Comments on: Vodacom Cheetah spanlys teen die Brumbies

By: Chris
So ver het ons 3/3 stemme dat NAKA moet gaan en 1/3 stemme dat JUAN moet gaan en 2/3 stemme dat JUAN nie kaptein moet wees nie.

Reynier - Juan is nie ‘n goeie kaptein nie en hy is algemeen ‘n suur mens en hy beinvloed die span negatief in daardie opsig. Hy is kaptein omdat hy die afrigters afgepers het: As hy nie kaptein is nie sal hy nie meer vir ons speel nie want dan kry hy minder geld… en ‘n ou met so ‘n houding is mos niks anders as ‘n vrot kol in jou span nie — hoe moet die ander spelers dan voel wat kan sien dat sy kapteinskap swak is?

By: Manie
Ek stem met die meeste kwessies hierbo saam, maar Juan Smith, alhoewel ‘n powere kaptein, bly ‘n briljante speler, en om te wil wens hy moet weggaan, is verregaande. Na my mening is hy die beste nr. 7 flank in wereldrugby. Weereens le die probleem by Naka en kie: hoe kan hulle nie sien wat ek en duisende ander ondersteuners sien nie? Juan se spel ly daaronder wanneer hy kaptein is, omdat hy nie ‘n gebore leier/kaptein is nie. Wanneer hy nie kaptein is nie, is hy fantasties! Naka, asseblief, asseblief, asseblief: Bedank terwyl die skip nog (net-net) dryf. Moenie wag totdat die Cheetah-skip sink en al die spelers weg is voordat jy ridderlik soos ‘n ware skeepskaptein die laaste een is om die sinkende skip te verlaat nie. En as jy dit doen, vat vir oom Harold en al jul trawante saam.

By: Reynier
Chris ek stem saam dat Naka moet gaan, want Rassie se kalwers is nou weg, en Naka

het nie n idee hoe om te ploeg nie, ek verskil met jou oor Juan, ek dink hy is n

goeie kaptein en n goeie speler, ek dink net dat hy in sy moer in verstreed is met die

opset/afrigting wat daar is of nie is en hy is beter gewoond omdat hy op n hoer vlak al gespeel

het, dis my gevoel oor dit.

Ek wil net weet hoekom het die cheethas nie Saterdag teen die Brumbies hulle truie geruil toe hulle sien dat die Brumbies ookm met wit truie speel nie, ja en die Brumbies was verkeerd, maar dis

n geval van “cut your nose and spite your faces”, of was die orange truie weer gratis uitgedeel

of weggeraak, want die vrystaat het mos baie geld.

Naka sal vir Demas bly speel, want hy weet die ander unies sal hom nie koop nie, so op Demas

kan hy mos nou n span bou vir die volgende 3 jaar.

Hoekom het Naka nie n bietjie verander in die span aangebring vir die oorblywende wedstryde nie,

daar is seker speler in die Vodacom cup span wat n verkil kan maak, soos n JW en Bevin.

Wen tog net asb n game al beteken dit dat jy, Naka en Hawies vir daai week voor die game met verlof

moet gaan en die spelers self besluit hoe hulle gaan speel.

By: chris
Ek se jul mos JUAN Smith is ‘n swak kaptein. Hy beinvloed die span negatief en hy moet uit.

Juan is ‘n suurgat en sy rekord as kaptein bewys dit. Vergelyk sy suurget persoonlikheid met

ouens se sprankel persoonlikhede soos Rassie Erasmus en Rory Duncan. Juan ek hoop jy lees die skrywe ek wil hê jy moet vir ‘n ander unie gaan speel want jy hoort nie in die Vryastaat span met jou suurgat houding nie. Jy dink jy is God maar jy is nie. Jy is net ‘n speler wat kaptein wil speel omdat jy dink die hele cheetah span draai om jou. En dit is hoekom jy saam met jou span en jou kaptein jul gatte sien. Ek hoop Heinrich Brussow slaan jou tande vir jou uit.

Ollie le Roux moet ons span van ondergang kom red.

EK dink ons moet almal stem oor of Naka moet gaan en of nie en of Juan moet bly as kaptein en of nie.

Ek stem dat NAKA moet loop.

en dat JUAN SMITH nie meer kaptein moet wees nie.

By: JJ
NAKA die probleem saterdag teen Brumbies was nie jou verskoning van die spelers het konsentrasie verloor nie, dis omdat daar nie gameplan, doellose skope is, en omdat jy te vinnig die ruserwes opgebring het. Daar was tot halftyd toe konstantheid en n ou het die gevoel gekry die ouens begin beheer kry en toe halftyd toe kom JUAN op en ander en Nico Breedt, Hendro, wat n Bill wedstyd gespeel het word vervang en toe, toe is daar die 2de helfde n ander span en gees dis die probleem jy moes die ouens gelos het hul hul het die telling van 13 t 0 na 13 t 13 gebring

By: SP
Die indruk word die hele tyd geskep dat die ondersteuners onregverdige en onrealistiese verwagtinge het van die span se prestasie. Graag los ek die volgende paar opmerkings in die mede-ondersteuners se midde:

1. Gaan kyk gerus wat op hierdie website aangaan. Fotos/gallerye ens. Duanne Vermeulen se foto in Cheetah-trui is steeds daar. SES MAANDE NA HY KAAP TOE GELOK IS. Dit wys net weer eens dat die Cheetahs op die veld maar net een deel van die VRU-masjien is. Die meerderheid ondersteuners is nie in Bloem nie, hulle is in die res van die land. En doen soms moeite om te ry na wedstryde toe. Die HELE unie is NIE besig om hulle werk te doen nie. Die manne se gesukkel is net simptomaties van die gesukkel van die veld af.

