Comments on: Vodacom Vrystaat Cheetahs se span teen die Britse en Ierse Leeus

By: Chris
Ek dink wel dat Naka die grootste is want hy kan nie probleme uitsorteer nie. Ek wonder nogal baie of mens ‘n afrigter soos Eddy Jones of Jake White kan bekostig vir die geld wat Naka, Hawies, Kennedy en die ander voorspeler afrigter (het nou sy naam vergeet). Ek dink een goeie afrigter is beter as hierdie spannetjie patete.

Wat my nou nogal ook kwel is dat ons in die Curriebeker reeks weer kan lyk soos ‘n wenspan as ons van die kleiner spanneties met groot punteverskille wen. Dit gaan maar net die druk op Naka verlig en die ondersteuners ‘n skyn-trots gee tot dat hul volgende jaar weer in die S-14 die lynregters en organiseerders begin blameer.

By: JJ
Kerels en Dames….. Ons sal moet ernstig bely…ja bely… want wragtig ek is verward as ek sien met my eie oe hoe ‘n speler speel, en my oe het my nog nooit bedrieg nie, maar wragtig hulle het…want dit lyk my ons as ondersteuners kyk met ander oe na Demas, en elke afrigter kyk met ander oe  na Demas….want ek kan nie glo hoe is hy gekies vir die opkomende bokke nie, wat se oe het die afrigters dan, wat de Hel sien hulle wat ek nie raak sien nie, watse game kyk hulle van hom wat ek mis……of kry hulle hom net jammer omdat daar soveel kritiek uitgaan en wil die afrigters ons nou vermaak of wat. MOOOOI MAN DEMAS, JY IS VIR DIE JONG OUKIES ‘N ROLMODEL

By: JJ
Ek sal graag wil weet waar is die volgende spelers en hoekom het hulle nie speel kans gekry nie.

Dewald Pretoruis - Senter/vleuel

Phillip Snyman - Senter

Hanno Coetzee - Loskakel

Dovan Raubenheimer - Flank / agsteman

Schalk vd Merwe - flank / agsteman

Coenie Oosthuizen - Stut

Albertus Buckle - Stut

Ruaan du Preez - Stut

Jean Botha - Stut

Sarel Louw - Stut

WAAR IS HIERDIE OUENS NAKA/HAWIE ONS GAAN HIERDIE TALENT VERLOOR!!!

By: JJ
Nee wat ou vriend, Chris B, in jou eerste skrywe, klink jy net soos die ou H.N.P party van ouds.

