Comments on: Voorwoord

By: Jaco
Baie geluk aan Cheethas vir goeie wen oor die BLUES, asook aan Mnr. Verster vir sy bydrae rakende die “gesondheid” van Cheetha Administrasie, finansies, afrigters ens..  Ek is ‘n ondersteuner van skole rugby, woon nie alle wedstryde by nie maar veral die onder 19’s probeer ek so gereeld as moontlik bywoon.  Vir enige skool is sy eerste span (o/19) sy trots, ‘n goeie eerste span lok ook borge soos in die geval van die Cheethas, lok leërling wat weer meer skoolgeld vir die skool inbring, en so kan ons aangaan.  Die afrigters van hierdie eerste spanne is net soos in die geval van Naka ook onderhewig aan evalueering van prestasies deur die jaar, en het ook ‘n ondrsteuners basis wat gelukkig gehou moet word.  Die PROBLEEM nou is die veel besprokke Skeidregters asook lynregters, moet asb. nie nou opgewonde raak nie!, wil skeidsregters glad nie in ‘n slegte lig stel of afkraak nie…Lynregters op hierdie stadium, en dit is my persoonlike gevoel, is meer belangrik as die skeidsregter wat die wedstryd hanteer.  HULLE kanselleer ‘n drie, HULLE besluit wanneer daar kaarte uitgedeel moet word en die arme skeidsregter kan nie stry nie aangesien die “opstruksie, vuishou, skop, byt, noem dit net wat jy wil, net deur die lynregter gesien is en dat dit agter die skeidsregter se rug gebeur het.  Genade Mnr. O’ Reilly ek, ons waardeer wat jy doen rakende die skeidsregters en lynregters maar kan hulle nie “beter” ge-evalueer word nie?  Daar is baie uitdagings dit is verstane, maar dit kan seker nie so aangaan nie.  Huidiglik is daar die “BECOME A REFEREE CAMPAIGN” kan daar nie ook iets soos ‘n “EVALUATE THE REFEREE/ASSISTANT CAMPAIGN” begin word nie…maak dit ‘n “advance” kursus en kry mense met ondervinding..

Dankie Vrystaat Rugby

By: Debcan
Ek is verbaas as ek hierdie blogs lees!  Is julle Cheetah supporters?  Te danke aan die mense wat julle so kritiseer gaan ons finals toe en, ek glo vas, gaan ons die koppie wen. Ek is net dankbaar dat die Cheetahs hulle nie steur aan die snert wat die bloggers hier kwyt raak nie!

By: Johan
Weereens n groter grap as teen die W.P.Die kanse dat die Bulls met minder as 50 punte gaan wen is skraal komende Vrydagaand.Terwyl oom Harold vir die Vrystaat in die Sewentigs gespeel het die afrigters en die president salarisloos uitstekende resultate behaal.As mens vandag die bestuur en afrigters se prestasies moet beoordeel teen wat hulle moet verdien is ek bevrees hulle sal moet inbetaal.Ek is lankal by gatvol verby.

By: LEON
Ek stem saam dat die bestuur en afrigters nou die pad moet vat, so kan dit nie aangaan. Ons kort ‘n president wat rugby dien en nie homself nie, en ‘n afrigter wat werklik die spel ken. Waar is al die geld heen, ek dink werklik daar is wanbestuur van die unie se geld, daarom koop ons spelers wat 3de rangs is. Die oud rugby spelers sien ek staan ook nie saam teen die ooglopende swak bestuur en afrigting nie. Dit het tyd geword dat ons die regte manne vir die “jobs” moet kry, want die huidige ouens is eenvoudig nie goed genoeg nie.

By: Andre
Wat ‘n fiasko teen die WP.

So Ploeter Verster aan met Naka Os en Hawies, Niks geleer van Rassie Erasmus, die span skaars begin afrig toe wen die Cheetahs 3x die beker, Lyk my nie Verster hou van vol stadion en rusultate nie, Na jare se verbeelding lose agrrigting deur Kol. Kleyhans en Gysie Pienaar sal ‘n mens dink Verster het iets geleer.

By: Andre
Afrigting en President

Doen Cheetah rugby ‘n guns en bedank julle stel die unie in ‘n verleentheid!!!

By: Chris
NAKA MAAK NOU PLEK VIR OLLIE LE ROUX TOE MAN, DAN GAAN JY DARREM MEER TYD Hê VIR DIE MEISIES

By: editor
Geagte Johan

Die webtuiste word daagliks opgedateer - daar is verskeie verklarings in hierdie blog gelewer wat u antwoorde en selfs van die vrae wat u nog nie gevra het sal antwoord.  Die nuus word elke dag opdateer - kyk verder en u sal sien - logs, uitslae, ens.  Dit is alles opdateer.  Wat die forum betref is die blog die beste wat ons kan en gaan doen, want ondersteuners het ons vorige forum wat ons gehad het uitgebuit en slegte taal ens. gebruik.

Ons kry baie komplimente oor die webtuiste - en ons is oop vir voorstelle wat ons kan toepas en wat nie reeds toegepas word nie.

Groete

By: Johan Wiggill
Ek het voorheen geskryf en is geignoreer. Wil steeds weet wat tgaan aan in die Cheetah kamp? Die span gaan agteruit en daar moet indringend na VS rugby gekyk word. Kry passie en toewyding terug in die span. Besef die spelers, afrigters en bestuur nie dat die Cheetah span fanaties ondersteun word nie. Julle werk tans op ons senuwees!

Ek versoek ‘n meer aktiewe webwerf van die Vrystaat rugby. Dateer dit asb daagliks op en skep ‘n forum waar ondersteuners menings kan lug. Die huidige samestelling van die webwerf is nie baie vriendelik nie.

Groete

Johan Wiggill

By: etienne
Ek is so teleurgesteld in Vrystaat rugby dat ek skaars woorde het. Waar is die spanne van ouds wat hardlooprugby gespeel het. Vrystaat is op sy beste sonder die bal. Ek dink Hawies Fourie het geen benul van rugby wat nog te se van agterspel. Du Bruin en Meyer is die swakste spelers in die super 14 reeks. Die stories van Naka en vrouens is teleurstellend. Harold as voorsitter behoort jy albei af te dank. Waar is Gysie en die manne om te kom help. Helgard en Naka se stories maak van Vrystaat en die bestuur n bespotting. Geen maatskappy hou topbestuur aan indien hulle owerspel pleeg nie, wat maak die Vrystaat anders. Ek dink die spelers het geen respek vir die afrigters of die bestuur nie. Harold jy ken my ons het saam gespeel, ou maat ek dink dit is jou laaste kans om op te tree. Die spel vanoggend teen die Highlanders was pateties, en ek dink julle moet vinnig ingryp.