2. Die Sharks se website word reeds opgedateer op die Maandag-oggend na die vorige naweek se wedstryde en DIT LOK NOG MEER ONDERSTEUNERS.

3. Gee ons asb ‘n idee wat met Kobus Calldo se agterlyn-betrokkenheid aangaan. Waarskynlik het die video-analise getoon dat hy NIE daar hoort nie en dat die huidige senter-kombinasie NIE reg is nie. Dis hoekom hy met een van die 2e helfte se bewegings daar rongehang het en met ontvangs van ‘n aangee, dadelik beroof is deur die Brumbies.

4. Myns insiens was die wedstryd wat die Cheetahs MOES wen, die een teen die Brumbies. Dit was wragtig ‘n gemiddelde span wat teen ons gespeel het en ons huil in ons hande oor die patetiese poging.

5. Ek (en waarskynlik ‘n magdom ander ondersteuners) mis die hardegatgeid en houding van iemand soos Phillip Burger. Gehaat deur al die ander Unies se ondersteuners, maar eerlikwaar een van die beste aanvallers en afronders wat ek nog gesien het.

6. Sukses kweek sukses en soos dit nou aangaan, het ek nie vreeslik baie hoop teen die Sharks nie.

By: Cheetah Supporter
Go Cheetah’s Go !!!

Go Cheetah’s Go !!!

Go Cheetah’s Go !!!

Ek wens regtig die ouens wil nou begin Rugby speel… Want wragtig, as ek nog een keer moet hoor “Ons skop game het nie vandag afgekom nie”…

Rugby gaan oor ” LAAT DIE BAL DIE WERK DOEN ” - dit beteken ” HOU OP SKOP” en ” HARDLOOP MET DIE BAL ” - dit is wanneer jy die aanvals werk doen…

Maar in ons geval lyk dit asof die ouens wil kyk wie skop die verste - want al die skoppe is sover doelloos…

Het die ouens so lanklaas met ‘n bal gehardloop dat hulle nie eens meer die “RUNNING GAME” kan speel nie…

Verdediging kan games wen, maar dan moet jy darem die dekselse besit behou wanneer jy die bal kry…

Komaan NAKA, HAWIES en CHEETAH SPAN - Ruk julle reg…

Go Cheetah’s Go !!!

Go Cheetah’s Go !!!

Go Cheetah’s Go !!!

By: JJ
Ek neem Harold kwalik as President,  wat gaan jy doen HAROLD, pla dit jou nie dat slegs 2000 kaartjie by hekke verkoop is nie, dat net oor die 11 000 mense opgedaag het, dat ons laaste le, dat daar n klag teen NAKA is, dat HAWIES nie n idee het wat om met die agterlyn te doen nie, dat Kennidy Simba nie n tegniese ontleder se gat werd is nie, dat Demas week in en uit soos n skool kind speel en week in en uit gekies word, dat ons sit met JW jonker, Alwyn Hollenbach, Naas Olivier, Tersuis Carse, Riaan Viljoen, Gavin Passen Eugon Secon wat die agterlyn kan versterk maar hul word nie gekies nie. Pla dit jou nie dat daar geen strukture, gameplan rigting in ons spel is nie of kyk jy nog Harold.  Wel kyk wat gaan Natal met ons doen saterdag. Net n tip vir VRU, Ondersteuners word nie gelok met musikante nie, ek soek nie vermaak van n gunstenaar nie dis n bonus, ek betaal om goeie rugby te kom kyk nie n getjommel nie, en as Vrystaat  Rugby  oplewer dan betaal ek want dis waarde vir geld, dis soos uit eet as die kos en diens puik is betaal jy. Dis die verskil hoekom ander unies vol paviljoene het en ten duurste betaal want hul weet daardie span van hulle gaan dit die moeite werd maak vir hul ondersteuners. Wat kry ons….ja laat ek stil bly. EK wil somme vir Eugene Eloff ook se as jy reken die super 14 is taai en ons moet begrip he dan moet ons mos ontrek want dan is die liga te sterk vir ons, maar ek gatvol vir al jul verskonings en redenasie so besluit is ons reg of nie, as jul se ons is reg wys dan as ons nie reg is nie ontrek dan.

By: Mismoedig
“Till death do us part …” lyk my dis binnekort want lyk nie meer of daar lank lewe in die VRU gaan wees nie..net n vervalle ou stadion na 2010  Kry vir Jake - sien hoeka hy is weer lus (en beskikbaar)  vir afrig  … wie weet, dalk se hy ja en ons wen darem n game of 3

By: Louis Nortje
Moeilike situasie, maklik om n afrigter te pos, maar as jy net soveel kwaliteit spelers het gaan n nuwe kaptein en afrigter nie regtig n verskil maak nie. Die spelers moet nou HARD gestraf word. Trek geld af as hulle n tackle mis, bal aanslaan…