Die stem by Vodacom park
’n Stem in die stadion is baie belangrik… Die stem wat aankondig wie is beseer, wie vervang wie, wat gebeur waar en wanneer. Inderdaad baie belangrik!
Wie sal julle - ons getroue ondersteuners angter daardie stem wil hoor. Die norm is ons gebruik een van ons media borge - OFM - se omroepers. Dit is immers [...]
