Spanlys van die Vodacom Cheetahs teen die Waratahs.
Die Vodacom Cheetahs is gereed om die span van Sydney, Australië aan te vat en Naka het besluit dat min veranderinge aan die span gedoen gaan word. WP Nel vervang egter Bees Roux. Die wedstryd skop 17:05 en vind plaas hierdie Vrydag, 1 Mei net op Vodacom Park.
15. Hennie Daniller
14. Danwel Demas
13. Corne Uys
12. Meyer [...]
