“True Blue” at flyhalf for the Toyota Cheetahs

riaan-smit

Riaan Smit during Super Rugby Match between the Toyota Cheetahs vs The Sharks on 4 June 2011 at the Free State Stadium in Bloemfontein. Photo by Denese Lups /Rugby15.

Morgan Piek - Saturday evening the Toyota Cheetahs take on bitter foe, The Sharks in Bloemfontein. This will be the first of their two games in Super Rugby 2012. The Cheetahs side remains largely unchanged to the one that took on the DHL Stormers in Cape Town last Saturday.

The most notable charge is at flyhalf. The battling Sias Ebersohn moves to the bench and is replaced in the starting line-up by Riaan “True Blue” Smit. Smit in no stranger to Super Rugby, however very few people know he is actually predominately a fullback that can slot into the flyhalf role with a lot of comfort. Although True Blue spent the entire 2011 season playing wing he wore the number 10 jumper for the Free State Vodacom Cup team this year.

Ebersohn is really battling with confidence after his dreadful miss against the Highlanders a few weeks earlier. One can’t blame Naka Drotske and his coaching staff for making the call to drop Ebersohn; however, it is definitely the right call.

We saw the Melbourne Rebels cause the biggest upset in Super Rugby history by convincingly beating the more fancied ten-time finalists the Crusaders last week. This was largely due to narrowly losing to the Vodacom Bulls a week earlier and going into a game believing in themselves. The Cheetahs should be on the same page after coming so close to beating the highly impressive DHL Stormers at Newlands. We can see the Cheetahs have self-belief and one has to look no further than the fight between the Stormers and the Cheetahs in the 55th minutes of last weekend’s game.

In response to being asked who would have won the fight between the two, the Cheetahs captain Adriaan Strauss jokingly said - “We were well on our way to winning it.” This response bares testament to the Cheetahs “brotherly values”. A team believing in itself and one another is by far more dangerous than a side full of superstars.

The Sharks are no easy side, the records books prove that. One has to keep in mind the Sharks convincingly thrashed the Western Force last weekend in Durban. However, there is a shadow of a doubt in the Sharks camp about Patrick Lambies’ fitness level and whether or not he will play. Should he not play it will definitely benefit the men from Bloemfontein to a large extent.

I truly believe the Cheetahs can pull a rabbit out of a hat, with or without Johan Goosen. The law 0f averages suggests the Cheetahs are due for a victory over the Durbanites.

The Toyota Cheetahs team is as follows:

1. Coenie Oosthuizen, 2. Adriaan Strauss (Captain), 3. WP Nel, 4. Geroge Earle, 5. Izak van der Westhuizen, 6. Heinrich Brussow, 7. Justin Downey, Philip van der Walt, 9. Piet van Zyl, 10. Riaan Smit, 11. Willie le Roux, 12. Andries Strauss, 13. Robert Ebersohn, 14. Cameron Jacobs, 15. Hennie Daniller.

Reserves:

16. Hercu Liebenberg, 17. Trevor Nyakane, 18. Andriess Ferreira, 19. Ashley Johnson, 20. Tewis du Bruyn, 21. Sias Ebersohn, 22. Phillip Snyman.

Posted by Morgan on May 16th, 2012 under General, Guestwriter: 15, The Team • 3 Comments

Cheetah Bulletin 12

‘n NEDERLAAG is nooit ‘n lekker affêre nie, maar die wyse waarop Adriaan Strauss en sy Toyota Cheetahs-makkers Saterdag die veelgeroemde Stormers geskud het - wat vanjaar nog net deur die Crusaders, die in Christchurch geklop is - strek hierdie jong manne tot groot eer!

Adriaan en sy manne het hulle geensins deur die groot name oorkant hulle laat afskrik nie, én het óók glad nie ‘n sentimeter vir Jean de Villiers en sy troepe se fel, fisieke aanslag teruggedeins nie!

· Die Toyota Cheetahs kan nóú al lang trane begin huil oor húl verlore kanse in vanjaar se Super Rugby kompetisie, want die 10 verlore punte teen die Leeus, Brumbies en Highlanders (3 punte elk) én die Crusaders, waar hulle gelykop kon gespeel het (1 punt), kon hulle nou stewig op 37 punte in die gesamentlike vyfde plek saam met die Crusaders geplaas het!

· Die Toyota Cheetahs is ná die afgelope naweek se elfde ronde in die tiende plek met 27 punte. Die Waratahs het ook 27 punte, maar húl netto-punte én –drieë is swakker as dié Toyota Cheetahs s’n.

