Absa Curriebeker om die draai!
Hello almal
Jammer dat die blog so stil was die afgelope ruk. Met die sokker in ons midde het dit moeilik gegaan om by ons kantore uit te kom… die Vodacom Vrystaat Cheetah span het egter aanhou oefen op die universiteit se velde en ons sien baie uit na die Absa Curriebeker, veral nadat dit so [...]
