Jacques-Louis vertel van Perth!
Goeiedag uit Perth, Australië. Ons het twee uur Sondag middag hier aan geland waarna Niel du Plessis ons ses kilometer vir ‘n draf en daarna strek sessie onder hande geneem het. Dit is net so warm hier soos in Bloemfontein ,met die wind wat waai soos dit in PE op ‘n gewone dag waai. Dit [...]