· Die Toyota Cheetahs se 291 punte word slegs deur die Bulle (338), Hurricanes (314) en die Chiefs (302) oortref.

· Die Toyota Cheetahs se 25 drieë word ook net deur die Bulle, Hurricanes (36 drieë elk), Chiefs (32), Brumbies en die Haaie (29 drieë elk) oortref.

· Die Toyota Cheetahs se 7 bonuspunte word net deur die Haaie (8) oortref.

· Die Stormers kon nog g’n bonuspunt-drie behaal nie, terwyl die Toyota Cheetahs teen die Hurricanes, wat tans agtste is, ses drieë vir sy bonuspunt-drie gedruk het.

· Die Toyota Cheetahs het 65 punte en 8 drieë meer as die Stormers behaal.

· Die Stormers se sege met 16-14 Saterdag teen die Toyota Cheetahs was die Kaapse span se naelskraapste oorwinning vanjaar.

· Dit was ook die eerste keer vanjaar dat die Stormers g’n punte in die tweede helfte van ‘n wedstryd aanteken nie.

· Voor Saterdag se wedstryd het die Stormers nege drieë in nege wedstryde afgestaan, én toe kom die Toyota Cheetahs en hulle druk Saterdag twee drieë – ‘n prestasie wat nét die Hurricanes, Blues en die Bulle in 2012 beskore was om ook twee drieë teen die Stormers te druk.

· Wat die Toyota Cheetahs se “drieëfees” Saterdag des te merkwaardig maak, is die feit dat die Stormers op hul onlangse toer Doer Onder teen die Highlanders (0), Crusaders (1), Reds (1) en die Western Force (0) slegs twee drieë in vier toerwedstryde afgestaan het!

· Die welslae wat die Toyota Cheetahs wél in vanjaar se Vodacom Super Rugby-kompetisie gáán behaal, gaan grootliks afhang van die uitslag van hul volgende twee tuiswedstryde – komende Saterdag teen die Haaie, wat nou “bloed geruik het” en mik na ‘n plek tussen die top-ses spanne vir vanjaar se uitspeelfases, én, op 26 Mei teen die Waratahs, wat nou saam met die Toyota Cheetahs op 27 ligapunte staan en dié span van Sydney sal gewis daarop uit wees om op hul huidige elfde plek te wil verbeter. Albei dié teenstanders was in 2011 betrokke in die uitspeelfases.

Toyota Toughest Tackle

Geluk aan Ashley Johnson wat in die wedstryd teen die Stormers die  ‘Toyota’s Toughest Tackle’ gemaak het.  Hierdie toekenning word deur die afrigters van die Toyota Cheetahs gemaak.

Vodacom Super Rugby-puntestand

Suid-Afrikaanse Konferensie

Span

Speel

Wen

Ver-
loor

Ge-
lykop

Punte
Vir

Punte
Teen

Drieë
Vir

Drieë
Vir

Bonus-
Punte

TOTAAL

Vodacom
Bulle

10

8

2

0

338

230

36

23

6

46(x)

Stormers

10

9

1

0

226

158

17

11

1

45(x)

Haaie

11

6

5

0

283

245

29

23

8

36(x)

Toyota
Cheetahs

11

4

7

0

291

303

25

28

7

27(x)

Leeus

10

1

9

0

174

285

15

32

2

14(x)

(x) – Insluitende loslootjie-punte

Nieu-Seelandse Konferensie

Span

Speel

Wen

Ver-
loor

Ge-
lykop

Punte
Vir

Punte
Teen

Drieë
Vir

Drieë
Vir

Bonus-
Punte

TOTAAL

Chiefs

11

9

2

0

302

225

32

17

5

45(x)

Crusaders

11

7

4

0

287

245

23

23

5

37(x)

Highlanders

11

7

4

0

264

256

25

18

3

35(x)

Hurricanes

11

6

5

0

314

309

36

28

6

34(x)

Blues

11

2

9

0

231

278

19

31

4

16(x)

(x) – Insluitende loslootjie-punte

Australiese  Konferensie

Span

Speel

Wen

Ver-
loor

Ge-
lykop

Punte
Vir

Punte
Teen

Drieë
Vir

Drieë
Vir

Bonus-
Punte

TOTAAL

Brumbies

10

6

4

0

265

212

29

17

7

39(x)

Reds

11

6

5

0

229

269

23

28

3

31(x)