HAP NA PAP.  Gris B, om te begin by Demas…. ja ek het ook ‘n vermoede kwota speel ‘n rol, maar heng daar is Egon Second, Gavin Passens, Basson, Fabian self Edrick Fredrick wat ek sal kies bo Demas en al hierdie spelers is bruin speler wie hy kan kies op grond van kwota.  Nee pel ek dink dis omdat Hawie van Boland afkom en Demas ook en in daardie era, het Demas presteer en het Demas wedstryde vir Hawie gewen en skierlik was Demas se naam in S.A rond, maar wat Hawie vergeet het, is dat Demas presteer het op ‘n laer ligga en van daardie ligga na CC en super 14 is ‘n ander liga, en ek weet nie of Hawie hierdie Demas sindroom nog het wat hy glo Demas is die man wat wedstryde vir ons kan wen nie, en ons moet hom net kans gee, want hy weet wat steek in Demas.  Die feit is, ons as ondersteuners weet ook wat in Demas steek…..nie veel nie, veral nie op hierdie vlak nie, en eintlik doen Hawie vir Demas ‘n oneer aan en Demas vir homself.  Iets wat die lewe ons leer is, doen dit waarin jy goed is, en as jy dit ontdek het, word ‘n meester daarin.  En as ek ou Demas se pa of afrigter was, sou ek vir hom gese het, Demas jy was goed in 7 rugby jy het die spoed gaan voluit daarvoor, los die 15 man rugby. Nee Chris B ek lees meer as net ‘n kwota probleem as dit kom by Demas en ek weet nie of hy gelok is van Boland en beloftes belowe is nie, maar something cooking…self Kabamba sal ek op vleuel bo hom kies.  Dan wat JLP betref, ek dink nie ek ruk die hoeder se gat as ek se ek sou hom bo JLP gekies het nie.  Enige speler wat van ‘n besering afkom, gee nie sy 100% nie, hy hou terug, want hy toets ook sy besering uit of hy reg is of nie, en dit kan jy nie in ‘n oefening bepaal nie, en dan gaan so speler sy besering beskerm, want hy wil nie weer met ‘n besering sit nie, so hy hou terug en in so game het ons 15 heel ouens nodig, wat 100% kan speel en kommit en 100% hulle lywe op die spel kan sit, nie met 90% nie. En LS is 100% reg, geen besering,wedstryd fiks, wedstryd skerpheid alles wat ons in ‘n speler soek, maar nou word hy nie gekies nie, want hy is mos ‘n groenetjie en ons moet lojaal wees teenoor JLP want hy het super 14 gespeel, maar ons sal liewers met ‘n getroue speler begin wat 90% reg is as wat ons iemand sal kies wat 100% reg is, dit maak nie vir my sin nie. Hulle kry vir LS om vir die Cheethas te speel, maar tradisie se dat ‘n nuwe speler nie mag begin nie…..Tradisie se voet man, hy moes begin het. Gris B ‘n persoon wat ‘n drop goal pale toe mik, is vir my ‘n speler wat selfvertroue in homself het, kyk maar na Morne Steyn hy loop oor van selfvertroue en snorre gaan spyt wees as hy nie Morne bo Ruan in die beginspan gaan kies nie, daar is JLP hy sukkel om die lyn weg te kry, hy sukkel met sy skoppe, hy skop die bal oor die doodlyn toe ons ‘n strafskop gekry het, hy het seker drie geleenthede gehad vir ‘n skepskop, maar neem nie die verantwoordelikheid nie, teenoor LS die kans wat hy gekry het, toe waag hy met ‘n drop en dit was naby, daar is meer druk op die agterlyn gewees wat gelei het na Corne Uys se drie, nou vra ek hoekom het Hawie nie so man begin dat hy die fondasie kon gele het, en 13min vir JLP gegee het, om te kyk wat doen sy besering. Gris B wat my vraag saam met jou is is die feit of probleem oor ons stutte. Daar het gerugte rondgeloop, en ek wens ‘n persoon soos Dawie Theron wil saam kom praat om te bevestig of dit wel so is of nie.  Maar in die super 14 is Dawie glo aangestel om te help met die skrumwerk en hierdie oukies taktiek te leer, en daar was hoeveel kere waar Dawie opgedaag het om die voorry te help, dan se Naka of VRU jammer Dawie, ons het klaar sommer ‘n paar oefeninge gedoen.  Ek stem Calldo was nie tegnies goed gewees en opgewasse gewees teen die Britse Leeus nie, maar waar is OS, Dougie Heymans wat hierdie ouens kan help met hulle vaardighede, of aanvaar Naka en Hawie eenvoudig net nie raad of kennis nie.GrisB onthou Os en Naka toe hulle gespeel het, het hulle geloop, hulle het albei vir die Blou Bulle gespeel, en weer later terug gekom, hoekom of wat die trek pleister sou gewees het dat hulle terug gekom het sal niemand weet nie, dit sou beslis nie geld gewees het nie, want daar is nie ‘n Budget nie……Oor Juan hoekom hy nog hier is, haal ek my hoed af want ek weet die Natal het hom met ‘n seer hart gesoek, en dink die Lions ook. Ja Chris B as Hawie nie vir hierdie Ebershon seuns gaan speelkans gee, en bly spelers kies wat nie presteer nie, voorspel ek gaan hulle toer na ander weiveld en gaan ons spyt wees soos Ruan, Frans wat deur ons vingers geglip het. Chris B af te sluit ek stem 110% saam oor jou stelling van die Lions wat gepos word, hier in die VRU bly die ouens al loop hulle rond…..EISH!!! NAG OU GROTE

By: Jan
Die oudspelers wat nog in of om Bloemfontein woon, en/of die belange van die Vrystaat op die hart dra MOET EENVOUDIG uit hulle dop kruip en betrokke raak. ‘n Drukgroep van ondersteuners en oud spelers kan baie vermag- dis presies wat by die Leeus die deurslag gegee het.

