Comments on: Vodacom Vrystaat Cheetahs spanlys teen WP

By: Johan Wiggill
Ek hoop daar is plan om VS weer op wenpad te plaas. Doen dit net. VS nie swakker as enige ander span nie. Speel vir daai wit trui en die ondersteuners. Al wat ons wil sien is ‘n Cheetah trui oor die doellyn. Doen dit met die spelers beskikbaar.

By: Koos van Dyk
Natal kon sedert 2003 nog nie die Vrystaat op die Vrystaat stadium wen nie.

Hou dit so asseblief

By: Spikkels
“Ek het al begin wonder of Rassie nie dalk vir naka betaal om aan te jaag nie. As die Naka die Vrystaat al swakker en swakker maak gaan dit mos vir Rassie maklikker raak om spelers oor te trek WP toe. Hoes daai vir ‘n samesweringsteorie?”

PC - Jy laat n man wonder …………

Ek persoonlik dink dat Harold, Naka & Hawies baie bekommerd is oor daai bonuspunt wat ons gekry het teen WeerProbeer.

Waar, o waar kon hulle dan tog verkeerd gegaan het? Hulle probeer dan sooo hard om Vrystaat rugby te kelder!

By: PC
JJ(41). Ek verstaan wat jy bedoel.  Ongelukkig kan geen regdenkende mens met so ‘n redenasie saamstem nie.  Maar, aangesien dit reeds oor die laaste aantal westryde duidelik geword het dat niemand in die bestuur van Vrystaat rugby of enigiemand in die senior afrigting span regdenkend is nie maak dit 100% sin.  Dis net jammer die ding begin nou aan die spelers afsmeer, wag tot Juan Smith terug is van die bokke af en weer sy kapteinskap opeis dan sien jy hoe duik die span se dinamika nog verder, tot op die vlak waarvoor Naka-hulle mik.

Ek het al begin wonder of Rassie nie dalk vir naka betaal om aan te jaag nie.  As die Naka die Vrystaat al swakker en swakker maak gaan dit mos vir Rassie maklikker raak om spelers oor te trek WP toe.  Hoes daai vir ‘n samesweringsteorie?

By: Norman duPlooy
Hiers ‘n ou grappie… Ek hoor hulle gaan die doodstraf uiteindelik terugbring, maar hulle gaan nie die skelms hang nie. Hulle moet vrystaat rugbytruie aantrek en dan skaam hul hulself dood.  Die skelms kan selfs kies; S14 of CC en oranje of wit.  Klink vir my “cruel an unusual punishment”.

By: Jan Plank
Mense ons moet net vasbyt.

Soos JJ sê met die game teen die Sharks kry ons nog twee punte, dan het ons net soveel punte soos ‘n samoosa:- Dws 3.

Hierdie is bedoel om sarkasties vermakerig te wees of as jy dan wil vermakerig sarkasties!

By: JJ
Kerels, kom ons kyk en redeneer soos Naka/Hawies dinge sien en sou gese het as hulle nou moes geblog het.  Ons vorder die span toon ‘n opwaartse kurwe, ons is amper daar by ons doelwit, en dit is om ‘n wedstryd te wen.  Teen die Griekwas was ons oorweldig, uitoorle het nie geweet wat ons moet doen nie.  Teen die Leeus het ons vordering gemaak, ons was 19 - 0 voorgewees, beter as teen die Griekwas, maar ons was ons eie vyand gewees. Teen die W.P het ons 1 bonus punt verdien, waar ons geen punte in die ander 2 games gekry het nie, so ons beweeg in die regte rigting.  Ons game plan teen die Sharks gaan wees om 2 bonus punte te kry, 1 vir 4 driee en om minder as 7 te verloor, en ons mikpunt is om ‘n wen teen die Bulle te kry, 4 punte en wanneer ons die Luiperds die volgende saterdag speel gaan ons nie net wen nie, maar ‘n 5 punte in die sakke kry.  So ons moet net geduldig wag die gameplan en die doelwitte is daar ons is nog op die regte pad.

By: Chris
Dit is ‘n joke. Naka gee al weer net verskonings en hy verwag dat ons dit moet vat!

Net om weer vir julle te sê wat Naka Drotske al in die Super 14 blameer het -

1) Naka het die skeidsregters blameer.

2) Hy het die hulpskeidsregters en die lynregters blameer.

3) Hy het die TV skeidsregters blameer.

4) Hy het die hop van die bal blameer.

5) Drotské het die indeling van die Super 14 blameer.

6) Hy het die toerbeplanning van die Super 14 blameer.

Nou tydens die Curriebeker begin Naka weer met verskonings.

Hy begin nou al weer met die storie van die loting. En hy kry uit ekle wedstryd uit iet om oor posetief te wees!!!

EK haal ook net ‘n paar belaglike goed aan wat hy nou al weer kwytraak om ons te laat dink dat alles   OK is.

“Die reeks is egter lank en alles nog nie heeltemal vir die Vodacom Vrystaat-Cheetahs verlore nie” (Naka word wakker - alles is vir die VS verlore - Ek dink net jy moet ook verlore raak)

“Ná drie nederlae is die Vrystaters steeds op soek na hul eerste oorwinning, maar ’n verbetering in spelpeil is daar beslis en ’n oorwinning is dalk net so ver as hierdie Vrydag se kragmeting teen die Haaie in Bloemfontein” (wishful thinking - al wen jy gaan jy nie meer lank afrig nie)

“Die Blikore het Vrydagaand op Nuweland, soos in die eerste helfte teen die Goue Leeus, soos ’n span gelyk wat nie nou al sy kop in skaamte hoef te laat sak nie” (Naka jy lyk soos ‘n ou wat sy kop in skaamte moet laat sak maar jy is te dom om dit agter te kom)

“Ons probleem was nie die laaste wedstryd teen die WP nie, maar eerder ons tuisnederlaag teen Griekwas en die nederlaag teen die Leeus nadat ons met 19-0 voor was” (Verskonings verskonings)

Die van julle wat wil kan maar die berig self lees en sê wat vir julle ook balaglik is.

By: Moeggehuil
Interesant…Ek lees op ‘n ou website dat Naka ‘n kontrak tot einde 2008 gekry het….LOL. So hulle het na ‘n swak 2008 weer vir hom ‘n nuwe kontrak gegee….

En nog een:

As jy dan by 2008 begin:

Cheetahs       Wen - Gespeel

Super 14 2008: 1 - 13

Curriecup2008: 9 - 14

Super 14 2008: 2 - 13

Britse Leeus: 0 - 1

Curriecup2008: 0 - 3

DWS Cheetas wen 12 uit 44…. dis 27% sover…

Hoe langer daar gewag word hoe slegter gaan dit gaan….

Ek sidder om te dink dat VRU soos die Oos-kaap moet verval…. (

Hulle het ook al die Curriecup gewen)

Kan ons nie by die leeus hoor hoe mens te werk gaan om van jou coach en CEO ontslae te raak nie? Hulle het dit gedoen en lyk stukke beter….

By: Bert
naka is seker n nice ou. lekker om n braaivleisvuur. blerrie goeie speler. man of the match op die gelukkigste dag van my lewe so ver (die 2005 finaal) seker nie n bad coach nie. het tog n curriebeker gewen. maar die tyd het dalk gekom vir iemand nuut. vars idees. n ander benadering. voor dit te laat is en die seisoen nie meer gered kan word nie.