Waratahs

11

4

7

0

256

269

24

26

7

27(x)

Rebels

10

3

7

0

217

301

20

35

4

24(x)

W. Force

11

2

9

0

208

299

19

32

6

18(x)

(x) – Insluitende loslootjie-punte

Gekombineerde Puntestand

Span
(2011 pos. tussen hakies)

Speel

Wen

Ver-
loor

Ge-
lykop

Punte
Vir

Punte
Teen

Drieë
Vir

Drieë
Vir

Bonus-
Punte

TOTAAL

1.(7)Bulle

10

8

2

0

338

230

36

23

6

46(x)

2.(10)Chiefs

11

9

2

0

302

225

32

17

5

45(x)

3.(13)Brumbies

10

6

4

0

265

212

29

17

7

39(x)

Aanspraakmakers op uitspeelfase

4.(2)Stormers

10

9

1

0

226

158

17

11

1

45(x)

5.(3)Crusaders

11

7

4

0

287

245

23

23

5

37(x)

6.(6)Haaie

11

6

5

0

283

245

29

23

8

36(x)

7.(8)Highlanders

11

7

4

0

264

257

25

18

3

35(x)

8.(9)Hurricanes

11

6

5

0

314

309

36

28

6

34(x)

9.(1)Reds

11

6

5

0

229

269

23

28

3

31(x)

10.(11)Cheetahs

11

4

7

0

291

303

25

28

7

27(x)

11.(5)Waratahs

11

4

7

0

256

269

24

26

7

27(x)

12.(15)Rebels

10

3

7

0

217

301

20

35

4

24(x)

13.(12)W. Force

11

2

9

0

208

299

19

32

6

18(x)

14.(4)Blues

11

2

9

0

231

278

19

31

4

16(x)

15.(14)Leeus

10

1

9

0

174

285

15

32

2

14(x)

Voorste puntemakers

161 – Morné Steyn (Bulle); 152 – Aaron Cruden (Chiefs); 145 – Johan Goosen (Toyota Cheetahs); 137 - Beauden Barrett (Hurricanes); 123 - Tom Taylor (Crusaders); 118 - Patrick Lambie (Haaie); 109 – Christian Lealiifano (Brumbies); 92 – Gareth Anscombe (Blues); 89 – Joe Pietersen (Stormers); 89 – Mike Harris (Reds); 82 – James O’Connor (Rebels); 82 – David Harvey (Western Force); 72 – Bredan McKibbin (Waratahs); 64 – Peter Grant (Stormers); 62 – Chris Noakes (Highlanders); 61 - Elton Jantjies (Leeus); 51 – James Stannard (Western Force).

Voorste driedrukkers

8 – Sona Taumalolo (Chiefs), André Taylor Hurricanes; 7 – Bjron Basson (Bulle); 6- Robert Fruean (Crusaders), Dom Shipperley (Reds); 5 – Lelia Masaga (Chiefs), Lwazi Mvovo (Haaie), TJ Pererana (Hurricanes), Henry Speight (Brumbies); 4 – Israel Dagg (Crusaders), Bryan Habana (Stormers), Scott Higginbotham (Reds), Tom Kingston (Waratahs), Zane Kirchner (Bulle), Willie le Roux (Toyota Cheetahs), Conrad Smith (Hurricanes), CJ Stander (Bulle), Joseph Tomane (Brumbies), Adam Thomson (Highlanders), Riaan Viljoen (Haaie).

Jongste uitslae

Vodacom Super Rugby

AUCKLAND. – Blues klop Leeus 250-3.

SYDNEY. – Vodacom Bulle klop Waratahs 27-24.

DUNEDIN. – Hurricanes klop Highlanders 26-20.

MELBOURNE. – Rebels klop Crusaders 28-19.

DURBAN. – Haaie klop Western Force 53-11.

KAAPSTAD. – Stormers klop Toyota Cheetahs 16-14.

BRISBANE. – Reds klop Chiefs 42-27.

Vodacombeker (Halfeindronde)

KIMBERLEY. – Griekwas klop Blou Bulle 30-17.

KAAPSTAD. – Westelike Provinsie klop Pumas 33-20.

Onder18-skolerugby

PRETORIA. – Affies klop Grey 35-29.

BLOEMFONTEIN. – Sentraal klop Jim Fouché 33-13; Louis Botha klop Fichardtpark 54-0; Brandfort klop Zastron 37-18; Sand du Plessis en Pres. Steyn speel met 27-27 gelykop; Aliwal-Noord klop Hoërskool Bloemfontein 27-15.

