sy lewe op te voeter met dwelms of wat ook al, as dit vir hom moontlik is om iets aan die saak te doen nie. Hoekom is die VRU bereid om toe te kyk hoe sy “kind” van die wa af kletter en doen niks daaraan nie. Miskien kry oom Harold ‘n “rush” daaruit om so iets te sien gebeur. Daar is beter plekke om ‘n adrennalien “rush” te gaan soek as om ‘n rugby unie in sy dinges in te bestuur, bestuur eerder maar julle karre in Maselspoort in manne
Admin en bestuur kyk nie na die blog nie, te bang of te skaam, miskien arrogant om te hoor wat die ondersteuners te se het?
Ek kyk nou maar net nou en dan na die blog, beteken ongelukkig niks nie….
Sjoe..
Eks rerig ‘n glas half vol mens mar dammit, so kan dit nie meer gani. Di glas se bodem het nou helemal uit gemoer. GEE NOU JONG OUENS EXPERIENCE VIR DIE SUPER 14 EN VOLGENDE JAAR SE CURRIE CUP.. Ek wil dan ook die ander manne op die blog vra of hulle dink dit is ‘n goeie idee.. want di koeel is deur die kerk in my opinie..
wil nie eens praat oor die gemors wat hulle vir ons wil afmaak as
rugby nie weet nie wies erger af die vrystaat of die all blacks
wil net weet of van julle kan onthou wat se jaar die vrystaat na die b afdeling
toe moes gaan nadat hulle teen n vrystaat verloor het en gelukkig het dok crywen
besluit dat hulle moes aanbly in a afdeling kan iemand onthou wat se jaar dit was
Naka Drotske moet bedank!
NAKA is die oorsaak van die swak vertonings. Ek is ook gatvol vir al die Boland wat hier in ons span soos moffies speel. Die VRU-bestuur is oor die muur.
JJ, hoekom lees ‘n mens amper niks van die powere seisoen/afrigters in die Volksklad nie?
Het oom Harold ‘n aandeel daar?
Ek glo ook die stadion gaan meer Bulle ondersteuners as NaHaHa (NAka , HAwies , HArold)ondersteuners oplewer.
ONTHOU NET:
$$$Harold$$$ “worry” nie daaroor nie - solank die $$$geld$$$ net inkom is als reg.
Naka praat van passasiers. Hy is die grootste een. Kom aan Naka dit is tyd om te bedank en iemand anders n kaans te gee want jy is besig om die vrystaat se naam deer die modder te sleep.
Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,
Kyk hulle se ‘n goeie huis het ‘n sterk fondasie nodig, te minste hou ons die ander spanne daarbo. Hulle hoef nie te bekommerd te wees om onder te le nie, ons sal daar wees. (BOLANDSPAN 1 EN 2 )Heng Naka, maar jy het grys en oud geword (Old Grey), sommer vinning pel, miskien moet jy dink aan aftree. JY ROOK NIE DIE PYP NIE!!!!!!!!!!!
Haai mense. Haai - oops dis ironiese woord daai. Ek gee jul weer die nommer: 051 407 1700.Skakel ASSEBLIEF en laat jul stem hoor. Ek het reeds en het laat weet wat ek as ondersteuner van hul swak spel dink. Dis soos wat jy ‘n klient is en swak diens kry en daaroor kla. Asseblief mense, dit help nie op die blog nie. Bel asseblief die nommer en vertel hul wat ons pla. Ek het die naweek gesien hoe vreeslik bang en verbouereerd die cheetahs is as ons die bal het. Uhm….ons dink o hel wat moet ons nou doen?? En dan skop ons die bal maat liewer in die middel van die veld in hul hande….dalk kry ons dan lekker verdediging oefening. Ek moet se ek het nog nooit ooit in my lewe so ‘n swak agterlyn gesien nie. Daar is nie EEN onvoorspelbare speler, en geen move in die hele span nie. Die ergste : ander spanne speel nog almal SONDER hul bokke. As die bokke terug is, verloor ons 50 3 , sulke tipe tellings. Ek voel jammer vir die paar mense wat in die nat koue daar op die stadion moes gaan kyk na daardie gemors……Sjoe mense, dink jul dit kan swakker? Ek hoop nie so nie……ek moet eerlikwaar wonder of ons so gerus kan wees om die luiperds en boland so maklik te wen…….. Ai mense, wat kan ons nog doen? As die bulle so gespeel het, was daar lankal al groot moles…….Moet ons maar aanvaar dat dit die nuwe rigting is waarim vrystaat rugby beweeg? Ons HELE agterlyn, behalwe dalk jonker en ebersohn, is absoluut PAPTETIES!!!!!
