Comments on: Hawies Fourie beantwoord vrae

By: Chris
Hi Hein

Ek is nie op Facebook nie maar ek sou defnitief join. Hoekom begin ons nie liewers met ‘n petisie wat mense kan teken nie dan kan ons dit vir die Cheetahs persoonlik oorhandig en sommer die media ook daarby betrek want al wat Drotske nou doen is om ons kaartjiegeld aan te wend vir sy regskostes. Naka is ‘n skurk en hoort in die tronk as jy my vra.

By: Hein cloete
Ons 1ste keer dat ons HEEL LAASTE - lees weer: HEEL LAASTE in ‘n kompetisie eindig……en die cheetahs het nie mooi, goeie of opwindende rugby gespeel nie, dis die ergste van alles…….gaan jul die groep op facebook join as ek ene stig wat se: Raak ontslae van Drotske?

By: Rudi Maartens
Beste Hawies

Eerstens wil ek net sê ek was geweldig opgewonde met die nuwe dimensie

wat jy aanvanklik aan ons agterlynspel verskaf het met jou aankoms

in die Vrystaat.  Daar was veral een agterlynbeweging (wat ons egter

nooit te siene gekry het in ‘n wedstryd nie) waar drie agterlynspelers by

‘n skrum of lynstaan direk agter mekaar gestaan het en dan in verskillende

rigtings (neem ek aan) sou hardloop.

Intussen het egter baie verander.  Ek het nie ‘n probleem met al die

Boland-spelers per se nie, maar die beste spelers moet gekies word,

en dit is Demas gewis nie.  Inteendeel, hy is by verre ons swakste vleuel.

Hoe hierdie man Eddie Fredericks (wat jare goeie diens aan die Vrystaat gelewer het)

of Fabian Juries uit die span hou, sal net jy weet.  Tensy Naka die agterlynafrigter

ook is.  Gaan kyk asseblief mooi na  die statistieke oor Demas wat die bal direk

uitskop as hy nie in sy kwartgebied is nie, Demas wat die bal doelloos wegskop

op die aanval (of oor die doodlyn skop) en Demas se handvaardighede.

Oor Tewis kan ek net se dat hy nie so goed begin het die seisoen nie,

maar hy is ‘n goeie speler en mense kan maar oplet: Vrystaat het ‘n goeie wedstryd

as Tewis ‘n goeie wedstryd het.

Die hele Vrystaatspan se grootste probleem is egter selfvertoue en ‘n

wil om NIE TE VERLOOR NIE.

By: Chris
Jul afrigtingspan is belaglik en dit moet nou end kry.

Ek gaan begin met ‘n petisie teen jou en ek gaan ook nie een Curriebeker kaartjie koop terwyl jy en jou patetiese afrigtingspan afrig nie!

By: Jakkals
Arme ‘Andries’. So tiperend van die oorgrote meerderheid VLOU VUL aanhangers. Of met die nuwe gier onder die Vloues se aanhangers is dit seker deesdae eerder ‘balhangers’.

Andries -  gaan speel met jou maatjies daar in Jan Brannewynpark of onder ‘n brug.

Julle klomp Vloues hang in elk geval net op ander plekke uit omdat julle niks van julle eie het nie.

Groetnis - en ek wonder of (een) van jou mees algemene naampies dalk ‘Oom Kalie’ is nie……

Jakkals

By: JJ
Ek wil regtig vir die CHEETHAS span se ek vat n verloor soos teen die BULLE enige tyd ek stem dissipline het jul in die voet geskiet maar tot KOBUS WIESE en JOHN v RENSBURG wat n ou Bull koeie is het erken dat jul ouens besigheid gemeen het en dat die game van die seisoen was. Mooi kerels die vaal BULLE het gebloei. Wys ons nou saterdag teen die Stormers ook.  Telling CHEETHAS 42 STORMERS 27

By: Chris
Andries, jy tipies die ou wat maak dat baie mense reg oor die land vir enige teenstander teen die Bulle skree. Jul is einlik bang vir die Cheetahs omdat hulle julle met julle bokke elke keer ‘n moerse go gee. Maak maar al die bulle bokke en hul sal steeds nie oortuigend kan wen teen die afgewaterde Cheetahs nie. Ek waarborg jou ook dat die Cheetahs nie vuil gespeel het nie maar dat hul dissipline swak was maar dit sal gou opgelos word waneer Naka sy uitrede na volgende week se wedstryd aankondig.

“”" Seuntjie vra sy ma: “Ma, kry hoere ook kinders?” Ma antwoord haar seuntjie: “Ja my seun waar dink jy kom blou bulle vandaan!”

So Andries kom se wat jy te se het hier in Bloemfontein voor my dan sal ons sien wie se ore bloei!

By: editor
Hi Andries

Hierdie is ongelukkig ‘n blog vir Vodacom Cheetah ondersteuners.  Ek is seker die bulle se website sal jou positiewe kommentaar oor hulle waardeur, maar ons ondersteuners gesels hier saam.

Groete

By: editor
Hi Bert

Dit is reg - ons spanbestuurder vir die Vodacom Vrystaat Cheetah span gedurende die Absa Curriebeker hoe die rekord vir die speler met die meeste provinsiale wedstryde(in verskillende posisies) en dit is ook ‘n SA rekord met ‘n getal van 245.  Hy ook die rekord vir die meeste Absa Curriebeker wedstryde in Suid Afrika met ‘n telling van 142.

By: Andries
Aan al die klein cheetah’s!Julle het weggekom met die negatiefste spel patroon hierdie jaar en ouens laat geloop,in die lug getackle en spear tackles uit gevoer!Maar al hierdie goed het absoluut niks gehelp nie aan gesien n mens nogsteeds moet kan rugby speel!!Julle kan nie,behalwe as julle die fight try wen en sorry maar julle kon dit nie eers doen nie!Julle bly maar net n klein common klom tappits wat maak of julle iets van rugby weet!!Maak die bulle almal bokke!!!!!!!!