Komende bepalings

Vodacom Super Rugby

VRYDAG. – WELLINGTON: Hurricanes teen Brumbies. DUNEDIN: Highlanders teen Bulle.

SATERDAG. – CHRISTCHURCH: Crusaders teen Blues. BRISBANE: Reds teen Leeus. BLOEMFONTEIN. – Toyota Cheetahs teen Haaie. KAAPSTAD. – Stormers teen Waratahs.

SONDAG. – PERTH: Western Force teen Rebels.

Vodacombeker (Eindstryd)

VRYDAG. – Griekwas teen Westelike Provinsie.

Stadsbeker-kompetisie

SHIMLAPARK (14:00). – Irawas (UV) teen Crusaders.

SUT-STADION (14:00). – Tjisas (SUT) teen Ixias (SUT).

BOBBIESPARK (14:00). – Bfn.-Polisie teen Shimlas (UV).

Vodacom Super Rugby-tuiswedstryd

Die Toyota Cheetahs speel Saterdag om 17:05 teen die Sharks in ‘n Vodacom Super Rugby-wedstryd in die Vrystaat Stadion.  Die skeidsregter vir die wedstryd is. Die skeidsregter vir die wedstryd is Jonathan Kaplan.  Hekke open om 14:00.

Ondersteuners word genooi om ‘n vleisie te kom braai by die nuwe Weber braai-area in die stadion.  Braai pakkies sal te koop wees by kiosks in die stadion.

Prestasies

· Die Toyota Vrystaat Cheetahs se vennote in die streek, die Griekwas, het die Vodacombeker al vier keer (1998, 2005, 2007, 2009) ingepalm het, en óók in 1999 en in 2000 in die eindstryd gespeel het, sal Vrydag in hul sewende Vodacombeker-eindstryd sedert die instelling van die kompetisie in 1998 speel.

· Heinrich Brüssow, Springbok-flank van die Toyota-Cheetahs, het Saterdag teen die Stormers in sy 50ste Vodacom Super Rugby -wedstryd vir die span gespeel.

· Adriaan Strauss (67 – die 22ste keer as kaptein) en Hennie Daniller (65) het hul Vodacom Super Rugby totale opgeskuif.

Skeidsregters

· Lourens van der Merwe, wat vanjaar tot SANZAR se Meriete-paneel vir die Vodacom Super Rugby-kompetisie bevorder is, is die eer aangedoen dat hy Vrydag die Vodacombeker-eindstryd tussen Griekwas en die Westelike Provinsie in Kimberley beheer. Lourens was juis die afgelope Vrydag die Plaasvervanger-skeidsregter in die wedstryd tussen Griekwas en die Blou Bulle in die Vodacombeker-halfeindstryd in Kimberley.

· Jaco Peyper, toetsblaser van Bloemfontein, het Saterdag die vyfde agtereenvolgende naweek ‘n belangrike rugbywedstryd beheer toe hy die Vodacom Super RUgby-kragmeting tussen die Rebels en die Crusaders in Melbourne, Australië, gehanteer het.

Club Rugby

Club Rugby results:

Sat, 12 May

Crusaders (36) vs Tjisas (CUT) (29)

1ST League

Irawas (UFS) (31) vs BFN Police (23)

1ST League

Ixias (CUT) (34) vs Shimlas (UFS) (38)

1ST League

Sat, 12 May

Crusaders II (26) vs Warriors I (12)

2ND League

SANDF I (24) vs BFN Police II (17)

2ND League

UFS U/21 (119) vs Collegians I (3)

2ND League

CUT U/21 (64) vs Mangaung I (5)

2ND League

Sat, 12 May

Crusaders III (26) vs Warriors II (30)

3RD League

Old Grey’s (6) vs BFN Police III (14)

3RD League

Shawas (CUT) (50) vs Collegians III (0)

3RD League

CUT Young Team (62) vs Mangaung II (7)

3RD League

Club Rugby Fixtures for the coming weekend:

Date

Fixture

Competition

Venue

Time

Sat, 19 May

Irawas (UFS) vs Crusaders I

1ST League

Shimla Park

14:00

Tjisas (CUT) vs Ixias (CUT)

1ST League

CUT Stadium

14:00

BFN Police vs Shimlas (UFS)

1ST League

Bobbies Park

14:00

Cheetah Welpiedag

Die Klein Skooltjie bied op Saterdag, 19 Mei ‘n Cheetah Welpie Interkleuterskole Rugbydag by die UV Krieket Ovaal aan.  Kontak vir Arne by 074 202 4444 vir navrae of meer inligting.  Registrasie begin om 08:00.  Almal is welkom.

