VRU beantwoord ondersteuners se vrae
Graag beantwoord ons van die ondersteuners se vrae. Ons het tans almal se ondersteuning nodig – op die veld gaan dit nie goed nie, maar gaan wel alles van Vrystaat Rugby se kant af doen om dinge reg te stel.
Kom ons begin by die wanpersepsie op die wen van die Curriebeker. Wanneer ‘n span die [...]