Ek lees in Saterdag se Beeld hoe n goie game Flip v d Merwe vir die Bulle gespeel het.Naka het gese dit is in Flip se belang dat hy Bulle toe moet gaan.Hoe speel jy Curiebeker sonder n derde slot.Wat het Naka uit die deal gekry van die Bulls vir Flip.
Verby gatvol.
Ek weet nie eers waar om te begin nie, ek dink dat Naka sy trots in sy sak moet steek en erken hy is nie opgewasse vir die taak nie, ek praat nie eers van die hulpafrigter Hawies nie.
Daar moet mos groot fout wees as jy game vir game speel, en jy bereik niks om amper te wen. Om rigtingloos en planloos te speel is ook kommerwekkend.
Ek moet vra wat wil julle bereik? Dis die swakste vrystaatse span wat ek in baie jare gesien het. Ek het my seisoen kaartjie te vroeg gekoop en word nou gedwing om na absolute amateur rugby te kyk.
Wat ‘n Verrassing! Toe verloor ons wragtig teen die Sharks. Wat was die resultaat van die “kop”-dokter wat die span kom sien het? Hoop nie julle het hom betaal nie, want ons as ondersteuners sien nie regtige ‘n verskil nie hoor!
Naka teiken bulle vir ‘n wen?? Hiers nog ‘n goeie grappie uit ‘n News24 berig: “Meanwhile, Michael (Jackson)’s sister La Toya believes her brother is performing for the angels in heaven.”
Wat van Hierdie:
Hoofafrigter: Heyneke Meyer
Voorspeler afrigter: Os en Barend Pieterse
Agterlyn Afrigters: Gysie Pienaar en De Wet Ras.
15. Sias Eberson (Hoekom is Bevin Fortuin weggegee?)
14.
13. JW Jonker
12. Robet Eberson
11. Jongi Nokwe
10. Kennidy Tsimba
9. JP Joubert (as tewis beseer is)
8. Ashley Johnson
7. Hendro Scholtz (Kapt)
6. Kabamba Floors (As Brussow weg is)
5. Nico Breedt
4. David de Villiers
3. weet nie, se julle maar (dalk Calldo)
2. Richardt Strauss (gee hom bietjie kans om te begin!)
1. Wian du Preez
Naka, se my wat dink jy van hierdie kombinasie. Dink jy hulle sal baie ver verloor teen die Bulle se B-span?
o ja, kry vir Ollie ook om te help
BLOU? Oor my dooie ligaam….
Ek sal eerder my Springbok trui vrydag aantrek om te wys ek skree nie meer vir Naka nie. Maar vir die bulle skree ek nooit!
Admin jy’s dieselfde as die VRU Bestuur !!!!!!!!! Hoe durf “JY” die skrywes op hierdie blog verander sodat dit jou en VRU Bestuur pas. JULLE IS N KLOMP slapgatte wat nie kritiek op JUL uiterse swak prestasies kan “face”.
Ek support VAN NOU AF als en alles wat nie n cheetah is !!!!!!
GO!! BULLS GO!!!