Happy Birthday!

16 May            - Ashley Johnson, Hercu Liebenberg

Jagveiling

Vrystaat Rugby bied om Woensdag, 23 Mei ‘n Jagveiling by die Castle Deck in Vrystaat Stadion aan.  Kom ontmoet die Toyota Cheetahs en koop skape, beeste, bokke, ‘n bokkarkas of ‘n jagpakket – alles ten bate van Vrystaat Rugby.

‘n Kontantkroeg en braai geriewe sal beskikbaar wees.  Braaipakke en ander etes sal ook te koop aangebied word.  Kontak vir Rentia Nell by rentia@fsrugby.co.za of 083 308 4244 vir meer inligting of om jou plek te bespreek.

Volg ons op : http://www.facebook.com/CheetahsRugby

Inligting deur:  Frikkie van Rensburg

Posted by Morgan on May 14th, 2012 under General, Management, Marketing • 8 Comments

Toyota Cheetahs name their side to face the DHL Stormers

Springbok flank Heinrich Brüssow wil be making his 50th Super Rugby appearance for the Toyota Cheetahs against the DHL Stormers at DHL Newlands, Cape Town. Photo by Rugby15.

Springbok flank Heinrich Brüssow wil be making his 50th Super Rugby appearance for the Toyota Cheetahs against the DHL Stormers at DHL Newlands, Cape Town. Photo by Rugby15.

Toyota Cheetahs vs DHL Stormers

Newlands, Cape Town

12 May 2012, kick-off 19:10

1

Coenie Oosthuizen

2

Adriaan Strauss (C)

3

WP Nel

4

George Earle

5

Izak van der Westhuizen

6

Heinrich Brüssow

7

Justin Downey

8

Philip van der Walt

9

Piet van Zyl

10

Sias Ebersohn

11

Willie le Roux

12

Andries Strauss (VC)

13

Robert Ebersohn

14

Cameron Jacobs

15

Hennie Daniller

16.

Hercu Liebenberg

17.

Trevor Nyakane

18.

Andries Ferreira

19.

Ashley Johnson

20.

Tewis de Bruyn

21.

Riaan Smit

22.

Philip Snyman

Heinrich Brüssow will be playing in his 50th Super Rugby match for the Toyota Cheetahs

Posted by Morgan on May 9th, 2012 under Uncategorized • 26 Comments

Cheetah Bulletin 11

DITSEM! ‘n Wen, is ‘n Wen! Dis minstens vier waardevolle ligapunte werd!

Dié sege met 17-13 oor die Western Force is g’n geringe prestasie, want

· Dit is slegs die tweede oorwinning wat die Sentrale Streekspan in sy sewe seisoene van deelname oor die Western Force behaal het.

· Daar was agt internasionale spelers in die Western Force se span, terwyl net Adriaan Strauss, Heinrich Brüssow en Ashley Johnson toetsondervinding het.

‘n Speler soos Nathan Sharpe, slot van die Western Force, is met 157 wedstryde verreweg die mees ervare Super-speler in die geskiedenis. Sharpe het ook al 101 toetse vir Australië gespeel, terwyl die kaptein en een flank, David Pocock, wat Saterdag in sy 65ste Super-wedstryd gespeel het, ook reeds 40 toetse agter die blad het.

Eerskomende Saterdag wag daar ‘n uiters taai neut teen die Stormers op Nuweland in Kaapstad. Die Stormers se verdediging was tot dusver vanjaar die beste van al 15 spanne. Die Kaapse streekspan het in sy nege ligawedstryde net nege drieë afgestaan. Die Toyota Cheetahs het presies drie keer soveel drieë afgestaan, én geskenkdrieë soos dié een Saterdag teen die Western Force sal eenvoudig nie teen die Stormers geduld kan word nie!  Die wedstryd skop om 19:10 af.


Toughest Tackle

Geluk aan Andries Strauss wat in die wedstryd teen die Western Force die afgelope Saterdag die  ‘Toyota’s Toughest Tackle’ gemaak het.  Hierdie toekenning word deur die afrigters van die Toyota Cheetahs gemaak.

