Comments on: Die Vodacom Cheetah spanlys teen die Stormers!

By: Chris
Ek sal R5000 vir Naka betaal as hy bedank.

Ai tot 2010…. dink net hoe vêr ons dan gaan agter die tyd wees.

Ja JJ.. ek stem met jou saam.. die cheetahs maak ons nie eers meer trots nie. Ek sal die Cheetahs ondersteun al verloor ons al ons wedstryda maar dan moet ons weer die unie word wat bekend is vir hardloop en hoë risiko rugby wat opwindend is.

Jan Plank, ek het ook gebly daar in Tshwane… dit is waar my haat vir die Bulle begin het. Ek was daar in die dae toe dit so sleg gegaan het met die Bulle… toe was daar ook net 3000 - 8000 mense wat die games gaan kyk het.

By: Jan Plank
JJ ja tussen Louise en Hawkies gaan daar iets gebeur, maar met die backline? Wie weet, dit kan nie slegter gaan nie.

Ongelukkig bly ek hier in Snor City en sien nie baie van my geliefde Cheetahs nie, behalwe natuurlik op TV.

Manne (en maninne) die span wat moet begin goed speel vs die toeskouers wat in hulle 1000e moet opdaag:- Die doel voor oë is natuurlik om ‘n manier te vind om weg te kom van die verskoning van ‘n te klein begroting, so ons kan nie kompeteer nie. Die hoender of die eier?

Nee wat saam met goeie bemarking (soos op ‘n ander artikel bespreek), sal die toeskouers maar moet opruk in hulle 1000e en sodoende die begroting groter maak vir meer (en beter) spelerskorps, asook ‘n afrigtingskorps wat kan.

Bogenoemde is al manier om momentum te gee aan ‘n ‘unie in wording’.

Net jammer ek bly hier in die buiteland (Tshwane of so iets) of was dit nou Pretoria, want sou graag wou help werk aan dié plan.

Wat sê my Cheetah vriende daar in die Rosestad (en in ‘n radius van 100km), gaan julle help om te bou aan ‘n nuwe Cheetah ‘brand’?

By: JJ
Jan, miskien het ons Louise nodiger as Louis, Louise bring dalk ‘n nuwe dimensie en flair terug in die backline wat ons nodig het…..ek gaan net more soek na ‘n Louise wat ons backline weer kan opkikker of hoe (lol)Chris slegte nuus pel, sover my kennis strek is Naka gekontrakteur tot einde 2010 of 2011. Ek het ‘n plan…. ek weet nie of julle vandag OFM geluister het, hoe die ouens geld ingesamel het vir die myners of so nie, maar hulle het glo ‘n miljoen ingesamel.  Kan ons nie so iets begin om geld in te samel vir die VRU om Naka se pakket te help betaal dat hy net kan gaan, want as ons moet wag vir die VRU vir ‘n budget gaan ons lank wag, ek is seker ouens wat vir die Bulle, Sharks, Stormers of Leeus skree, gaan ons noodkreet raaksien en geld saai vir hierdie projek.  Die vraag is Naka of Hawie eerste. Kyk ‘n Blou Bull is ek nou nie, maar eending wat die Cheethas kan leer by hulle, as jy goeie rugby speel, dan beloon die toeskouers so ‘n span met ‘n vol paviljoen.  En dit kan hier ook gebeur, ‘n see van oranje vlae…Die Huis van Oranje….Kerels laat ek julle vertel, toe ek Loftus so Blou sien, hoe die toeskouers saam trek, die gees, die Mexican golf hoe hulle ‘n intimiderende toeskouers is, toe word ek skoon jaloers.  Hoe daardie toeskouers hulle span beloon en waardeer is baie mooi.  Kom Cheethas, ons as toeskouers is soos Jacgues Louis Potgieter gese het, hond honger om in ons duisende op te daag ‘n intimiderende skare vir julle te word en dat elke span wat in die Huis v Oranje opdaag sal weet dis nie ‘n maklike plek om te kom speel nie.  Al wat ons vrae gee ons weer trots in ons span.

By: Jan Plank
JJ ja ek hoop ook eerder hulle kies Louis Strydom en nie ‘Louise’ Strydom nie. Daar is al klaar ‘n groot wedywering vir Hawkies se aandag. He-he!

Ja Louis kan die ding doen vir ons, met Sias as ‘n backup (en natuurlik om hom groot te maak vir Cheetah rugby).

