Archive for May, 2009

Winter Exercise Blues

George Hurbert once said that “every mile is two in winter”
 
And isn’t it so true when it comes to exercising in the winter.  It is twice as difficult to get up at 5 am in the morning to go to the gym or bravely face the winter cold for a morning jog.  It’s dark, cold [...]

Posted by editor on May 27th, 2009 under Doctor's corner  •  9 Comments

Oud-spelers vertel van die Britse en Ierse Leeus ervaring.

Twee van die sentrale leiers by die Vrystaatse Rugby-Unie het al self teen die Britse en Ierse Leeus uitgedraf.  Naka Drotske, die afrigter van die Vodacom Vrystaat Cheetahs het in 1997 en Harold Verster, president van die Vrystaatse Rugby-Unie het in 1974 uitgedraf teen die Britse span.
 
 
Naka, hoe was jou ervaring destyds toe jy teen [...]

Posted by editor on May 26th, 2009 under The Team  •  16 Comments

Kortlikse nuusbrokkies

·        Die Vodacom Cheetahs besoek Vrydag, 15 Mei skole! 
Die volledige span sal Vrydag eers besoek aflê by Eunice Laerskool en dan omstreeks half 9 sal daar ‘n draaitjie gemaak word by Laerskool Meisieskool Oranje.  Die span sal ook vir kaartjies aan die dametjies besorg om Saterdag die Stormers-wedstryd by te woon.
·        Britse en Ierse [...]

Posted by editor on May 13th, 2009 under General  •  5 Comments

Die Vodacom Cheetah spanlys teen die Stormers!

Ondersteuners - dit is hier.  Die einde van die Vodacom Super 14 kompetisie.  Kom ondersteun vir ‘n laaste keer die Vodacom Cheetahs voor hulle begin voorberei vir die wedstryd teen die Britse Leeus.  As jy nog nie jou kaartjie het vir daardie geskiedkundige wedstryd nie - maak seker jy kry hom vinnig!
Anton Botha gaan die [...]

Posted by editor on May 13th, 2009 under The Team  •  28 Comments

Hawies Fourie beantwoord vrae

Hawies Fourie, hulp-en agterlynafrigter het ‘n paar van die ondersteuners se kwellende vrae beantwoord:
 
Hoekom speel daar so baie spelers van die Boland hier by die Vodacom Cheetahs?
 
Die volgende spelers het by Boland gespeel terwyl ek daar afgerig het ; Hennie Daniller , Tewis de Bruyn , David de Villiers en Jongi Nokwe . Toe Boland [...]

Posted by editor on May 7th, 2009 under The Team  •  32 Comments