Vodacom Super Rugby-puntestand

Nuutste Vodacom Super Rugby-puntestand

Suid-Afrikaanse Konferensie

Span

Speel

Wen

Verloor

Gelykop

Punte
Vir

Punte
Teen

Drieë
Vir

Drieë
Teen

Bonus-
punte

TOTAAL

Vodacom
Bulle

9

7

2

0

311

206

33

21

6

42(x)

Stormers

9

8

1

0

210

144

16

9

1

41(x)

Haaie

10

5

5

0

230

234

22

22

7

31(x)

Toyota
Cheetahs

10

4

6

0

277

287

23

27

6

26(x)

Leeus

9

1

8

0

171

260

15

29

2

14(x)

(x) – Insluitende ligapunte ná loslootjies

Nieu-Seelandse Konferensie

Span

Speel

Wen

Verloor

Gelykop

Punte
Vir

Punte
Teen

Drieë
Vir

Drieë
Teen

Bonus-
punte

TOTAAL

Chiefs

10

9

1

0

275

183

28

12

4

44(x)

Crusaders

10

67

3

0

268

217

22

20

5

37(x)

Highlanders

10

7

3

0

244

231

23

16

2

34(x)

Hurricanes

10

5

5

0

288

289

34

26

6

30(x)

Blues

10

1

9

0

206

275

16

31

4

12(x)

(x) – Insluitende ligapunte ná loslootjies

Australiese Konferensie

Span

Speel

Wen

Verloor

Gelykop

Punte
Vir

Punte
Teen

Drieë
Vir

Drieë
Teen

Bonus-
punte

TOTAAL

Brumbies

10

6

4

0

265

212

29

17

7

35(x)

Waratahs

10

4

6

0

232

242

22

23

6

26(x)

Reds

9

5

4

0

176

227

17

24

1

25(x)

Rebels

9

2

7

0

189

282

17

34

4

20(x)

W. Force

10

2

8

0

197

246

18

25

6

18(x)

(x) – Insluitende ligapunte ná loslootjies

Gekombineerde puntestand

Span
(2011 pos. tussen hakies)

Speel

Wen

Verloor

Gelykop

Punte
Vir

Punte
Teen

Drieë
Vir

Drieë
Teen

Bonus-
punte

TOTAAL

1.(10)Chiefs

10

9

1

0

275

183

28

12

4

44(x)

2.(7) Vodacom
Bulle

9

7

2

0

311

206

33

21

6

42(x)

3.(13)Brumbies

10

6

4

0

265

212

29

17

7

35(x)

-

4.(2)Stormers

9

8

1

0

210

144

16

9

1

41(x)

5.(3)Crusaders

10

67

3

0

268

217

22

20

5

37(x)

6.(8)Highlanders

10

7

3

0

244

231

23

16

2

34(x)

7.(6)Haaie

10

5

5

0

230

234

22

22

7

31(x)

8.(9)Hurricanes

10

5

5

0

288

289

34

26

6

30(x)

9.(1)Reds

10

5

5

0

187

242

18

24

2

26(x)

10.(11) Toyota
Cheetahs

10

4

6

0

277

287

23

27

6

26(x)

11.(5)Waratahs

10

4

6

0

232

242

22

23

6

26(x)

12.(15)Rebels

9

2

7

0

189

282

17

34

4

20(x)

13.(12)W. Force

10

2

8

0

197

246

18

25

6

18(x)

14.(14)Leeus

9

1

8

0

171

260

15

29

2

14(x)

15.(4)Blues

10

1

9

0

206

275

16

31

4

12(x)

Jongste uitslae

Vodacom Super Rugby

WELLINGTON, NS. – Hurricanes klop Blues 35-19. MELBOURNE. – Bulle klop Rebels 41-35. PUKEKOHE, NS. – Chiefs klop Leeus 34-21. CANBERRA. – Brumbies klop Waratahs 23-6. DURBAN. – Haaie klop Highlanders 28-16. BLOEMFONTEIN. – Toyota Cheetahs klop Western Force 17-13 (14 111 toeskouers). CHRISTCHURCH. – Crusaders klop Reds, die kampioen in 2011, met 15-11.

Vodacombeker-kwarteindronde

KIMBERLEY. – Griekwas klop Pampas XV, die kampioen in 2011, met 26-18. NELSPRUIT. – Pumas klop OP Kings, die span wat in 2013 in die Super15-kompetisie gaan speel, met 30-19. DURBAN. – Blou Bulle klop Haaie XV 37-36. KAAPSTAD. – Westelike Provinsie klop Goue Leeus 58-34.