Geagte dooie supporter
Ons haal bloot die vloekwoorde uit die kommentaar, want enige iemand is welkom om die blog te besoek, selfs kinders en die verkeerde indruk wil nie geskep word nie. Ondersteuners is al vriendelik versoek om nie te vloek nie - aangesien dit nie nagekom word nie, het ons nie ‘n ander keuse as om die woorde te verwyder nie. Verder word blogs nie verander nie - dit is almal se mening.
Groete
Editor jy het my email van die blog ook verwyder wat alphavictor@mweb.co.za is sodat die mense my nie kan kontak vir die petisie wat ek teen Naka op die been gebring het nie.
Lyk my jy is deel van die span wat vir Naka beskerm.
Hou op om vir Naka te skerm en laat die waarheid uit kom!
Ek stem saam met Jaco
Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,Fire Naka ,
Naka sê die volgende - “Ná vier agtereenvolgende nederlae in die Absa Curriebeker-reeks is dit tyd dat onderspresteerders die trekpas kry”
Drotske!, Kry dit in jou dom kop - jy is die grootste onderpresteerder van ALMAL
BEL DIE UNIE EN HUL UIT 051 407 1700
E-pos ook sommer vir ‘jennie@fsrugby.co.za’; ‘yolandi@fsrugby.co.za’; ‘tickets@fsrugby.co.za’ lê jul klagtes by hulle ook!
Kom ons almal sit in ons ‘rating’ in ons opinies van die sharks game.. Ek het hom al drie keer op pvr gekyk en dis mar wat ek kan op kom mee… Copy en paste die teamsheet.
15. Hennie Daniller - 5. Sy posisienele spel was goed gewees. Te een dimensieel tho.
14. Danwel Demas - 7. Dink eerlikwaar hy was een van ons beter spelers en eks nie eintlik ‘n fan ni..
13. Corne Uys - 4. Dink nog altyd sy verdediging strukture is fantasties mar dit kan ni al wees wat hom in die span hou nie. Nie op vorm ni..
12. Robert Ebrsohn - 7. Probeer sy hart uit, baldraers mis dikwels sy goeie lyne en gee nie di bal nie. Verdedig soos ‘n monster!
11. Jongi Nokwe - 5. Het bietji meer werk gesoek as gewoontlik. Kani glo niemand kan hom in spasie sit nie. Taktiese foute!
10. Jacques-Louis Potgieter - 5. Dink nie sy verkeerde kant pass is al op scratch ni, sit hom op heelagter met lionel cronje op 10.
9. Tertius Carse - 5. Dink hys ‘n redelike goeie speler. mar niks meer nie.
8. Francois Uys - 6.5. Het sy beste game vir di cheetahs gehad.
7. Hendro Scholtz - 6.0. Sy beste game van die seisoen gehad tot hy vroeg af is.. Hopelik kan richardt strauss of ashley johnson sy spek in die span vat.
6. Frans Viljoen - 6.5 Baie fisies. Presies wat ons kort. Lyk nie fiks genoeg nie tho..
5. David de Villiers - 6. Nie sy beste nie mar goeie game soos altyd.
4. Nico Breedt - 7. Ook een van sy beter games in die seisoen.
3. WP Nel - 7.5. Ons het ‘n klein diamantjie in die rof gekry hier. Fantasties in die skrum en di los.
2. Adriaan Strauss - 6.0. Ook nie sy beste nie mar nogsteeds goed genoeg vir enige span.
1. Wian du Preez - 6.5. Beste skrummer in SA. Tot beast kan kom leer.
Net om by te sit.. Willie Roos behoort nie in die currie cup nie. Die swakste profesionele ref wat ek nog gesien het. En nie net wanneer di cheetahs speel nie. Shocking shockin!!! Mar het die spanne nie se hieroor nie?
