2009 Rugby Fixtures
Click here to download the 2009 Rugby Fixtures.
Click here to download the 2009 Rugby Fixtures.
Maandag, 9 Februarie, kry alle Vodacom Cheetah ondersteuners die kans om die Vodacom Cheetahs sterkte toe te wens.
Vanaf 14:00 - 15:00 gaan die Vodacom Cheetah span in Mimosa Mall wees om al die ondersteuners te ontmoet. En boonop is daar baie pryse te wen.
Eksklusief vir al die bloggers: gee die vrae wat julle graag wil weet [...]
Concussion is a significant injury and occurs quite commonly in the game of rugby, but can also occur in any sport of which contact comprises a component, such as hockey or soccer, amongst others. It can be caused by either a direct blow to the head or in severe cases, a heavy blow to the [...]
Na n lang afseisoen wat al begin November begin het is ons baie bly om nou uiteindelik te begin met die Vodacom Super14. Ek is baie tevrede met die kondisionering en dink Niel Du Plessis het skitterende werk in die afseisoen gedoen.
Die twee opwarmings wedstryde het ook baie goed afgeloop en veral die een laas [...]
Baie rugbyondersteuners het kennis geneem van die Vodacom-Cheetahs se 20-16 oorwinning in Polokwane teen die Bulle. Die doemprofete het die Vodacom Cheetahs vroeg reeds geen kans gegee om sukses in die Vodacom Super 14-reeks van 2009 te behaal nie. ‘n Oefenwedstryd was dit wel, maar die Vrystaters het ongeveer 800km gereis om ‘n Bul-span gelaai [...]