Onder18-skolerugby

CRADOCK. – Hoërskool Jim Fouché klop Marlow Landbou 17-7. OOS-LONDEN. – Hoërskool Fichardtpark klop Hoërskool Grens 8-0. BLOEMFONTEIN. – Grey-kollege klop Selborne-kollege 52-5; Hoërskool Zastron klop Hoërskool Pres. Steyn 30-19; Hoërskool Sand du Plessis klop Hoërskool Bloemfontein 21-7.

Komende bepalings

Vodacom Super Rugby

VRYDAG – AUCKLAND. – Blues teen Leeus. SYDNEY. – Waratahs teen Bulle.

SATERDAG - DUNEDIN. – Highlanders teen Hurricanes. MELBOURNE. – Rebels teen Crusaders. DURBAN. – Haaie teen Western Force. KAAPSTAD. – Stormers teen Toyota Cheetahs.

SONDAG - BRISBANE. – Reds teen Chiefs.

LOSLOOTJIE. - Brumbies.

Vodacombeker-halfeindronde

VRYDAG - KIMBERLEY. – Griekwas teen Blou Bulle.

SATERDAG - KAAPSTAD. – Westelike Provinsie teen Pumas.

Stadsbeker-kompetisie

SATERDAGCLIVE SOLOMON-STADION (16:15): Crusaders teen Tjisas (SUT). SHIMLAPARK (16:15): Irawas (UV) teen Bfn-Polisie. SUT-STADION (17:30): Ixias (SUIT) teen Shimlas (UV).

Prestasies

· Johan Goosen, wat weens ‘n skouerbesering vier maande buite aksie gaan wees, is ná die afgelope Saterdag se reeks Super Rugby-wedstryde steeds met 145 punte tweede na Morné Steyn, Springbok-losskakel van die Bulle, se 149 punte, wat tans die voorloper is. Aaron Cruden (Chiefs – 145) en Beaudon Barrett (Hurricanes – 121) sal nou saam met Steyn in ‘n stryd om vanjaar se voorste puntemaker in die taai kompetisie gewikkel wees.

· Sias Ebersohn het met sy 9 punte Saterdag teen die Western Force sy Cheetah-loopbaan totaal tot 208 punte opgeskuif – wat die rekord vir die Toyota Cheetahs sedert hul toetrede tot dié kompetisie in 2006 is.

· Heinrich Brüssow, Springbok-flank van die Toyota Cheetahs, speel Saterdag teen die Stormers in sy 50ste Super-wedstryd vir die span.

· Adriaan Strauss (66), Hennie Daniller (64) en Tewis de Bruyn (52) is die enigste ander Toyota Cheetahs wat voor die wedstryd teen die Stormers reeds hul 50-talle bereik het.

· Terloops: die Ebersohn-tweeling, Robert en Sias, se pa Tiaan, het senter vir die Vrystaat en die WP gespeel, terwyl hul een oupa, Robert Thompson, self ‘n uithaler-voorspeler was, én hul oupagrootjie, Flippie Arendse, was ‘n uiters veelsydige sportman.

· Twee Vrystaters, Chris Dry en Philip Burger (die eerste keer weer sedert 2006), het die afgelope naweek in Glasgow, Skotland, vir die Springbok-sewesspan aan die toernooi van die Internasionale Rugbyraad deelgeneem.

Skeidsregters

· Jaco Peyper het die afgelope Vrydag in sy vierde agtereenvolgende naweek in sy vierde land as skeidsregter opgetree: Hy’t op 14 April die Vodacombeker-wedstryd tussen die Griekwas teen die Goue Leeus in Kimberley beheer; sewe dae later het hy noordwaarts Afrika in koers gekry waar hy die toets tussen Uganda en Kenia in Kampala beheer het; op Saterdag 28 April was hy die 31ste man op die veld in Perth waar die Western Force en die Stormers mekaar in gietende reën gepak het; terwyl hy die afgelope Vrydag die Tasman-see oorgesteek het om in Auckland die Super Rugby-wedstryd tussen die Blues en die Hurricanes te beheer. Eerskomende Saterdag tree Jaco weer as skeidsregter op in Melbourne, waar die Rebels gasheer vir die Crusaders is.

· Lourens van der Merwe, ons ander top-skeidsregter, het ‘n bedrywige Saterdag op Kingspark in Durban gehad.  Lourens, wat vanjaar ook op SANZAR se merietepaneel vir die Super Rugby-reeks is, het eers die Vodacombeker-kwarteindstryd tussen die Haaie XV en die Blou Bulle beheer, en was nét daarna die plaasvervanger-skeidsregter in die Super Rugby-wedstryd tussen die Haaie en die Highlanders.

