Archive for March, 2009

Vodacom Cheetah spanlys teen die Brumbies

Die Vodacom Cheetahs speel hierdie naweek hulle eerste tuis wedstryd hierdie Vodacom Super 14-seisoen.  Die span speel Saterdag omstreek 15:00 en die sanger wat tydens hierdie wedstryd gaan optree is Arno Jordaan.
Die span wat uithardloop is:
15.  Hennie Daniller
14.  Danwel Demas
13.  Corne Uys
12.  Meyer Bosman
11.  Jongi Nokwe
10.  Jacques-Louis Potgieter
9.  Tewis de Bruyn
8.  Hendro Scholtz
7.  Juan Smith [...]

Posted by editor on March 31st, 2009 under The Team  •  31 Comments

Naka vra regverdige kans

Na n lang en baie moeilike toer wil ek graag n paar verduidelikings gee vir ons vertonings met ons eerste 6 wegwedstryde vanjaar. Vir ons as spelers bly die ondersteuners die belangrikste en voel ek hulle behoort eerste te weet wat op die oomblik in ons kamp aangaan. Ons wil ook aan hul die sekerheid [...]

Posted by editor on March 25th, 2009 under The Team  •  43 Comments

Vra die dokter - ask the doctor!

Daar iets wat jy, die ondersteuner, graag van die Vodacom Cheetahs se spandokter - Dr. Ian Morris wil weet?  Hoe die spelers herstel van beserings, watter tipe beserings mens kry, ens.  Vra jou vrae hier en die dokter sal dit beantwoord.
————————————————————————————————————————
Do you have a burning questions to ask the Vodacom Cheetahs team doctor, Dr. Ian Morris?  [...]

Posted by editor on March 24th, 2009 under Doctor's corner  •  7 Comments

Harold maak hart oop

Sukses in die Absa Curriebeker, ’n gesukkel in die Vodacom Super 14-reeks, min geld, bouwerk vir ’n nuwe hoofpaviljoen, die voortbestaan van die Vodacom Cheetah-streekspan, die verlies van topspelers en die bestuur van ’n rugbyunie waaruit van Suid-Afrika se heel voorste talent ontspring. Dit alles is kwessies waaroor ondersteuners van Vodacom Cheetah-rugby ure om redekawel. HAROLD [...]

Posted by editor on March 23rd, 2009 under Management  •  30 Comments

Vrae aan Harold Verster op OFM KFC Sport Cage - gesluit

As jy ‘n vraag het wat jy graag aan die president van die Vrystaatse Rugby-Unie wil rig, moenie hierdie geleentheid misloop nie.  Rig jou vrae - hier op die blog aan Harold Verster en hy beantwoord dit, Maandag-aand 23 Maart op die OFM Sport Cage. 
Ons gaan Maandag-oggend die vrae aan OFM stuur, so maak seker jy [...]

Posted by editor on March 17th, 2009 under General  •  42 Comments