BLITZ, Goeie punt miskien is die koerant joggies net so slap om die werklike probleme op die naam te noem en te publiseer, hulle is vinnig om n speler uit te haal as n passasiers maar hul vergeet wie is die DRYWERS van die PASSASIERS. MOEGEHUIL wat is nou die grootste vernedering n BLOU BULL trui oor jou kop of n CHEETHA suporter. Ons moet nou standpunt inneem en VRU verstaan enige skree is beter as VRU ek weet dit gaan sleg wees vir die spelers maar dan moet die spelers maar weier om te speel want dis sleg in BLOEM as gevolg van NAKA/HAWIE . KOBUS ek sal nie vir DOUGIE HEYMANS weggooi as afrigter nie, hy het OS/NAKA geleer met GYSIE as agterlyn. PC ek stem oor DEMAS hy vang te minste die bal maar hul vat net so vinnig af van hom dan as die bal in die lug geskop word is hy 1ste net om te kyk waar die bal gaan land te bang om te commit. KOBUS VAN TONDER ek laaik jou span sal vir A. STRAUSS kapt maak. Stem sit die jong ouens in vir die res van die CC ons is klaar in ons m.. in net soos super 14 MOOI NAKA JULLE OUENS!!!
Lekker lag ek nou vir julle ou vrystaters.Julle gaan b afdeling toe,uit die super 14 met die southern kings daar.Hanneke is klaar op pad kings toe.So terloops hoe verwg julle iets anders julle koop al die spelers wat nie span kry by ons groot kanonne nie.O terloops julle wou mos nie vir Flip he nie,nou het ons n tweede Bakkies Botha.Julle dom goed.BLOU BLOU BLOU.sOORY MANNE MAAR JULLE IS DOM.
Die Tyd is Hier !! Dit is nou tyd om te verander!! Kry al die leen spelers terug en kies oor !!
2 Spelers wie julle laat gaan het is nou sterre in die ander provinsies!! Hollenbach en Flip.
fortuin en Ashley speel soos sterre in hulle leen provinsies. so ook schalk van der Merwe. Waar is Philip Snyman.??? ‘, lekker groot senter wat aan Helgard van ouds herhinner!!
KIES OOR !!!
WIE MOET DIE SKULD KRY AFRIGTING SPAN OF SPELERS ?
“n paar jaar gelede het Frans Luduke in die modder rond geploeter saam met die CATS & vanjaar wen hy & die “mighty bulls” die Super 14
Rassie wen die CC 1 ½ keer met 2 Springbokke in die Cheetah span & die laaste 2 jaar kon hy/Stomers nie die semi-finaal haal met al hulle springbokke
BOLAND SPELERS
Iets wat my grensloos irritreer is mede bloggers wat hammer op die “boland” spelers. Ek sien nie dat hulle in Boland truie speel nie. Ek mag verkeerd wees, sal Vrydag aand double check dat al die spelers wel ‘n Cheetah trui aan het.(ja, ek gaan beslis die game kyk)
DIE NUUSTE BUL SUPPORTERS
JJ, dink jy moet maar permanent daai blou bul truitjie dra & ‘n volbloed bul supporter word. Ons kan vir jou ‘n verwelkomings pakkie reël. ‘n Nice blou hoed met horrings, ‘n lekker groot vlag wat jy vrydag kan rond swaai,‘n “cool” bulletjie pop, CD met die blou bul song daarop en dalk ‘n getekende bulls poster .
Dooie supporter, ons kan ook vir jou ‘n verwelkomings pakkie reël
LEKERRRRRRR B AFDELING VRYSTAAT SPAN.Ek lag lekker,n oud slot van vrystaat het 2 jaar gelede vir my gese.naka gaan vrystaat rugby in die grond in afrig.Hy was reg,ek gee nie juis om nie.Al wat my pla is as julle in die b afdeling is kan die bulle julle nie mors nie.Ek dog julle breg altyd met julle rugby fabriek,nou sien ek julle fabriekie is eintlik in boland.Sies tog.As ek julle n bietjie raad kan gee,Kry vir Gerrie sonnekus en Gysie pienaar terug.Boet troskie as julle president.Ek weet nie hoekom ek julle raad gee nie.
