Archive for July, 2009

Vrystaat span teen Sharks

More almal
 
Vanaad 19:10 hardloop die Vodacom Vrystaat Cheetahs teen die Sharks op Vodacom Park uit.  Bloemfontein was nog nooit die plek vir die Sharks om te wen nie - kom ons hoop dit bly so.
Die span wat uitdraf is:
 
15. Hennie Daniller
14.  Danwel Demas
13.  Corne Uys
12.  Robert Ebrsohn
11.  Jongi Nokwe
10.  Jacques-Louis Potgieter
9.  Tertius Carse
8.  Francois Uys
7.  [...]

Posted by editor on July 31st, 2009 under The Team  •  69 Comments

Vodacom Vrystaat Cheetahs spanlys teen WP

Die naweek hardloop die Vodacom Vrystaat Cheetahs teen WP.  Vrydag, 24 Julie, omstreeks 17:30 skop die wedstryd op Nuweland, Kaapstad af.
15.  Hennie Daniller
14.  Danwel Demas
13.  Robert Ebersohn
12.  Corne Uys
11.  Lionel Mapoe
10.  Jacques-Louis Potgieter
9.   Tertius Carse
8.  Francois Uys
7.  Hendro Scholtz
6  Johan Wessels
5.  David de Villiers
4.  Nico Breedt
3.  WP Nel
2.  Adriaan Strauss
1.  Wian du Preez
Plaasvervangers:
16.  Richardt Strauss
17.  [...]

Posted by editor on July 21st, 2009 under The Team  •  47 Comments

Pine Pienaar, afriger van 0/21-span vertel…

Beste ondersteuners
 
Die o/21-seisoen is om die draai. Ons skop die 18de Julie teen die Leeus af op Coca Cola Park. Ons as bestuurspan sien regtig baie uit na die seisoen wat voorle.
Die jaar is ‘n dubbel rondte en dit plaas baie druk op die diepte van die groep, maar meer druk op die manier [...]

Posted by editor on July 16th, 2009 under The Team  •  16 Comments

Hierdie Vodacom Vrystaat Cheetah span hardloop uit teen die Leeus

Saterdag, 18 Julie omstreeks 15:00 hardloop die Vodacom Vrystaat Cheetahs uit teen die Leeus op Coca Cola Park in Johannesburg.
Die span lyk soos volg:
15.  Hennie Daniller
14.  Danwel Demas
13.  Corne Uys
12. Robert Ebersohn
11.  Jongi Nokwe
10.  Jacques-Louis Potgieter
9.  Tertius Carse
8.  Francois Uys
7.  Hendro Scholtz (k)
6.  Johann Wessels
5.  David de Villiers
4.  Nico Breedt
3.  WP Nel
2.  Adriaan Strauss
1.  Wian [...]

Posted by editor on July 16th, 2009 under The Team  •  46 Comments

Vodacom Vrystaat Cheetah spanlys teen GWK Griekwas

Vrydag, omstreeks 19:10 skop die Absa Curriebeker amptelik af hier in Bloemfontein.  Die spanne:  Vodacom Vrystaat Cheetahs teen die GWK Griekwas.    Hierdie wedstryd bied ook die OFM uitdaagbeker op die spel.  Moet dus nie ‘n kans om hierdie spanne te sien misloop nie.  OFM gaan ook deel wees van die dag hier in die stadion [...]

Posted by editor on July 8th, 2009 under The Team  •  39 Comments