By: Chris
Chris B,, Ek dink nie net dat dit Hawies is nie - Die hoofafrigter moet hom mos uistsort soos wat jy daar sê.. en as hy die nie kan doen nie dan kort ons ‘n hoofafrigter wat sy werk kan doen. Ek sal ook like as die hele Cheetah bestuur en afrigtingspan vervang word.

SP,, Die Shark span het gespeel sonder 6 van hul Springbokke - as jy die Cheetahs aan die Sharks se vertoning meet dan maak jy ‘n groot fout.

By: Chris B.
Chris, ek verskil nie van jou oor die feit dat ons moet ophou om so gullible te wees, en moet begin aandring op top resultate van ons span nie. As jy die “ou” web geken het sou jy geweet het dat ek waarskynlik een van hul grootste kritici is. Maar ek stem nie saam dat Naka die grootste sondebok is nie. Die afrigting probleem is by Hawies, en ja, dis se plig Naka om dit uit te sorteer, maar die spelers is ervare, is daar omdat hulle rugby KAN speel, so moet hulle gatte gelek word om dit te doen ?

Demas is ‘n politieke probleem wat Naka nie kan of mag uitsorteer nie, tensy hy ‘n anderskleurige goeie speler in ‘n ander posisie kan kry. Die Cheetah-vories, met uitsondering van Calldo, speel nog steeds puik rugby en dit bewys hulle baie beter resultate teen die BL tot dusvêr, maar ons agterlyn vaar shit, en dis maklik om te sien dat dit’n afrigtings-probleem is. En onthou as dit nie vir Barnes se partydigheid/onnoselheid was in die laaste maul van die game teen die Engelse nie, het ons waarskynlik daai game gewen!

Maar die werklike probleem lê by die bestuur en admin van Vrystaat rugby, en ons kan die heel beste afrigters in die wêreld kry, solank daardie probleem bestaan gaan ons met dieselfde probleme sit. Ons gaan nog steeds nie geld hê nie, want hulle is hopeloos te onbevoeg en onkundig oor bemarking, oor wat benodig word om die pawiljoene vol te maak, en spelers wat dit verdien in die Springbok spanne te kry. Duanne verlaat die Cheetahs, en in sy eerste seisoen by WP, is hy in die opkomende Bokspan. Brussow is die beste baljagter wat SA het, en lojaal genoeg om by die Cheetahs te bly, maar hy haal nie een van dié Bokspanne nie ? So Naka en die Vrystaat bestuur moet ophou met snert praat oor spelers wat verloor word vir geld, hulle word verloor omdat hulle byna geen kans staan om ook ‘n Springbok kontrak te kry nie. As geld die redes was, hoekom het Juan, Os steeds vir die Vrystaat bly speel ?

Die Lions het in 2 weke se tyd hul afrigter, maar ook hul “grootbaas” gepos. Waarom sukkel ons so om dit te doen ? Ons weet mos dis al lankal tyd daarvoor !!!

By: Piet
Manne dit help nie eers ons kla hier nie. die Unie se manne lees nie wat ons skryf nie of liewer hulle lees dalk maar ignoreer dit net. Solank daar geld is om hulle te betaal sal hulle daar sit. Kan nie glo dat hulle nie agterkom dat hulle die Cheetahs teen ‘n afgrond afstoot nie.

By: SP
Kerels, ek wil net vermeld dat die Cheetahs se wen in die S14 oor die Haaie glad nie ‘n verrassing was, te oordeel aan die spel van die Haaie gisteraand. Skielik is die naelskraapse verloor teen die Britse Leeus in perspektief. Die Cheetahs is op die regte pad, ek is oortuig. Stekte Louis S en JLP en kerels.

By: Hein
Ditto!! Maar die hartseer is dat ons nod ‘n volle curriebeker seisoen (op die minste) met onbevoegde afrigters gaan sit…….