Dankie dat julle die vloekwoorde uithaal want dit is swak smaak. Hou op kla en ondersteun liewer die spelers met positiewe opbouende komentaar. Ek glo nie die spelers wil in elk geval ondersteuners hê wat hulle net sleg sê en nooit ‘n goeie woord vir hulle het nie. Ek glo nie enige van die wat so baie te sê het, het al ooit op daardie vlak gespeel nie, seker net tot standerd 8 gespeel maar wil nou die afrigters sleg sê en vertel wat om te doen.
Hou op kla en dreig en gaan skree vir ‘n ander span! Ons het julle nie nodig nie. Ons soek mense wat positief is en die spelers ondersteun.
Julle kla elke week oor die selfde goed. Hou nou op en spandeer liewer tyd aan opbouende skoon kritiek. Julle moet onthou dat die spelers mense is en ook seer kry as julle hulle so sleg sê.
o ja ek het vergeet van Alwun Hollenbach wat vir die leeus puik rugby speel wat nie goed genoeg was vir die b afdeling vrystaat span nie.Julle is n B AFDELING SPAN MET N C AFDELING AFRIGETERS.EK KRY SO LEKKERRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRR.
Geagte VRU
Ek sal altyd ‘n Cheetah onderstuener bly en dra my Cheetah trui altyd met trots. Ons het tog die Curriebeker twee en ‘n half keer in ‘n ry gewen. Ek glo ook met die regte persone in die regte poste sal ons nie weer 26 jaar hoef te wag nie. Ek kan net nie help om te dink dat Naka nie opgewasse is om die Cheetahs af te rig nie. Persoonlik dink ek hy het nog net al die pad op die sukses-golf gery wat Rassie daar geskep het. Dit voel vir my of ons die Willem de Waal’s , Dwaune Vermeulen’s en Flip vd Merwe’s maar net laat gaan en al die ander spanne se derdespan spelers met ope arms ontvang.
Dit grief my om te dink dat ons vier jaar terug so ‘n gesonde en gelukkige rugby unie was, maar nou slegs vier jaar later afgebreuk is na…….. ‘n rugby grap.
Weet egter dat ek altyd ‘n Cheetah sal bly.
Ek was egter een van die min onderstueners wat Vrydag aand die reen getrotseer het en my span gaan ondersteun het.
Ek wens VRU sterkte toe met die tyd wat nou voorle en hoop die regte besluite sal geneem word om ons weer die beste in die land te maak.
dankie daarvoor editor. ek is bly julle haal die vloek uit. my seun lees ook hier. Thanks daarvoor!
Naka moet by Griekwas gaan leer.Daai spelers, afrigters doelgerig. Spelers mal oor die afrigter. Hoekom koop hulle ook slimmer as die Cheetahs wat n groter unie is? Hoop hulle afrigter rig CHEETHA’s se super 14 volgende jaar af. Wat se julle almal van daai idee?
Manne die huidige bestuur en afrigting is so vrot en pateties dat enige span gekies kan word en daar sal niks van kom nie. Ek wil graag die jong mannetjies laat speel, maar asseblief kry net iemand wat hulle kan bestuur en afrig anders is hulle rugby sommer vroeg vroeg verkrag.
Daar is tans geen trots en “guts” in die rugby nie. Van 0/19 egdeur tot bo uit. Dit is erg teleurstellend en dit wys net terug na wat in die unie aangaan naamlik: Niks.
Hel as hier nie dringend plan gemaak word nie is die Cheetahs binnekort bankrot.
Kan iemand soos Barry Wolmarans nie maar leisels by die unie oorvat nie.
MJ Smith het het goed gedoen met die Griffons verlede seisoen, toe laat hulle hom gaan vir die sukkelunde OP afrigter. Kan VRU nie dalk sy dienste bekom nie? Ek dink nie hy is so duur nie.
PC jy slaan talle spykers op hulle kop!