As mnr. Steve Walsh, die Australiese skeidsregter wat in sy 76ste Super-wedstryd geblaas het, om die een of ander rede nie die wedstryd kon voltooi nie, sou Lourens oorgeneem het.

Klub Rugby

Die klubrugbyuitslae van die afgelope naweek is as volg:

Fri, 4 May

UFS U/21 (81) vs Crusaders II (5)

2ND League

BFN Police II (7) vs CUT U/21 (42)

2ND League

Mangaung I (0) vs SANDF I (12)

2ND League

Collegians I (31) vs Warriors I (33)

2ND League

Fri, 4 May

Crusaders III (0) vs Old Grey’s III (56)

3RD League

BFN Police III (8) vs Shawas (CUT) (19)

3RD League

Mangaung II (10) vs SANDF II (18)

3RD League

Collegians II (7) vs CUT Young Team (87)

3RD League

Sat, 5 May

Shimlas (UFS) (89) vs Crusaders (21)

1ST League

BFN Police (26) vs Ixias (CUT) (69)

1ST League

Irawas (UFS) (44) vs Tjisas (CUT) (23)

1ST League

Bepalings vir die komende naweek lyk soos volg:

Date

Fixture

Competition

Venue

Time

Sat, 12 May

Crusaders vs Tjisas (CUT)

1ST League

Clive Solomon

16:15

Irawas (UFS) vs BFN Police

1ST League

Shimla Park

16:15

Ixias (CUT) vs Shimlas (UFS)

1ST League

CUT Stadium

17:30

Sat, 12 May

Crusaders II vs Warriors I

2ND League

Clive Solomon

14:45

SANDF I vs BFN Police II

2ND League

Tempe

14:45

UFS U/21 vs Collegians I

2ND League

Shimla Park

14:45

CUT U/21 vs Mangaung I

2ND League

CUT Stadium

16:00

Sat, 12 May

Crusaders III vs Warriors II

3RD League

Clive Solomon

13:30

Old Grey’s vs BFN Police III

3RD League

Old Grey’s

13:30

Shawas (CUT) vs Collegians III

3RD League

CUT Stadium

13:30

CUT Young Team vs Mangaung II

3RD League

CUT Stadium

14:45

Spel Ontwikkeling

  • Die Departement Spelontwikkeling hou Vrydagmiddag om 15:00 proewe vir o.16 en o.18 spelers by die Clive Solomon stadion.

  • Oud Cheetah speler, Eddie Fredericks begin hierdie week met ‘n o.13 elite groep wat deur die Departement Spelontwikkeling geïdentifiseer is, te oefen.  Hierdie elite groep sal later by SA Rugby se “High Performance” program aansluit met die oog daarop om in die toekoms deel te word van die Cheetah Rugby Akademie.

  • ‘n Administratiewe kursus en ‘n ‘n Boksmart kursus word Vrydag in Gariep vir die Scorpions klub, plaaslike- en omliggende skole aangebied.

  • ‘n Afrigters Vereeniging Breë Bestuurvergadering vind op Woensdag, 9 Mei om 18:00 in die Konica Minolta AK-Volsteedtgebou plaas.

Verjaarsdae

6 Mei –            Johan Fourie

9 Mei –            Constance Gxabuza

13 Mei –          Chantall Alexander

Jagveiling

Vrystaat Rugby bied om Woensdag, 23 Mei ‘n Jagveiling by die Castle Deck in Vrystaat Stadion aan.  Kom ontmoet die Toyota Cheetahs en koop skape, beeste, bokke, ‘n bokkarkas of ‘n jagpakket – alles ten bate van Vrystaat Rugby.

‘n Kontantkroeg en braai geriewe sal beskikbaar wees.  Braaipakke en ander etes sal ook te koop aangebied word.  Kontak vir Rentia Nell by rentia@fsrugby.co.za of 083 308 4244 vir meer inligting of om jou plek te bespreek.

Volg ons op : http://www.facebook.com/CheetahsRugby

Inligting deur:  Frikkie van Rensburg

Posted by Morgan on May 7th, 2012 under General, Management, Marketing • No Comments

Toyota Cheetahs v Western Force

snipimage

Posted by 15.co.za on May 5th, 2012 under General • 28 Comments