Archive for February, 2009

Skuif van Seisoenkaartjies

Vodacom park is deur die Munisipaliteit opgegradeer met die bou van die nuwe hoofpawiljoen, wat tot groot ontwrigting vir almal was,die ondersteuners sowel as die Rugby Unie. Die Vrystaatse Rugby Unie was hoegenaamd nie geken in hierdie veranderinge nie en ons moes selfs in ‘n dag se tyd skuif na tydelike kantore.
 
Met die voltooing van [...]

Posted by editor on February 27th, 2009 under Marketing, Uncategorized  •  2 Comments

“Dit lyk soos vakansie” vertel Jacques-Louis

Goeie dag almal. Ek skryf hierdie week vir julle van die Gold Coast af. Dit is op die kus so ongeveer honderd kilometer van Brisbane af.Die Gold Coast kan regtig met Durban  vergelyk word met die  humiditeit wat mens sommer ongemaklik laat voel. Sondag ses uur die middag het ons weer saam Niel(fiksheid) gaan draf en [...]

Posted by editor on February 27th, 2009 under Uncategorized  •  24 Comments

Frustrasie rondom paviljoen - bemarking gesels saam

Vra oor Vrystaat rugby:
Dankie vir die gesprekke rondom hierdie kwessie .Dit is goed dat ons  oor hierdie aspekte gesels.Ons wil nie graag die persentasie besit hier bespreek nie maar wel die volgende .Die Rugby omgewing is baie kompleks en mens moet rugby en bestuur meng.Suiwer bestuur en geld maak bring nie altyd die span op [...]

Posted by admin on February 26th, 2009 under Marketing  •  4 Comments

Vodacom Cheetahs, Reds veg vir trots.

Twee spanne wat gewoond daaraan is om aan die kortste ent te trek, die Vodacom-Cheetahs en die Reds, kruis hierdie week swaarde.
Die Vodacom-Cheetahs het miskien nie die soort begroting wat ander Suid-Afrikaanse spanne in die Vodacom-Super 14-reeks het nie, maar het oor die eerste twee naweke
van 2009 se reeks gewys hulle gesels met die grootstes saam [...]

Posted by admin on February 25th, 2009 under General  •  26 Comments

Vrae rondom Vrystaatse Rugby word beantwoord

Daar is al baie gevra hoe word Vrystaat Rugby bestuur en watter kundigheid is betrokke by die unie. En soos gewoonlik is daar ook mense wat baie raad het oor hoe die unie bestuur moet word. Dit is dalk goed as mens verduidelik hoe die Vrystaatse Rugby Unie werk en funksioneer ,en sal dit dalk [...]

Posted by admin on February 24th, 2009 under Marketing  •  10 Comments