Maar -
Dink nou mooi - Toe Naka by Rassie oorvat, het hy tog goed gedoen. Waar ons begin gly het is toe Hawies en sy Boland gevolg in Bloem aangekom het. Dit net omdat Boland ons amper n pak slae gegee het op hulle modderbad, toe word hulle gekoop. Hawies was die begin af ons ellende.
Die passasier is Damwal Demas. Skop op hom en die demasse damwal breek. Hy soek werk in die los skrums en oral waar hy nie moet wees nie. Nokwe is wel waar hy moet wees maar kry nooit skoon bal nie. Paar weke gelede nog het hulle verbete geveg om Nokwe hier te behou, nou is hy ‘n passasier…..
Nokwe, gaan na die Sharks, daar sal jy reg gebruik word.
Naka, asseblief, jy hoef nie te bedank nie. Maak net jou eie besluite en moenie deur Hawies beinvloed word nie. Hierdie is nie Boland nie. Bel vir Rassie, julle is mos pelle, ek glo hy sal jou ook ‘n paar tips gee. En probeer ander spelers en kombinasies, dan kan ons weer vir jou respek kry.
Wat het van Phillip Snyman geword?? Hy is beter as Phillip Burger was….
Die huidige Springbok groep het 8 oorspronklike Vrystaat MANNE in. Van hul is net na skool weg ander wou NIE met VRU iets tedoen gehad het ander was nie goed genoeg vir VRU ens ens ens! Ek kan my net indink wat n bespottttting Juan & Heinrich moet verduur in die Bokgroep omdat hul onder VRU speel. Dis net n kwessie van tyd voordat Heirich soos Flip vd Merwe verkoop gaan word om nog Boland mamparras te gaan koop!!!! Ai Rassie my kind ouma mis jou !!!
Nee wat, kerels. Ek reken ons gaan hierdie naweek ‘n verrassing sien. Die manne is seker reg na die drills van die laaste week se oefeninge. Solank hulle net nie met meer verloor as wat hulle teen die duiksakke verloor het met nou die aand se oefeninge nie.
En op ‘n ernstige noot: dit klink of die afrigter ens, verskoning maak vir JP Joubert se insluiting in beginspan. Manne, dis nie ‘n kwessie of dit moet gebeur nie, dis gebiedend noodsaaklik.
Ek sien julle poer poer alweer met danniller,nokwe,jl,yus,francois uys,dankie Naka maar julle gaan groot paksla kry op julle lee stadion.Al die speles het vertruoe in hulle afrigters verloor.Blou bul 48 B afdeling Vrystaat 16.Ek sien julle manne gee nie n vet om vir julle ondersteuners nie.Dit is hoekom julle in die B Afdeling hoort.
n Mens kan nie anders om te vloek met sulke patetiese powere afrigters en bestuur sonder enige insiatief nie.
Hi editor - dankie, ek dink nie die manne is regtig kwaad vir jou nie. Die hopelose rugby is nie jou skuld nie en dis reg dat jy vloekwoorde sensor - ek gebruik self baie van daai tydens vrystaat games net om na die tyd skaam te kry.
Okay dan het ek besluit om nie die naweek my bloeddruk op te jaag en kwaad te word nie - vir wat?? Nee wat, ek gaan ver weg bly van enige tv af (behalwe vir die Bokke game)
Goed dan het ek ‘n vraag aan almal: Wat het die volgende spelers gedoen om weer speelkans in die beginspan te verdien: david de Villiers (Hopeloos!!!!), Francios uys (Nog meer hopeloos het die hele seisoen nog NIKS beteken nie), Frans viljoen (Wat net strafskoppe afgestaan het), JL Potgieter (almal kon sien hoe hy die hele jaar nog net droogmaak), Corne Uys (Ek het gedog daai jaar Chris Kriger en Goodes is ons swakste senters ooit maar Uys het ‘n nuwe standaard vir hopeloos gestel), Nokwe (wat weereens power gespeel het), Demas (o vrek ek se liewer niks), en dan die SWAKSTE HEELAGTER VAN DIE HELE CBEKER - Daniller.