By: Chris
Jan Plank - ek het dit gelees maar jy klink so half half asof jy tevrede is met Naka en sy afrigtingskorps. Ek wens net ons ondersteuners kan meer druk op Naka plaas om te bedank.

Ek sal ook graag wil hoor wat die webmeester oor Naka se toekomsplanne weet? Hoe lank is sy kontrak en het hy al gepraat van bedank?

By: JJ
EK wiL ook vir EBERSOHN baie geluk se met jou kaptein skap met die BOKKE mooi so seun jy verdien dit en sterkte vir jou en jou span jy maak ons Vrystaaters bly. As ek jou n tip kan gee as jy nou terg kom en jy wil CC speel, moenie goed speel nie , knock die balle, vang die balle mis skop die bal net weg of so iets kyk maar n bietjie wat DEMAS gedoen het en jy sal elke saterdag vir die Cheethas uitdraf oom HAWIE sal seker maak tussen ons hy hou nie van waardevolle talentvolle ouens wat games kan wen nie hy gebruik nie sulke oukies nie. maar ek dink persoonlik jy sal n aanwins wees en as ek nou HAWIE is sal ek jou verseker kies. STERKTE EBERSHON gaan maak ons trots.

By: JJ
Ag nee Mnr die Editor, jy terg ons seker as jy se die span vat n ruskans hulle het dan die hele super14 dan n ruskans gehou hul dan net gespeel teen die SHARKS, CRUSADERS, BULLE dan..(net n grap) Jan Plank ek stem daar was n paar rillers van besluite teen die Cheetas van skeidsregters, maar swak beslissings is nie n nuwe ding en wat net met die Cheetas gebeur nie en ek glo n span moet mental sterk ingestel wees en nie knak of moed verloor kop wat hang nie want se die karakter van n span en dis hoekom n span aktyd met verskoning sal kom dan is dit te warm te koud die wind die ref die bal die veld. JAN ek dink Louise Strydom gaan goud werd wees, hy speel vir my die selfde spelgame as NAAS OLIVIER ek dink wat Louise n kort kop voor is is dat hy goed pale toe skop maar ja die vraag is sal HAWIE hom kies Louise is nou nie n BOLAND ou nie en HAWIE glo nie daaraan om ouens te kies wat n verskil kan maak nie soos SAREL, BASSON, RIAAN VILJOEN, JW, nie hy glo in sy BOLAND BOOITJIES.

By: editor
Hi SP

Ek sal vir julle inligting rondom die Absa Curriebeker verskaf sodra die span begin oefen.

Die laaste wedstryd teen die Stormers se foto’s is wel op die website en ek sal bietjie wallpapers verskaf.

Sodra ek die span het wat teen die Britse Leeus speel op die 6de Junie, verskaf ek dit eerste aan julle.

Die span het nou ‘n ruskans tot die 27ste Mei.

Groete

By: SP
Webmeester,

Kan ons asb info kry oor die CC-span se stand van sake: wie’s gekontakteer ens. Soos met die vorige website, dat ons ‘n gevoel kan kry wie’s in en wie’s uit.

Gaan daar enigiets gebeur op die website voor die CC seisoen eers oor 2 maande afskop? Wat van ‘n paar nuwe fotos/screensavers asb?

By: Jan Plank
Chris doen doen die moeite en lees weer my laaste sin:-

“Wel ‘n goeie afrigter word gesien as iemand wat konstant presteer en nie net af en toe nie, dus moet ek met jou saamstem JJ.”

Maw ek sien Naka nie as ‘n goeie afrigter nie.

“Partykeer was die spelers pateties. Partykeer Naka/Hawkies met swak spankeuses. Partykeer was albei partye pateties. En vir so 40% van die wedstryde het die skeidsregters net die dolk in die rug net nog so ‘n verdere 90 grade kom draai.”

Beslis was daar twee wedstryde waar swak skeidsregter beslissings die ‘momentum’ van die wedstryd geswaai het.

Chris ongelukkig is alles nie net swart en wit nie, daar is ook grys tussenin.

Wat ek probeer sê:- Daar is baie partye wat by rugby betrokke is nl. die bestuur, administrateurs, afrigtingskorps, spelerskorps en natuurlik die skeids- en assistent skeidsregters. Almal speel ‘n rol en daarom kan nie net Naka uitgesonder word nie. As jy dan spesifiek iemand wil uitsonder onder die afrigters moet jy na Hawkies kyk, want die agterlyn spelers was nog nooit so swak nie.