Comments on: Ontmoet Louis Strydom!

By: Andre
Tertius Carse as jy ophou om die skeidsregter sy werk te wil leer en meer daarop konsentreer om jouswak spel styl te verbeter mag dit net dal beter met jou gaan

By: Louis Nortje
Baie welkom Louis. Ek hoop jy lees die blog. Ek was baie opgewonde toe ek hoor jy kom Cheetah land toe. Het gedink jy’t baie goed by die Leeus gedoen. Hoop almal gee jou n goeie kans. Hulle moet net besef dinge gebeur nie oornag nie en dat jy dalk so rukkie sal vat om aan die kant gewoont te raak. Net 1 groot guns, oefen, oefen oefen…. jou skopwerk dat ons darem weer weer meer “skop ” punte kan kry. Hengse belangrik.

In elk geval, maak ons trots in die Curriebeker sodat ons dit weer kan vat

By: Hein
ek weet ek is nie nou by die regte topic nie, maar da is geen ander plek om te blog nie…..so ek wil oor die toets noem: ek dink Schalk burger het hom vandag vir goed uit die Bokspan gespeel en Brussouw het hom vir goed IN die span in gespeel. hy was briljant!!!! Aan al die Sharks: onwikkel jul eie donnerse spelers!! As jul vir Brussouw OOK gaan koop by al die dosyne wat jul al van ons gekoop het, gaan kak en persoonlik op jul veld…..

By: Gron
Sal nice wees as Vrystaat fans ook die petisie om Rugby as ‘n Olimpiese Sport te kry, sal teken.

(Sal nog nicer wees as die Vrystaat Rugby Unie dit ondersteun en motiveer)

Die SA 7s span het almal geteken.

http://www.olympic-rugby.org

By: Gron
Hoekom? Die wit met die oranje streep lyk 100 keer beter!

Ondersteun die beweging om Rugby in te sluit in die Olimpiese spele:

http://www.olympic-rugby.org/

Teken asseblief!

By: Gron
Veels geluk Heinrich met jou roep na die Bokke.

Ek hoop jy kry darem kans, want klink my PDV dink steeds Rossouw kan no6 speel.

By: Gron
LOL! Alhoewel… as hane proe hulle seker soos hoender. Hehe!

By: Gron
Dammit. Sias Ebehrson is pas geskors uit die o/20 Wereldbeker nadat hy glo ‘n Frans-lat gebyt het.

Weet nie wat hy gedink het nie. Hy was besig om ‘n goeie punt te maak oor sy vaardighede.

Kannie dink dat die Franse kan lekker proe nie….

By: JJ
Welkom Louis, ek dink jy is die regte medisyne wat ons nodig het, nadat ons Willem de Waaal verloor het, ek dink jy sal daardie rol kan vertolk, dis nou ook as ons afrigters jou sal kies bygese.  Chris, ek het Louis al lank dopgehou, van die Leeus af, hy het ‘n goeie voetskop aan hom. En hy is ‘n speler wat die spel kan dikteer. Louis jy lyk stukke beter in daardie cheetha trui as in die blou bull of Leeus trui waarin jy gespeel het.  Hawies om hemels naam asb gee Louis ‘n regverdige kans, nie 13min nie.

By: benny
Louis, jy is baie welkom by Cheetah rugby. Soos jy gesien het, speel ons hier met trots. Jy is iemand wat n wedstryd kan draai en ek sal my duime styf vashou dat jy hier sal bly, die rugby sal geniet en net jou beste gee.