Volgens my hoort ons voorry, Kabamba, Carse, en Ebersohn al te wees om hul plekke te hou.
Ek SMEEK JULLe WEER MENSE: BEL ASB 051 407 1700 en moan!! Hoe meer hul stem laat hoor, hoe meer sal daar gebeur.
Groete - sterkte vir die wat die game gaan kyk - moenie enige hoop he nie!!
Blou bul
As julle en Natal ophou om Vrystaat se spelers al op laerskoolvlak al te begin kontrakteer sal dit beslis beter gaan. Ontwikkel julle eie talent. Kyk hoeveel spelers van die huidige springbokspan kom vanaf Grey plus Morne wat julle saam Stegman gekoop het. Ek skreeu eerder vir n Vrystaat verkloorspan as vir enige ander “wen”-span in die land (behalwe miskien griekwas!!!!!!!!!
Ek hoor daar is spelers wat die jaar cravenweek gespeel het wat klaar deur Natal en Bulle gekoop is en een seun wat nog in matirek is ry alreeds met n motor wat geborg word deur Natal? EK HAAT NATAL!!!!!!!!
Klippies,,, jy is so dom soos ‘n tipiese ANC ondersteuner. EK sê so omdat jy die span soos dit nou is ondersteun en opkom teen diegene wat net wys hoe ernstig hul Cheetah passie nou geblus word. Dit is mense soos jy wat maak dat die Cheetahs se CAK afrigters sal aanbly.
Kom by man… ons is ons plek in die S14 kwyt!
Klippies jy is al een wat tevrede is met die tipe spel. Seker ook een die Bstuur se pelle. Ek is eerlik as ek se dat ek altyd ‘n cheetha sal wees maar sien nie kans om meer 600km,heen en weer, te ry en na die gemors te kyk nie. Dit is nie vir die toeskouers leker nie en ek dink die spelers geniet dit ook nie meer nie.
Aam ons Blou Bull ondersteuner: Graag wil ek net jou so bietjie reghelp hier op ons blog. 1ste welkom op die VRU BLOG, maar as jy saam met die manne wil gesels praat asb net sens of borsel asb net jou tande want jy braak ‘n klomp twak op ons blog BOET. Daar is ‘n verskil om ‘n Blou Bul trui oor jou kop aan te trek, en ‘n volwaardige Blou Bull in jou hart te wees, ongelukkig sal jou spannetjie nie daardie plek kan inneem nie, want ‘n volwaardige Blou Bull is nou nie vir my nie, want arrogant en verwaand is ek nou nie soos julle Blou Vulle nie, en soos jy so pas vir ons bewys. Destyds toe dit net so sleg gegaan het met die Bulle in die Super 14 toe en toe ons die beker in julle agterplasie gevat het en die jaar daarna en die jaar daarna en toe die Sharks julle in die eindstryd geklop het en julle Flou Bulle gedink het die Beker gaan weer PTA toe het ons (VRU supporter) nie lekerrrrrrrr gekry en en arrogant en windgat geklink nie. So jy behoort te weet toe Frans by Heineke oorgeneem het, dat die Blou Bulle afwaarts daardie jaar beweeg het en moes weer hergroepeer. Dis hoekom ek hoop Heineke doen nie eendag aansoek as afrigter by VRU nie, want dit gaan beteken dat hy baie arrogante Blou Bulle Bloem toe gaan trek wat net ons kultuur en samelewing gaan besoedel met arrogante/verwaande/hoogmoedige/supporters. Jou aantuiging oor ons is dom, moet jy voor die regte deur plaas pel, naamlik die afrigters, ons kies nie die spelers of rig hulle af of koop hulle nie. Laat ek jou ietsie se, hierdie ouens is belis nie B afdeling ouens nie, wat jy wel raakvat is die C afdeling afrigters. Daar is die Griekwas as voorbeeld, in daardie span is daar nie GROOT NAME nie, Naas Olivier (kon nie WP haal nie, Egon Second dieselfde, Passens, Riaan Viljoen niemaand het van hom geweet of gehoor nie, Barry Geel, en so kan ek aangaan) en op papier as jy speler se name moet vergelyk die van die Vrystaat se name en die van die Griekwas se name, gaan die spelers van die Cheethas se name op papier beter vertoon as die van die Griekwas sin, maar die verskil le nie in die supporters nie, nie in die borge nie, want wat se borge het Griekwas nou, le ook nie in die grootte van die stadion nie, of budget of hoeveel mense op daag vir die game nie, le in die Afrigters, wat kan die afrigters met die name maak. Ek wet jou gee Naka/Hawie die Bulle span om af te rig vir 2 seisoene en ons kyk weer wie lag dan en wie is dan die domste, hy sal julle Blou Bulle, Blou Vulle maak met hulle Boland spelers en al.
Klippies jy moet ook mooi lees wat ons blog en wie ons aanvat en hoekom. Ons soek ons eie seuns in die VRYSTAAT span en wie ons weet en kan sien wie ‘n verskil kan maak, maar wat nie gekies word omdat ons ‘n Boland afrigter het, dis feite en verby feite kan jy nie weg redeneer nie, so moet nou nie jou st8 I.K kom uithaal op ons nie, ons soek ook nie Boland spelers/ supporters wat nie hulle kant bring in die Vrystaat span nie, hulle kan gerus ook vir ‘n ander span gaan speel. Wil jy my nou regtig oortuig dat Demas/Nokwe beter is as JW JONKER. Wil jy my regtig oortuig dat Henlier/Corne Uys beter is as Alwyn Hollenbach wat ‘n gebore Vrystater is wat senter/vleuel/heelagter kan speel maar moes groener gras gaan soek het, omdat sulke patetiese Boland spelers bo hulle gekies word omdat ons sit met ‘n Boland afrigter…..wat voorkeur gee aan sy spelers en nou moet ek my mond hou en vir ‘n ander span gaan skree en en en. Jy maak seker ‘n grap.
Aan Rassie se ouma, EK MIS NET SO VIR RASSIE!!!!!!!!!
Ek kan nie verstaan waarom Fabian Juries, ‘n puik spelbreker, ashley johnson, jandre blom, jonathan mokoena, ens net uigeleen word / weggegee word nie, hul is veel beter as die powere spelers wat nou in ons span is….
JJ, Alwyn is net so min “‘n gebore Vrystater” as wat ek een is.
Hier’s info oor Alwyn soos op SA Rugby se website
ALWYN HOLLENBACHPERSONAL DETAILSFull Name Alwyn Wilhelm Cornelius Johannes
Surname Hollenbach
Height 189
Weight 100
Birth Date 14 June 1985
Birth City Johannesburg
Marital Status Single
Favourite Film Crank
Favourite Music Afrikaans
Favourite Food Ox tail
Primary School Newton Primary School
Secondary School Grey College
Tertiary Education University of Free State
Die Redakteur. Ek verstaan nie hoekom my boodskap van gister nie op die site gesit was nie? Glo my dat ek stem dat vuil taal nie gepos moet word nie. Dit het egter niks met die feit te doen dat die site nie opdateer word in tyd nie.
CC, Ek is bewus van sy geboorte, vir my is hy ‘n gebore vrystaat speler, hy het deur die ranks gekom met sy rugby loopbaan in die States. Grey College het hom groot gemaak, en die Universiteit van die Vrystaat het die nodige afronding kon doen tot waar hy vir die 1ste keer in sy lewe vir ‘n Provinsiale span gespeel het nl. Cheethas. Wat die kultuur/ die stelsel van die States geleer en deurgekom het, wat plek moes gemaak het vir ouens wat nie eers hier skool gegaan of deur die ranks in die States gekom het nie.